fbpx
Wikipedia

Beloetsje

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Beloetsji.

Die Beloetsje (Beloetsji: بلوچ) is 'n Irannese etniese groep inheems aan Iran en Pakistan wat Beloetsji, 'n Irannese taal, as moedertaal praat.

Beloetsje

Iranse Beloetsje-khans in Beloetsjistan, ca. 1900
Totale bevolking: ca. 10 miljoen
Belangrike bevolkings  in:  Pakistan ~7 miljoen[1]

 Iran 1,6 miljoen[2]
 Oman 434 000[3][4]
 Afghanistan 300 000[5]
 Verenigde Arabiese Emirate 100 000[6]
 Turkmenistan 30 000[7]

Taal: Beloetsji (moedertaal)
Arabies, Sindhi, Persies en Pasjtoe as tweede tale
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam[8]
Verwante etniese groepe: Ander Irannese volke soos Hasara, Jesiede, Koerde, Ossetiërs, Pasjtoene, Perse en Tadjike
Vlag van die Beloetsje in Iran
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Wêreldwyd leef byna 10 miljoen Beloetsje, waarvan sowat 7 miljoen in Pakistan (3,6% van die bevolking) en omtrent 1,6 miljoen in Iran (2%). Hulle is veral aanhangers van die Soennitiese Islam en leef in die grensgebied tussen albei lande, asook in Suid-Afghanistan. Die stamgebied van die Beloetsje, Beloetsjistan, streek oor die suidooste van Iran, die weste van Pakistan, die suide van Afghanistan en grens in die suide aan die Arabiese See, 'n see van die Indiese Oseaan.

Verwysings

  1. Central Intelligence Agency (2013). (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2016. Besoek op 3 November 2014.
  2. "Iran, Country Profile" (PDF) (in Engels). Library of Congress. (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2015. Besoek op 5 Desember 2009.
  3. "Languages of Oman" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2012. Besoek op 5 Desember 2009.
  4. "Oman" (in Engels). CIA World Factbook. vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 5 Desember 2009.
  5. "Afghanistan" (in Engels). CIA World Factbook. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 5 Desember 2009.
  6. "Languages of United Arab Emirates" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2013. Besoek op 5 Desember 2009.
  7. (en) KOKAISLOVÁ, Pavla, KOKAISL Petr. Ethnic Identity of The Baloch People. Central Asia and The Caucasus. Journal of Social and Political Studies. Volume 13, Issue 3, 2012. p. 45-55. ISSN 1404-6091.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  8. "Demography of Religion in the Gulf". Mehrdad Izady (in Engels). 2013. vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2020.

Eksterne skakels

Beloetsje
beloetsje, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, beloetsji, beloetsji, بلوچ, irannese, etniese, groep, inheems, iran, pakistan, beloetsji, irannese, taal, moedertaal, praat, iranse, khans, beloetsjistan, 1900totale, bevolking, miljoenbelangrike. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Beloetsji Die Beloetsje Beloetsji بلوچ is n Irannese etniese groep inheems aan Iran en Pakistan wat Beloetsji n Irannese taal as moedertaal praat BeloetsjeIranse Beloetsje khans in Beloetsjistan ca 1900Totale bevolking ca 10 miljoenBelangrike bevolkings in Pakistan 7 miljoen 1 Iran 1 6 miljoen 2 Oman 434 000 3 4 Afghanistan 300 000 5 Verenigde Arabiese Emirate 100 000 6 Turkmenistan 30 000 7 Taal Beloetsji moedertaal Arabies Sindhi Persies en Pasjtoe as tweede taleGeloofsoortuiging Hoofsaaklik Soennitiese Islam 8 Verwante etniese groepe Ander Irannese volke soos Hasara Jesiede Koerde Ossetiers Pasjtoene Perse en Tadjike Vlag van die Beloetsje in Iran Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980 Wereldwyd leef byna 10 miljoen Beloetsje waarvan sowat 7 miljoen in Pakistan 3 6 van die bevolking en omtrent 1 6 miljoen in Iran 2 Hulle is veral aanhangers van die Soennitiese Islam en leef in die grensgebied tussen albei lande asook in Suid Afghanistan Die stamgebied van die Beloetsje Beloetsjistan streek oor die suidooste van Iran die weste van Pakistan die suide van Afghanistan en grens in die suide aan die Arabiese See n see van die Indiese Oseaan Verwysings Wysig Central Intelligence Agency 2013 The World Factbook Ethnic Groups in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2016 Besoek op 3 November 2014 Iran Country Profile PDF in Engels Library of Congress Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2015 Besoek op 5 Desember 2009 Languages of Oman in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2012 Besoek op 5 Desember 2009 Oman in Engels CIA World Factbook Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 5 Desember 2009 Afghanistan in Engels CIA World Factbook Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 5 Desember 2009 Languages of United Arab Emirates in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2013 Besoek op 5 Desember 2009 en KOKAISLOVA Pavla KOKAISL Petr Ethnic Identity of The Baloch People Central Asia and The Caucasus Journal of Social and Political Studies Volume 13 Issue 3 2012 p 45 55 ISSN 1404 6091 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Demography of Religion in the Gulf Mehrdad Izady in Engels 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beloetsje en Baloch Encyclopaedia Britannica Besoek op 3 Augustus 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Beloetsje amp oldid 2432655,