fbpx
Wikipedia

Beloetsji

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Beloetsje.

Beloetsji (بلوچی baločî Balóćí) is 'n Irannese taal wat deur sowat 5 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan, Iran, Turkmenistan, die Verenigde Arabiese Emirate en Oman gepraat word. Dit is 'n erkende minderheidstaal in Iran en Pakistan in die streek Beloetsjistan. Daarbenewens dien Beloetsji as ampstaal van die Iranse provinsie Sistan en Beloetsjistan en van die Pakistanse provinsie Beloetsjistan. Beloetsji word met die Arabiese alfabet geskryf.

Beloetsji
بلۏچی Balòci
Gepraat in:  Afghanistan
 Pakistan
 Iran
 Turkmenistan
 Verenigde Arabiese Emirate
 Oman 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 5 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Wes-Irannees
    Beloetsji 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Iran
  • Sistan en Beloetsjistan

 Pakistan

  • Beloetsjistan
Gereguleer deur: Beloetsji Akademie
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: bal
ISO 639-3: bal 
Die woord "Beloetsji" in Arabiese skrif
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Balochi" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2015.

Eksterne skakels

Beloetsji
beloetsji, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, beloetsje, بلوچی, baločî, balóćí, irannese, taal, deur, sowat, miljoen, mense, afghanistan, pakistan, iran, turkmenistan, verenigde, arabiese, emirate, oman, gepraat, word, erkende, minderheidsta. Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Beloetsje Beloetsji بلوچی baloci Baloci is n Irannese taal wat deur sowat 5 miljoen mense in Afghanistan Pakistan Iran Turkmenistan die Verenigde Arabiese Emirate en Oman gepraat word Dit is n erkende minderheidstaal in Iran en Pakistan in die streek Beloetsjistan Daarbenewens dien Beloetsji as ampstaal van die Iranse provinsie Sistan en Beloetsjistan en van die Pakistanse provinsie Beloetsjistan Beloetsji word met die Arabiese alfabet geskryf Beloetsji بلۏچی BalociGepraat in Afghanistan Pakistan Iran Turkmenistan Verenigde Arabiese Emirate Oman Gebied Wes AsieTotale sprekers 5 miljoen 1 Taalfamilie Indo Europees Indo Irannees Irannees Wes Irannees Beloetsji Skrifstelsel Arabiese alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Iran Sistan en Beloetsjistan Pakistan BeloetsjistanGereguleer deur Beloetsji AkademieTaalkodesISO 639 1 geenISO 639 2 balISO 639 3 bal Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord Beloetsji in Arabiese skrif Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980Verwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Balochi in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020 Besoek op 5 Oktober 2015 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beloetsji Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Beloetsji amp oldid 2220413,