×
Beenvisse

Die Beenvisse (Osteichthyes) is 'n superklas van visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort. Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit been bestaan. Beenvisse beskik oor swemblase en operkulums (kieudeksels) met een kieu-opening aan elke kant van die kop. Die meeste spesies is ovipaar en slegs die families Bythitidae, Clinidae en die Selakante is vivipaar.

Beenvisse
Tydperk:420–0 m. jaar gelede
Epinephelus lanceolatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Osteichthyes

Huxley, 1880
Klas

Die superklas sluit die kraakbeenvisse uit. Visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan ressorteer onder die superklas Chondrichthyes.

Die superklas Osteichthyes het twee klasse: Sarcopterygii en Actinopterygii.

Die volgende ordes is deel van die beenvisse en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Albuliformes Beenvisagtiges Straalvinvisse Beenvisse
2 Anguilliformes Palings Straalvinvisse Beenvisse
3 Atheriniformes Straalvinvisse Beenvisse
4 Beloniformes Straalvinvisse Beenvisse
5 Beryciformes Straalvinvisse Beenvisse
6 Clupeiformes Harings, sardyne en Ansjovisse Straalvinvisse Beenvisse
7 Coelacanthiformes Selakante Vleisvinvisse Beenvisse
8 Cypriniformes Straalvinvisse Beenvisse
9 Elopiformes Straalvinvisse Beenvisse
10 Gadiformes Kabeljouagtiges Straalvinvisse Beenvisse
11 Gobiesociformes Klipsuiers Straalvinvisse Beenvisse
12 Gonorynchiformes Sand en Melkvisse Straalvinvisse Beenvisse
13 Lampriformes Straalvinvisse Beenvisse
14 Lepidosireniformes Suid-Amerikaanse en Afrika longvisse Vleisvinvisse Beenvisse
15 Lophiiformes Hengelaars Straalvinvisse Beenvisse
16 Mugiliformes Harders Straalvinvisse Beenvisse
17 Ophidiiformes Kuskpalings Straalvinvisse Beenvisse
18 Perciformes Baarsagtiges Straalvinvisse Beenvisse
19 Pleuronectiformes Platvisse Straalvinvisse Beenvisse
20 Scorpaeniformes Straalvinvisse Beenvisse
21 Siluriformes Babers Straalvinvisse Beenvisse
22 Syngnathiformes Pypvisse & Seeperdjies Straalvinvisse Beenvisse
23 Tetraodontiformes Straalvinvisse Beenvisse
24 Zeiformes Straalvinvisse Beenvisse
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

beenvisse, osteichthyes, superklas, visse, filum, gewerweldes, behoort, superklas, maak, voorsiening, alle, tipe, visse, waarvan, skelet, been, bestaan, beskik, swemblase, operkulums, kieudeksels, kieu, opening, elke, kant, meeste, spesies, ovipaar, slegs, fam. Die Beenvisse Osteichthyes is n superklas van visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit been bestaan Beenvisse beskik oor swemblase en operkulums kieudeksels met een kieu opening aan elke kant van die kop Die meeste spesies is ovipaar en slegs die families Bythitidae Clinidae en die Selakante is vivipaar Beenvisse Tydperk 420 0 m jaar gelede PreYe Ye O S D C P T J K Pg NSilurian tot vandagEpinephelus lanceolatusWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880KlasActinopterygii Sarcopterygii Die superklas sluit die kraakbeenvisse uit Visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan ressorteer onder die superklas Chondrichthyes Die superklas Osteichthyes het twee klasse Sarcopterygii en Actinopterygii Visordes WysigDie volgende ordes is deel van die beenvisse en kom aan die Suider Afrikaanse kus voor Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas1 Albuliformes Beenvisagtiges Straalvinvisse Beenvisse2 Anguilliformes Palings Straalvinvisse Beenvisse3 Atheriniformes Straalvinvisse Beenvisse4 Beloniformes Straalvinvisse Beenvisse5 Beryciformes Straalvinvisse Beenvisse6 Clupeiformes Harings sardyne en Ansjovisse Straalvinvisse Beenvisse7 Coelacanthiformes Selakante Vleisvinvisse Beenvisse8 Cypriniformes Straalvinvisse Beenvisse9 Elopiformes Straalvinvisse Beenvisse10 Gadiformes Kabeljouagtiges Straalvinvisse Beenvisse11 Gobiesociformes Klipsuiers Straalvinvisse Beenvisse12 Gonorynchiformes Sand en Melkvisse Straalvinvisse Beenvisse13 Lampriformes Straalvinvisse Beenvisse14 Lepidosireniformes Suid Amerikaanse en Afrika longvisse Vleisvinvisse Beenvisse15 Lophiiformes Hengelaars Straalvinvisse Beenvisse16 Mugiliformes Harders Straalvinvisse Beenvisse17 Ophidiiformes Kuskpalings Straalvinvisse Beenvisse18 Perciformes Baarsagtiges Straalvinvisse Beenvisse19 Pleuronectiformes Platvisse Straalvinvisse Beenvisse20 Scorpaeniformes Straalvinvisse Beenvisse21 Siluriformes Babers Straalvinvisse Beenvisse22 Syngnathiformes Pypvisse amp Seeperdjies Straalvinvisse Beenvisse23 Tetraodontiformes Straalvinvisse Beenvisse24 Zeiformes Straalvinvisse BeenvisseSien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamiliesBron WysigCoastal Fishes of Southern Africa Phil amp Elaine Heemstra 2004 ISBN 1 920033 01 7 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Beenvisse amp ol,