fbpx Benede-Egipte
Wikipedia

Benede-Egipte

Benede-Egipte (Arabies: مصر السفلى, Maṣr el-sofla) is die noordelikste streek van Egipte: die vrugbare Nyldelta tussen Bo-Egipte en die Middellandse See. Dit sluit die hedendaagse Egiptiese hoofstad, Kaïro, in.

'n Kaart van Antieke Egipte.

Benede-Egipte was in die tyd van Antieke Egipte bekend as Ta-Mehoe, "Land van die Papirus". Dit was verdeel in 20 nomosse (distrikte); die eerste nomos was el-Lisjt. Die streek se simbole was die rooi desjret-kroon, die papirus en die by.

Die hoofstad van Benede-Egipte was Memphis.

Benede-Egipte
benede, egipte, arabies, مصر, السفلى, maṣr, sofla, noordelikste, streek, egipte, vrugbare, nyldelta, tussen, egipte, middellandse, sluit, hedendaagse, egiptiese, hoofstad, kaïro, kaart, antieke, egipte, geskiedenis, wysig, antieke, egipte, bekend, mehoe, land,. Benede Egipte Arabies مصر السفلى Maṣr el sofla is die noordelikste streek van Egipte die vrugbare Nyldelta tussen Bo Egipte en die Middellandse See Dit sluit die hedendaagse Egiptiese hoofstad Kairo in n Kaart van Antieke Egipte Geskiedenis WysigBenede Egipte was in die tyd van Antieke Egipte bekend as Ta Mehoe Land van die Papirus Dit was verdeel in 20 nomosse distrikte die eerste nomos was el Lisjt Die streek se simbole was die rooi desjret kroon die papirus en die by Die hoofstad van Benede Egipte was Memphis Sien ook WysigBo Egipte Memphis Antieke EgipteEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Benede Egipte Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Benede Egipte amp ol,