×
Ben Kingsley

Sir Ben Kingsley (gebore as Krishna Bhanji; 31 Desember 1943) is ’n Britse akteur. In sy loopbaan van langer as vier dekades het hy ’n Oscar, Grammy, Bafta, twee Golden Globes en Screen Actors Guild Awards gewen.

Sir Ben Kingsley
Kingsley in 2008.

Geboortenaam Krishna Bhanji
Geboorte 31 Desember 1943 (1943-12-31) (77 jaar oud)
Aktiewe jare 1966-tans

Kingsley het op universiteit by toneelspel betrokke geraak en sy verhoogdebuut op 23 gemaak. Hy het hom 15 jaar lank op die verhoog toegespits. In 1967 het hy sy debuut in die West End gemaak en in 1971 sy Broadway-debuut. Omstreeks 1977 het hy sy huidige professionele naam aangeneem; sy van kom van sy oupa aan vaderskant se bynaam, "King Clove".

Aanvanklik het hy klein rolle in rolprente en op televisie ook gehad, maar eers in 1982 werklik bekend geraak danksy sy vertolking van Mohandas Gandhi in die prent Gandhi, waarvoor hy die Oscar vir beste akteur gewen het. Hy was ook in Schindler's List (1993), Sexy Beast (2000), Lucky Number Slevin (2006), Shutter Island (2010), Prince of Persia: The Sands of Time (2010), Hugo (2011) en Iron Man 3 (2013).

Kingsley is in 2002 tot ridder geslaan en in 2010 het hy ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry. In 2013 het hy die Bafta Los Angeles Britannia-prys ontvang vir sy wêreldwye bydrae tot rolprentvermaak.

  1. Uit Inside the Actors Studio
  2. , BBC News. 31 Desember 2001.
  3. Moreton, Cole (15 Mei 2010). (in Engels). The Daily Mail. vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op15 Mei 2010.
  4. , bbc.co.uk; besoek op 13 Maart 2013.
  5. , BBC News. Besoek op 20 Junie 2010
  6. . Bafta. Besoek op 26 Junie 2015

Publikasie datum: September 26, 2021

kingsley, gebore, krishna, bhanji, desember, 1943, britse, akteur, loopbaan, langer, vier, dekades, oscar, grammy, bafta, twee, golden, globes, screen, actors, guild, awards, gewen, kingsley, 2008, geboortenaam, krishna, bhanji, geboorte, desember, 1943, 1943,. Sir Ben Kingsley gebore as Krishna Bhanji 31 Desember 1943 is n Britse akteur In sy loopbaan van langer as vier dekades het hy n Oscar Grammy Bafta twee Golden Globes en Screen Actors Guild Awards gewen Sir Ben KingsleyKingsley in 2008 Geboortenaam Krishna Bhanji 1 Geboorte 31 Desember 1943 1943 12 31 77 jaar oud Aktiewe jare 1966 tansLoopbaan WysigKingsley het op universiteit by toneelspel betrokke geraak en sy verhoogdebuut op 23 gemaak Hy het hom 15 jaar lank op die verhoog toegespits In 1967 het hy sy debuut in die West End gemaak en in 1971 sy Broadway debuut Omstreeks 1977 het hy sy huidige professionele naam aangeneem 2 3 sy van kom van sy oupa aan vaderskant se bynaam King Clove 4 Aanvanklik het hy klein rolle in rolprente en op televisie ook gehad maar eers in 1982 werklik bekend geraak danksy sy vertolking van Mohandas Gandhi in die prent Gandhi waarvoor hy die Oscar vir beste akteur gewen het Hy was ook in Schindler s List 1993 Sexy Beast 2000 Lucky Number Slevin 2006 Shutter Island 2010 Prince of Persia The Sands of Time 2010 Hugo 2011 en Iron Man 3 2013 Kingsley is in 2002 tot ridder geslaan 5 en in 2010 het hy n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry 6 In 2013 het hy die Bafta Los Angeles Britannia prys ontvang vir sy wereldwye bydrae tot rolprentvermaak 7 Verwysings Wysig https familysearch org ark 61903 1 1 QV7M 2TG2 Uit Inside the Actors Studio Sir Ben s Sexy honour BBC News 31 Desember 2001 Moreton Cole 15 Mei 2010 The dark family secret that drove Ben Kingsley to success in Engels The Daily Mail Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017 Besoek op 15 Mei 2010 Sir Ben Knighthood beats Oscar bbc co uk besoek op 13 Maart 2013 Sir Ben Kingsley gets star on Hollywood Walk of Fame BBC News Besoek op 20 Junie 2010 The Britannia Awards Kathryn Bigelow and Sir Ben Kingsley Bafta Besoek op 26 Junie 2015Eksterne skakels WysigBen Kingsley in die Internet rolprentdatabasis Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ben Kingsley Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Ben Kingsley amp ol,