×
Beker (sterrebeeld)

Die Beker (Latyn: Crater) is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. In die Griekse mitologie word dit verbind met die beker van die god Apollo. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit het gee sterre helderder as 3 mag nie.

Beker
Latynse naam Crater
Genitief Crateris
Afkorting Crt
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h
Deklinasie -16º
Grootte 282 vk. grade (53ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Delta Crateris (Labrum)
Naaste ster LHS 2358
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 12
Meteoorreëns Eta Craterids
Aangrensende sterrebeelde
Leeu, Sekstant, Noordelike Waterslang, Kraai, Maagd
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Gamma Crateris is ’n dubbelster sowat 84 ligjare van die son af.

31 Crateris, wat nou as deel van die Kraai beskou word, is ’n ster van 5,2 mag wat eers verwar is met ’n maan van Mercurius.

NGC 3511 is ’n spiraalvormige sterrestelsel wat deel is van die melkwegswerm Abell 1060. Twee ander sterrestelsels is GC 3887 en NGC 3981.

Die Kraai word geïdentifiseer met ’n verhaal in die Griekse mitologie waarin ’n kraai Apollo bedien en gestuur word om water te gaan haal. Op pad rus die kraai lank en nadat hy eindelik die water in ’n beker opgeskep het, neem hy ’n waterslang terug as verskoning omdat hy so lank gevat het. Apollo besef egter wat gebeur het. Hy is woedend en werp die kraai, beker en slang in die lug in. So het die sterrebeelde Beker, Kraai en Noordelike Waterslang ontstaan.

  • Ridpath, Ian, en Tirion, Wil (2007). Stars and Planets Guide, Collins, Londen. ISBN 978-0-00-725120-9. Princeton University Press, Princeton. ISBN 978-0-691-13556-4.
  • Allen, Richard Hinckley, The Stars, Their Lore and Legend, New York, Dover.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

beker, sterrebeeld, beker, latyn, crater, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, griekse, mitologie, word, verbind, beker, apollo, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, sterre, helderder, bekerlatynse,. Die Beker Latyn Crater is n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim In die Griekse mitologie word dit verbind met die beker van die god Apollo Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit het gee sterre helderder as 3 mag nie BekerLatynse naam CraterGenitief CraterisAfkorting CrtWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 11hDeklinasie 16ºGrootte 282 vk grade 53ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Delta Crateris Labrum Naaste ster LHS 2358Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 5Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 12Meteoorreens Eta CrateridsAangrensende sterrebeeldeLeeu Sekstant Noordelike Waterslang Kraai MaagdPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Mitologie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigGamma Crateris is n dubbelster sowat 84 ligjare van die son af 31 Crateris wat nou as deel van die Kraai beskou word is n ster van 5 2 mag wat eers verwar is met n maan van Mercurius NGC 3511 is n spiraalvormige sterrestelsel wat deel is van die melkwegswerm Abell 1060 Twee ander sterrestelsels is GC 3887 en NGC 3981 Mitologie WysigDie Kraai word geidentifiseer met n verhaal in die Griekse mitologie waarin n kraai Apollo bedien en gestuur word om water te gaan haal Op pad rus die kraai lank en nadat hy eindelik die water in n beker opgeskep het neem hy n waterslang terug as verskoning omdat hy so lank gevat het Apollo besef egter wat gebeur het Hy is woedend en werp die kraai beker en slang in die lug in So het die sterrebeelde Beker Kraai en Noordelike Waterslang ontstaan Verwysings WysigRidpath Ian en Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Allen Richard Hinckley The Stars Their Lore and Legend New York Dover Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Crater Star Tales Corvus and Crater Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beker sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Beker sterrebeeld amp ol,