×
Becquerel

Die becquerrel is die SI eenheid vir die aktiwiteit van 'n radio-aktiwiteit en het die simbool "Bq". Die naam "becquerel" is in 1975 deur die BIPM te ere van die Franse fisikus Henri Becquerel toegeken. Dit is gedefinieer as die gemiddelde aantal radio-aktiewe disintegrasies per sekonde. Dus het die becquerel die dimensie s-1. Al is hierdie dimensie dieselfde as die dimensie van die SI-eenheid vir frekwensie, die hertz, word die eenheid "hertz" gebruik om gereelde gebeurtenisse te meet, maar 'n radio-aktiewe disintegrasie is 'n ewekansige gebeurtenis.

Geiger teller word gebruik om die aktiwiteit van 'n radio-aktiwiteit te meet
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

becquerel, becquerrel, eenheid, aktiwiteit, radio, aktiwiteit, simbool, naam, becquerel, 1975, deur, bipm, franse, fisikus, henri, toegeken, gedefinieer, gemiddelde, aantal, radio, aktiewe, disintegrasies, sekonde, becquerel, dimensie, hierdie, dimensie, diese. Die becquerrel is die SI eenheid vir die aktiwiteit van n radio aktiwiteit en het die simbool Bq Die naam becquerel is in 1975 deur die BIPM te ere van die Franse fisikus Henri Becquerel toegeken Dit is gedefinieer as die gemiddelde aantal radio aktiewe disintegrasies per sekonde Dus het die becquerel die dimensie s 1 Al is hierdie dimensie dieselfde as die dimensie van die SI eenheid vir frekwensie die hertz word die eenheid hertz gebruik om gereelde gebeurtenisse te meet maar n radio aktiewe disintegrasie is n ewekansige gebeurtenis Geiger teller word gebruik om die aktiwiteit van n radio aktiwiteit te meet Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Becquerel amp ol,