fbpx Beeldhouer (sterrebeeld)
Wikipedia

Beeldhouer (sterrebeeld)

Die Beeldhouer (Latyn: Sculptor) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas-Louis de Lacaille geskep. Hy het dit aanvanklik die Beeldhouer se Ateljee (Apparatus Sculptoris) genoem, maar dit is later verkort.

Beeldhouer
Latynse naam Sculptor
Genitief Sculptoris
Afkorting Scl
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 0h
Deklinasie -30º
Grootte 475 vk. grade (36ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Sculptoris
Naaste ster Gliese 1
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 18
Aangrensende sterrebeelde
Walvis, Waterdraer, Suidelike Vis, Kraanvoël, Feniks, Oond
Portaal Sterrekunde

Die Beeldhouer bevat geen sterre helderder as 3 mag nie. Dit is omdat die sterrebeeld die galaktiese suidpool bevat waar min sterre voorkom.

Die helderste ster is Alpha Sculptoris, met ’n helderheid van net 4,31 mag. Die sterrebeeld bevat die Sculptor-dwergsterrestelsel, wat deel is van die Lokale Groep (die groep sterrestelsels waartoe die Melkweg behoort) sowel as die Sculptor-groep, die naaste sterrestelselgroep aan die Lokale Groep. Die Sculptor-sterrestelsel (NGC 253), ’n staafspiraalstelsel en die grootste lid van die groep, lê naby die grens tussen die Beeldhouer en die Walvis. Nog ’n prominente lid van die groep is die onreëlmatige sterrestelsel NGC 55.

’n Unieke sterrestelsel in die Beeldhouer is die Wawiel-stelsel, wat 500 miljoen ligjare van die Aarde af is. Dit het ontstaan met die samesmelting van twee sterrestelsels sowat 300 miljoen jaar gelede. Dit het ’n kern van ouer, geel sterre wat die kleinste van die twee stelsels was, en ’n buitenste ring van jonger, blou sterre wat die grootste stelsel was. Die skokgolwe van die botsing het intensiewe stervorming in die buitenste ring tot gevolg gehad.

  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe. Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Beeldhouer (sterrebeeld)
beeldhouer, sterrebeeld, beeldhouer, latyn, sculptor, klein, dowwe, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, 18de, deur, nicolas, louis, lacaille, geskep, aanvanklik, beeldhouer, ateljee, apparatus, sculptoris, genoem, maar, later, verkort, beeldhouerlatynse, naam, . Die Beeldhouer Latyn Sculptor is n klein dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is in die 18de eeu deur Nicolas Louis de Lacaille geskep Hy het dit aanvanklik die Beeldhouer se Ateljee Apparatus Sculptoris genoem maar dit is later verkort BeeldhouerLatynse naam SculptorGenitief SculptorisAfkorting SclWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 0hDeklinasie 30ºGrootte 475 vk grade 36ste Kwadrant SQ1BesonderhedeHoofsterre 4Helderste ster Alpha SculptorisNaaste ster Gliese 1Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 6Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 18Aangrensende sterrebeeldeWalvis Waterdraer Suidelike Vis Kraanvoel Feniks OondPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie Beeldhouer bevat geen sterre helderder as 3 mag nie Dit is omdat die sterrebeeld die galaktiese suidpool bevat waar min sterre voorkom Die helderste ster is Alpha Sculptoris met n helderheid van net 4 31 mag Die sterrebeeld bevat die Sculptor dwergsterrestelsel wat deel is van die Lokale Groep die groep sterrestelsels waartoe die Melkweg behoort sowel as die Sculptor groep die naaste sterrestelselgroep aan die Lokale Groep Die Sculptor sterrestelsel NGC 253 n staafspiraalstelsel en die grootste lid van die groep le naby die grens tussen die Beeldhouer en die Walvis Nog n prominente lid van die groep is die onreelmatige sterrestelsel NGC 55 n Unieke sterrestelsel in die Beeldhouer is die Wawiel stelsel wat 500 miljoen ligjare van die Aarde af is Dit het ontstaan met die samesmelting van twee sterrestelsels sowat 300 miljoen jaar gelede Dit het n kern van ouer geel sterre wat die kleinste van die twee stelsels was en n buitenste ring van jonger blou sterre wat die grootste stelsel was Die skokgolwe van die botsing het intensiewe stervorming in die buitenste ring tot gevolg gehad 1 Verwysings Wysig Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Ridpath Ian en Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigStar Tales Sculptor Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beeldhouer sterrestelsel Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Beeldhouer sterrebeeld amp ol,