fbpx Belarus
Wikipedia

Belarus

Belarus (Belarussies: Беларусь, Belaroes; Russies: Беларусь), amptelik die Republiek Belarus (Belarussies: Рэспубліка Беларусь; Russies: Республика Беларусь) en voorheen bekend as Wit-Rusland, is 'n landingeslote land in Oos-Europa. Dit is oorwegend plat, met baie vleilande, en is landgebonde met Rusland in die noorde en ooste, Oekraïne in die suide, Pole in die weste en Letland en Litaue in die noorde. Minsk is die hoofstad en ook die grootste stad in die land. 'n Derde van die land is bebos en landbou is een van die sterkste ekonomiese sektore.

Republiek Belarus
  • Республика Беларусь(Russies)
Volkslied: Дзяржаўны гімн Рэспублікі Беларусь
(Transliterasie: Dzjarzjaoeni gimn Respoebliki Belaroes)
(Belarussies vir: "Staatsvolkslied van die Republiek Belarus")
Hoofstad Minsk

53°55′N27°33′O /53.917°N 27.550°O /53.917; 27.550

Grootste stad Minsk
Amptelike tale Belarussies en Russies
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Aleksandr Loekasjenko (Legitimiteit betwis)
Roman Golowtsjenko
Onafhanklikheid
Vorming
• Prinsdom Polotsk
• Groothertogdom Litaue
Pools-Litause Gemenebes
Russiese Ryk
• Onafhanklikheid van die RSFSR
• Litauies-Wit-Russiese SSR
Wit-Russiese SSR
• Verklaring van Soewereiniteit
• Onafhanklikheid verklaar
• Onafhanklikheid erken
• Huidige grondwet


987
ca. 1236
1 Julie 1596
1795
25 Maart 1918
17 Februarie 1919
31 Julie 1920
27 Julie 1990
25 Augustus 1991
26 Desember 1991
15 Maart 1994
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

207 595 km2 (84ste)
80 153 myl2
1,093
Bevolking
- 2020-skatting
- 2019-sensus
- Digtheid

9 408 400 (93ste)
9 413 446
45,8 / km2 (142ste)
118,6 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$195,599 miljard (69ste)
$20 644 (66ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$62,572 miljard (75ste)
$6 604 (84ste)

MOI (2018) 0,817 (50ste) –hoog
Gini (2018) 25,2laag
Geldeenheid Roebel (BYR)
Tydsone
- Somertyd
VOT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .by en .бел
Skakelkode +375
Nasa-Satellietbeeld van Belarus
Kaart van Belarus

Tot en met die 20ste eeu het die Wit-Russe nie 'n geleentheid gehad om 'n aparte nasionale identiteit te ontwikkel nie, siende dat die land van die hedendaagse Belarus aan verskeie ander lande behoort het. Ná die kortstondige Wit-Russiese Volksrepubliek (1918–19) het die land as die Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek deel van die Sowjetunie geword.

Die finale vereniging van die verskillende dele van die land met sy moderne grense het in 1939 plaasgevind, toe grondgebied van etniese Wit-Russe, wat deel van Pole was, deur die Sowjetunie geannekseer en by die Wit-Russiese Sowjetrepubliek gevoeg is. Die gebied en sy nasie het grootskaalse verwoesting ervaar tydens die Tweede Wêreldoorlog: die land het 'n kwart van sy bevolking verloor en meer as die helfte van sy ekonomiese hulpbronne.

Die land het in die jare ná die oorlog stelselmatig herstel en is een van die stigterslede van die Verenigde Nasies. Die parlement van die republiek het die soewereiniteit van Wit-Rusland op 27 Julie 1990 verklaar en, ná die val van die Sowjetunie, is Wit-Rusland op 25 Augustus 1991 onafhanklik verklaar. Aleksandr Loekasjenko is sedert 1994 die land se president. Belarus is sedert 1996 besig om met Rusland te onderhandel om as 'n enkele staat, die Unie van Rusland en Belarus, te verenig.

Die grootste deel van Belarus se 9,4 miljoen inwoners woon in die stedelike gebiede om Minsk en ander streekshoofstede. Die land het twee amptelike tale: Belarussies en Russies. Die land erken nie 'n staatsgeloof nie, alhoewel die Russies-Ortodokse geloof die primêre geloof in Belarus is.

Inhoud

'n Reeks posseëls oor Belarussies vervaardigde trekkers wat in 1997 deur die Wit-Russiese posdiens uitgereik is

Ná sy onafhanklikwording in 1991 het Belarus net 'n kort fase van politieke en ekonomiese vryheid beleef voordat Aleksandr Loekasjenko, 'n voormalige direkteur van 'n kolchos (gemeenskapsplaas), aan bewind gekom het. As president het hy die ou stelsel van planekonomie behou – na bewering veral om te verhoed dat die Belarussiese ekonomie deur oligarge oorheers word.

So beheer die Belarussiese staat steeds sowat 70 persent van die ekonomie, met uitsondering van enkele bedrywe soos telekommunikasie wat intussen geprivatiseer is. Tans word 55 persent van die totale nywerheidsproduksie deur slegs 55 ondernemings gelewer.

Belarus is steeds een van die voorste vervaardigers van landboumasjiene in Oos-Europa wat markte in alle lande van die voormalige Sowjetunie bedien. Hierdie uitvoere het net soos goedkoop energie-invoere uit Rusland verseker dat Belarus se ekonomie aanvanklik stewig vertoon het. 'n Vyfde van alle Russiese gas- en ruolie-uitvoere na Europa word in pyplyne vervoer wat deur Belarus loop.

Die ekonomiese opswaai is eers in 2007 gestuit toe Rusland sy indirekte subsidies vir brandstofuitvoere na Belarus meteens gestaak het. Prysverhogings vir gas en ruolie het Belarus in 'n ekonomiese krisis gedompel, en president Loekasjenko was genoodsaak om verskeie liberale hervormings deur te voer. In 2010 is lone en pensioene ter geleentheid van die presidensiële verkiesing met tot 50 persent verhoog. Maar die Belarussiese bewind se bloedige optrede teen betogers het daartoe gelei dat die land sedertdien in politieke en ekonomiese isolasie verkeer.

Die tekort op die handelsrekening is intussen op 'n baie hoë vlak. Die wisselkoers van die Belarussiese roebel teenoor belangrike buitelandse geldeenhede het sedert Januarie 2011 met 70 persent gedaal. Buitelandse valutareserwes het in die eerste vyf maande van 2011 met sowat 'n kwart teruggesak, en die inflasiekoers sal volgens amptelike skattings tussen 33 en 39 persent beweeg.

Die enigste land wat tans nog bereid is om op ekonomiese gebied met Belarus saam te werk, is Rusland. Die prys wat die Loekasjenko-bewind hiervoor moet betaal, is die privatisering van Belarussiese ondernemings. So het Russiese energiereuse reeds die helfte van Belarus se pypleidingstelsel oorgeneem en stel tans ook belang in die ander vyftig persent. Belarussiese raffinaderye en die staatsonderneming Belaruskali, een van die belangrikste produsente van kunsmis ter wêreld, staan eweneens bo-aan die wenslys van Russiese beleggers.

Kulturele beleid

Die Kruis van Sint Eufrosine is in 1161 ter ere van Moeder Eufrosine van die Polatsk-klooster geskep. Die middeleeuse relikwie, wat deur die Ortodokse kerke van Rusland en Belarus vereer is, het tydens die Duitse besetting in 1941 verlore gegaan. Die foto wys 'n kopie

Kultuur geniet in Belarus hoë prioriteit. Kenmerkend van die kulturele lewe in die land is die soeke na 'n nasionale Belarussiese identiteit tussen die westelike landsdele met hul sterk Pools-katolieke en die oostelike gebiede met hul sterk Russies-ortodokse invloede. Hierby speel staatsinstellings 'n leidende rol. In die jare ná die onafhanklikwording het die Belarussiese staat toenadering tot die Russiese taal en kultuur bevorder. Hierdie beleid is intussen ten gunste van Belarus se eie taal en kulturele tradisies laat vaar. So is 2011 byvoorbeeld tot die "Jaar van Belarussies" verklaar. Sowel Belarussies as Russies het die status van amptelike tale.

Kulturele aktiwiteite is in die hoofstad Minsk gekonsentreer, terwyl die vyf provinsiale hoofstede 'n mindere rol in die kulturele lewe speel. Minsk het ondanks alle ekonomiese moeilikhede steeds 'n ryk kultuurlewe wat ten opsigte van klassieke kunsvorms soos musiek, teater en ballet met ander metropole kan meeding. Die bewoners van landelike gebiede hou vas aan hul plaaslike tradisies.

Die Departement van Kultuur probeer om die kulturele lewe te bevorder op provinsiale vlak deur inisiatiewe soos die titel "kultuurhoofstad van Belarus" wat in 2010 vir die eerste keer aan Polatsk, die oudste stad van Belarus in die noorde van die land, toegeken is. Kulturele instellings uit Minsk soos die operateater, filharmonie en museums het hier opvoerings en uitstallings aangebied.

In 2011 het Homel, 'n stad in die suidooste wat in 1142 gestig is, vanweë sy kulturele aktiwiteite die titel "kultuurhoofstad" gedra. Homel is naas Oeljanofsk in Rusland tergelykertyd as een van twee kultuurhoofstede van die Gemenebes van Onafhanklike State in 2011 aangewys.

Sowel staats- as privaat instellings in die kuns- en kultuurbedryf ondervind befondsingstekorte. Kulturele aktiwiteite – veral dié van kritiese en kreatiewe kunstenaars – word deur 'n aantal regulasies en kontroles van staatskant af belemmer.

Die Departement van Kultuur het in Junie 2010 'n "Raad vir die belange van Belarusse in die buiteland" gestig waarin regeringsamptenare, burgers en Belarusse in die buiteland verteenwoordig is. Hierdie liggaam koördineer kulturele aktiwiteite in die buiteland. Daarnaas word beplan om 'n netwerk van Belarussiese kultuursentrums in buitelandse metropole soos Berlyn te skep.

  1. . 24 September 2020 – via www.dw.com.
  2. . eeas.europa.eu. 24 August 2020.
  3. Dave Lawler, , Axios (24 September 2020).
  4. . www.belstat.gov.by (in Belarussies). vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2019. Besoek op19 Augustus 2018.
  5. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op8 Junie 2020.
  6. (in Engels). United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op8 Junie 2020.
  7. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2019. Besoek op8 Junie 2020.
  8. (in Belarussies). hoster.by. vanaf die oorspronklike op 6 November 2018. Besoek op8 Junie 2020.
  9. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  10. (de)
  11. (de) 23 Julie 2011 op Wayback Machine
Algemeen

Belarus
belarus, sies, Беларусь, belaroes, russies, Беларусь, amptelik, republiek, sies, Рэспубліка, Беларусь, russies, Республика, Беларусь, voorheen, bekend, rusland, landingeslote, land, europa, oorwegend, plat, baie, vleilande, landgebonde, rusland, noorde, ooste,. Belarus Belarussies Belarus Belaroes Russies Belarus amptelik die Republiek Belarus Belarussies Respublika Belarus Russies Respublika Belarus en voorheen bekend as Wit Rusland is n landingeslote land in Oos Europa Dit is oorwegend plat met baie vleilande en is landgebonde met Rusland in die noorde en ooste Oekraine in die suide Pole in die weste en Letland en Litaue in die noorde Minsk is die hoofstad en ook die grootste stad in die land n Derde van die land is bebos en landbou is een van die sterkste ekonomiese sektore 9 Republiek Belarus Respublika Belarus Belarussies Respublika Belarus Russies Vlag WapenVolkslied Dzyarzhayny gimn Respubliki Belarus Transliterasie Dzjarzjaoeni gimn Respoebliki Belaroes Belarussies vir Staatsvolkslied van die Republiek Belarus source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Minsk 53 55 N 27 33 O 53 917 N 27 550 O 53 917 27 550Grootste stad MinskAmptelike tale Belarussies en RussiesRegering President Eerste minister Unitere presidensiele grondwetlike republiek Aleksandr Loekasjenko Legitimiteit betwis 1 2 3 Roman GolowtsjenkoOnafhanklikheid Vorming Prinsdom Polotsk Groothertogdom Litaue Pools Litause Gemenebes Russiese Ryk Onafhanklikheid van die RSFSR Litauies Wit Russiese SSR Wit Russiese SSR Verklaring van Soewereiniteit Onafhanklikheid verklaar Onafhanklikheid erken Huidige grondwet 987 ca 1236 1 Julie 1596 1795 25 Maart 1918 17 Februarie 1919 31 Julie 1920 27 Julie 1990 25 Augustus 1991 26 Desember 1991 15 Maart 1994Oppervlakte Totaal Water 207 595 km2 84ste 80 153 myl2 1 093Bevolking 2020 skatting 2019 sensus Digtheid 9 408 400 4 93ste 9 413 446 45 8 km2 142ste 118 6 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 195 599 miljard 5 69ste 20 644 5 66ste BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 62 572 miljard 5 75ste 6 604 5 84ste MOI 2018 0 817 6 50ste hoogGini 2018 25 2 7 laagGeldeenheid Roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 BYR a Tydsone Somertyd VOT UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD by en bel 8 Skakelkode 375 Nasa Satellietbeeld van Belarus Kaart van Belarus Tot en met die 20ste eeu het die Wit Russe nie n geleentheid gehad om n aparte nasionale identiteit te ontwikkel nie siende dat die land van die hedendaagse Belarus aan verskeie ander lande behoort het Na die kortstondige Wit Russiese Volksrepubliek 1918 19 het die land as die Wit Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek deel van die Sowjetunie geword Die finale vereniging van die verskillende dele van die land met sy moderne grense het in 1939 plaasgevind toe grondgebied van etniese Wit Russe wat deel van Pole was deur die Sowjetunie geannekseer en by die Wit Russiese Sowjetrepubliek gevoeg is Die gebied en sy nasie het grootskaalse verwoesting ervaar tydens die Tweede Wereldoorlog die land het n kwart van sy bevolking verloor en meer as die helfte van sy ekonomiese hulpbronne Die land het in die jare na die oorlog stelselmatig herstel en is een van die stigterslede van die Verenigde Nasies Die parlement van die republiek het die soewereiniteit van Wit Rusland op 27 Julie 1990 verklaar en na die val van die Sowjetunie is Wit Rusland op 25 Augustus 1991 onafhanklik verklaar Aleksandr Loekasjenko is sedert 1994 die land se president Belarus is sedert 1996 besig om met Rusland te onderhandel om as n enkele staat die Unie van Rusland en Belarus te verenig Die grootste deel van Belarus se 9 4 miljoen inwoners woon in die stedelike gebiede om Minsk en ander streekshoofstede Die land het twee amptelike tale Belarussies en Russies Die land erken nie n staatsgeloof nie alhoewel die Russies Ortodokse geloof die primere geloof in Belarus is Inhoud 1 Ekonomie 2 Kultuur 2 1 Kulturele beleid 3 Verwysings 4 Bronnelys 5 Eksterne skakelsEkonomie Wysig n Reeks posseels oor Belarussies vervaardigde trekkers wat in 1997 deur die Wit Russiese posdiens uitgereik is Na sy onafhanklikwording in 1991 het Belarus net n kort fase van politieke en ekonomiese vryheid beleef voordat Aleksandr Loekasjenko n voormalige direkteur van n kolchos gemeenskapsplaas aan bewind gekom het As president het hy die ou stelsel van planekonomie behou na bewering veral om te verhoed dat die Belarussiese ekonomie deur oligarge oorheers word So beheer die Belarussiese staat steeds sowat 70 persent van die ekonomie met uitsondering van enkele bedrywe soos telekommunikasie wat intussen geprivatiseer is Tans word 55 persent van die totale nywerheidsproduksie deur slegs 55 ondernemings gelewer 10 Belarus is steeds een van die voorste vervaardigers van landboumasjiene in Oos Europa wat markte in alle lande van die voormalige Sowjetunie bedien Hierdie uitvoere het net soos goedkoop energie invoere uit Rusland verseker dat Belarus se ekonomie aanvanklik stewig vertoon het n Vyfde van alle Russiese gas en ruolie uitvoere na Europa word in pyplyne vervoer wat deur Belarus loop Die ekonomiese opswaai is eers in 2007 gestuit toe Rusland sy indirekte subsidies vir brandstofuitvoere na Belarus meteens gestaak het Prysverhogings vir gas en ruolie het Belarus in n ekonomiese krisis gedompel en president Loekasjenko was genoodsaak om verskeie liberale hervormings deur te voer In 2010 is lone en pensioene ter geleentheid van die presidensiele verkiesing met tot 50 persent verhoog Maar die Belarussiese bewind se bloedige optrede teen betogers het daartoe gelei dat die land sedertdien in politieke en ekonomiese isolasie verkeer Die tekort op die handelsrekening is intussen op n baie hoe vlak Die wisselkoers van die Belarussiese roebel teenoor belangrike buitelandse geldeenhede het sedert Januarie 2011 met 70 persent gedaal Buitelandse valutareserwes het in die eerste vyf maande van 2011 met sowat n kwart teruggesak en die inflasiekoers sal volgens amptelike skattings tussen 33 en 39 persent beweeg Die enigste land wat tans nog bereid is om op ekonomiese gebied met Belarus saam te werk is Rusland Die prys wat die Loekasjenko bewind hiervoor moet betaal is die privatisering van Belarussiese ondernemings So het Russiese energiereuse reeds die helfte van Belarus se pypleidingstelsel oorgeneem en stel tans ook belang in die ander vyftig persent Belarussiese raffinaderye en die staatsonderneming Belaruskali een van die belangrikste produsente van kunsmis ter wereld staan eweneens bo aan die wenslys van Russiese beleggers Kultuur WysigKulturele beleid Wysig Die Kruis van Sint Eufrosine is in 1161 ter ere van Moeder Eufrosine van die Polatsk klooster geskep Die middeleeuse relikwie wat deur die Ortodokse kerke van Rusland en Belarus vereer is het tydens die Duitse besetting in 1941 verlore gegaan Die foto wys n kopie Kultuur geniet in Belarus hoe prioriteit Kenmerkend van die kulturele lewe in die land is die soeke na n nasionale Belarussiese identiteit tussen die westelike landsdele met hul sterk Pools katolieke en die oostelike gebiede met hul sterk Russies ortodokse invloede 11 Hierby speel staatsinstellings n leidende rol In die jare na die onafhanklikwording het die Belarussiese staat toenadering tot die Russiese taal en kultuur bevorder Hierdie beleid is intussen ten gunste van Belarus se eie taal en kulturele tradisies laat vaar So is 2011 byvoorbeeld tot die Jaar van Belarussies verklaar Sowel Belarussies as Russies het die status van amptelike tale Kulturele aktiwiteite is in die hoofstad Minsk gekonsentreer terwyl die vyf provinsiale hoofstede n mindere rol in die kulturele lewe speel Minsk het ondanks alle ekonomiese moeilikhede steeds n ryk kultuurlewe wat ten opsigte van klassieke kunsvorms soos musiek teater en ballet met ander metropole kan meeding Die bewoners van landelike gebiede hou vas aan hul plaaslike tradisies Die Departement van Kultuur probeer om die kulturele lewe te bevorder op provinsiale vlak deur inisiatiewe soos die titel kultuurhoofstad van Belarus wat in 2010 vir die eerste keer aan Polatsk die oudste stad van Belarus in die noorde van die land toegeken is Kulturele instellings uit Minsk soos die operateater filharmonie en museums het hier opvoerings en uitstallings aangebied In 2011 het Homel n stad in die suidooste wat in 1142 gestig is vanwee sy kulturele aktiwiteite die titel kultuurhoofstad gedra Homel is naas Oeljanofsk in Rusland tergelykertyd as een van twee kultuurhoofstede van die Gemenebes van Onafhanklike State in 2011 aangewys Sowel staats as privaat instellings in die kuns en kultuurbedryf ondervind befondsingstekorte Kulturele aktiwiteite veral die van kritiese en kreatiewe kunstenaars word deur n aantal regulasies en kontroles van staatskant af belemmer Die Departement van Kultuur het in Junie 2010 n Raad vir die belange van Belarusse in die buiteland gestig waarin regeringsamptenare burgers en Belarusse in die buiteland verteenwoordig is Hierdie liggaam koordineer kulturele aktiwiteite in die buiteland Daarnaas word beplan om n netwerk van Belarussiese kultuursentrums in buitelandse metropole soos Berlyn te skep Verwysings Wysig EU rejects Lukashenko inauguration as illegitimate 24 September 2020 via www dw com El Pais interview with HR VP Borrell Lukashenko is like Maduro We do not recognize him but we must deal with him eeas europa eu 24 August 2020 Dave Lawler U S no longer recognizes Lukashenko as legitimate president of Belarus Axios 24 September 2020 Chislennost naseleniya na 1 yanvarya 2020 g po oblastyam Respubliki Belarus www belstat gov by in Belarussies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2019 Besoek op 19 Augustus 2018 5 0 5 1 5 2 5 3 en Belarus Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 8 Junie 2020 2019 Human Development Index Ranking in Engels United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 8 Junie 2020 Gini Index in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2019 Besoek op 8 Junie 2020 ICANN soobshaet o vydelenii kirillicheskogo domena BEL dlya Respubliki Belarus in Belarussies hoster by Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2018 Besoek op 8 Junie 2020 HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 de Eduard Steiner Das Euro Musterland hangt den Riesen Russland ab Welt Online 22 Augustus 2011 de Duitse Departement van Buitelandse Sake Belarus Kultuur Geargiveer 23 Julie 2011 op Wayback MachineBronnelys WysigAlgemeen en Belarus Encyclopaedia Britannica Besoek op 8 Junie 2020 en Belarus Central Intelligence Agency Besoek op 8 Junie 2020 en Whitaker Joseph 2008 Whitaker s Almanack 2008 Londen A amp C Black ISBN 978 0 7136 8554 1 bl 763 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Belarus en Toerisme inligting oor Belarus op Wikivoyage be en ru Amptelike webwerf van die Belarussiese president be en ru Amptelike webwerf van die Belarussiese departement van internasionale betrekkingeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Belarus amp ol,