fbpx
Wikipedia

Belize

Belize (voorheen: Brits-Honduras; Engels: [bəˈliːz], ; Spaans: Belice) is 'n land in Noord-Amerika en is die enigste Sentraal-Amerikaanse land waar Engels pleks van Spaans as 'n amptelike taal gebruik word. Belize beslaan 'n oppervlakte van 22 966 km² en het 'n bevolking van 419 199 in 2020 gehad. Belize grens in die noordweste aan Meksiko, in die suidweste aan Guatemala en in die ooste aan die Karibiese See. Die hoofstad is Belmopan en die grootste stad is Belize-stad.

Belize
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Sub Umbra Floreo
(Latyn vir: "Onder die skaduwee floreer ek")
Volkslied: Land of the Free
(Engels vir: "Land van die vrye")

Koninklike volkslied: God Save the Queen
(Engels vir: "God beskerm die koningin")
Hoofstad Belmopan

17°15′N 88°46′W / 17.250°N 88.767°W / 17.250; -88.767

Grootste stad Belize-stad

17°30′N 88°11′W / 17.500°N 88.183°W / 17.500; -88.183

Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Froyla Tzalam
Johnny Briceño
Onafhanklikheid
• Selfregering
• van die Verenigde Koninkryk

Januarie 1964
21 September 1981
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
22 966[1] km2  (147ste)
8 867 myl2
0,8
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
419 199[2] (176ste)
324 528[3]
17,79 / km2 (169ste)
46,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$2,626 miljard[4]
$6 133[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$1,700 miljard[4]
$3 970[4]

MOI (2019) 0,716[5] (110de)  –  hoog
Gini (1999) 53,3[6] –  medium
Geldeenheid Dollar (BZD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC-6)
nie toegepas nie (UTC-6)
Internet-TLD .bz
Skakelkode +501
Nasa-Satellietbeeld van Belize
Kaart van Belize
Topografiese kaart van Belize

Belize se naam is ontleen aan die oos-vloeiende Belize-rivier wat naby Belize-stad in die Karibiese See uitmond. Dié rivier is deur die Dominikaanse priester Fray José Delgado in 1677 "Río Balís" genoem, afgelei van die Majaanse woord belix of beliz vir "modderwater".[7]

Nes die hele Yucatán-skiereiland is Belize deur Maja bevolk en het darem deel uitgemaak van Meso-Amerika. Die Spaanse conquistadores het die skiereiland verower, maar weens 'n gebreek aan natuurlike hulpbronne die gebied nie by die Spaanse Ryk ingelyf nie. Met die ondertekening van die Vrede van Parys in 1783 het Belize onder die invloed van die Koninkryk van Groot-Brittanje gekom en toe die kolonie Brits-Honduras geword. Vervolgens is dit by die Britse Ryk ingelyf, ondergeskik aan die Britse goewerneur van Jamaika.

Op 21 September 1981 het Belize van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword. Belize is 'n grondwetlike monargie binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van dié land.[8] Guatemala se aanspraak op sy grondgebied bly spanning veroorsaak.[9] Die land beskik oor 'n besondere biodiversiteit en 'n florerende toerismebedryf. Die koraalriwwe langs die kus is gewild by duikers.

Klimaat

Belize het 'n laagliggende, moerasagtige kusvlakte en lae berge in die suide. Die klimaat is tropies, warm en vogtig. Die reënseisoen is van Mei tot Desember.

Demografie

Belize beskik oor 'n diverse bevolking, waarvan die meerderheid Mestizo (52,9%), gevolg deur Kreole (25,9%) en Maja-Indiane (11,3%). Die belangrikste tale sluit in Engels (62,9%), Spaans 56,6%, Kreools (44,6%) en Majaans (10,5%).[1]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 (en) "Belize". Central Intelligence Agency. Besoek op 14 Junie 2021.
  2. (en) "Population and Population Density 2010, Postcensal estimates". Statistieke Kantoor van Belize. Besoek op 18 Augustus 2019.
  3. (en) (PDF). Statistical Institute of Belize. 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Januarie 2016. Besoek op 11 Desember 2014.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Belize". Internasionale Monetêre Fonds. April 2021. Besoek op 14 Junie 2021.
  5. (en) "Human Development Report 2020" (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op 14 Junie 2021.
  6. (en) "Belize". Wêreldbank. Besoek op 14 Junie 2021.
  7. (en) Twigg, Alan (2006). Understanding Belize: A Historical Guide. Madeira Park, BC: Harbour Publishing. pp. 9–10, 38–45. ISBN 978-1-55017-325-3.
  8. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  9. (en) "Belize-Guatemala border tensions rise over shooting". BBC. 22 April 2016. Besoek op 14 Junie 2021.

Bronne

Algemeen

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belize.
  • Toerisme-inligting oor Belize op Wikivoyage
  • (en) Amptelike webwerf van Belize se regering

Belize
belize, voorheen, brits, honduras, engels, bəˈliːz, luister, hulp, inligting, spaans, belice, land, noord, amerika, enigste, sentraal, amerikaanse, land, waar, engels, pleks, spaans, amptelike, taal, gebruik, word, beslaan, oppervlakte, bevolking, 2020, gehad,. Belize voorheen Brits Honduras Engels beˈliːz luister hulp inligting Spaans Belice is n land in Noord Amerika en is die enigste Sentraal Amerikaanse land waar Engels pleks van Spaans as n amptelike taal gebruik word Belize beslaan n oppervlakte van 22 966 km en het n bevolking van 419 199 in 2020 gehad Belize grens in die noordweste aan Meksiko in die suidweste aan Guatemala en in die ooste aan die Karibiese See Die hoofstad is Belmopan en die grootste stad is Belize stad Belize Vlag WapenNasionale leuse Sub Umbra Floreo Latyn vir Onder die skaduwee floreer ek Volkslied Land of the Free Engels vir Land van die vrye source source Koninklike volkslied God Save the Queen Engels vir God beskerm die koningin source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Belmopan 17 15 N 88 46 W 17 250 N 88 767 W 17 250 88 767Grootste stad Belize stad 17 30 N 88 11 W 17 500 N 88 183 W 17 500 88 183Amptelike tale EngelsRegering Monarg Goewerneur generaal Eerste minister Unitere parlementeregrondwetlike monargieElizabeth IIFroyla TzalamJohnny BricenoOnafhanklikheid Selfregering van die Verenigde Koninkryk Januarie 196421 September 1981Oppervlakte Totaal Water 22 966 1 km2 147ste 8 867 myl20 8Bevolking 2020 skatting 2010 sensus Digtheid 419 199 2 176ste 324 528 3 17 79 km2 169ste 46 1 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2021 skatting 2 626 miljard 4 6 133 4 BBP nominaal Totaal Per capita 2021 skatting 1 700 miljard 4 3 970 4 MOI 2019 0 716 5 110de hoogGini 1999 53 3 6 mediumGeldeenheid Dollar a href ISO 4217 html title ISO 4217 BZD a Tydsone Somertyd CST UTC 6 nie toegepas nie UTC 6 Internet TLD bzSkakelkode 501 Nasa Satellietbeeld van Belize Kaart van Belize Topografiese kaart van Belize Belize se naam is ontleen aan die oos vloeiende Belize rivier wat naby Belize stad in die Karibiese See uitmond Die rivier is deur die Dominikaanse priester Fray Jose Delgado in 1677 Rio Balis genoem afgelei van die Majaanse woord belix of beliz vir modderwater 7 Nes die hele Yucatan skiereiland is Belize deur Maja bevolk en het darem deel uitgemaak van Meso Amerika Die Spaanse conquistadores het die skiereiland verower maar weens n gebreek aan natuurlike hulpbronne die gebied nie by die Spaanse Ryk ingelyf nie Met die ondertekening van die Vrede van Parys in 1783 het Belize onder die invloed van die Koninkryk van Groot Brittanje gekom en toe die kolonie Brits Honduras geword Vervolgens is dit by die Britse Ryk ingelyf ondergeskik aan die Britse goewerneur van Jamaika Op 21 September 1981 het Belize van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword Belize is n grondwetlike monargie binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van die land 8 Guatemala se aanspraak op sy grondgebied bly spanning veroorsaak 9 Die land beskik oor n besondere biodiversiteit en n florerende toerismebedryf Die koraalriwwe langs die kus is gewild by duikers Inhoud 1 Klimaat 2 Demografie 3 Verwysings 4 Bronne 5 Eksterne skakelsKlimaat WysigBelize het n laagliggende moerasagtige kusvlakte en lae berge in die suide Die klimaat is tropies warm en vogtig Die reenseisoen is van Mei tot Desember Demografie WysigBelize beskik oor n diverse bevolking waarvan die meerderheid Mestizo 52 9 gevolg deur Kreole 25 9 en Maja Indiane 11 3 Die belangrikste tale sluit in Engels 62 9 Spaans 56 6 Kreools 44 6 en Majaans 10 5 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 en Belize Central Intelligence Agency Besoek op 14 Junie 2021 en Population and Population Density 2010 Postcensal estimates Statistieke Kantoor van Belize Besoek op 18 Augustus 2019 en Belize Population and Housing Census 2010 Country Report PDF Statistical Institute of Belize 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 27 Januarie 2016 Besoek op 11 Desember 2014 4 0 4 1 4 2 4 3 en Belize Internasionale Monetere Fonds April 2021 Besoek op 14 Junie 2021 en Human Development Report 2020 PDF United Nations Development Programme 2020 Besoek op 14 Junie 2021 en Belize Wereldbank Besoek op 14 Junie 2021 en Twigg Alan 2006 Understanding Belize A Historical Guide Madeira Park BC Harbour Publishing pp 9 10 38 45 ISBN 978 1 55017 325 3 HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 en Belize Guatemala border tensions rise over shooting BBC 22 April 2016 Besoek op 14 Junie 2021 Bronne WysigAlgemeen en Belize Encyclopaedia Britannica Besoek op 14 Junie 2021 en Belize Central Intelligence Agency Besoek op 14 Junie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belize Toerisme inligting oor Belize op Wikivoyage en Amptelike webwerf van Belize se regeringOntsluit van https af wikipedia org w index php title Belize amp oldid 2405502,