In 1529 het die Reformasie ingang in Basel gevind. Later, in 1897, het Basel danksy die inisiatief van die Oostenrykse joernalis Theodor Herzl as gasheerstad van die eerste Sionistiese Wêreldkongres opgetree wat die stigting van 'n Joodse staat in Palestina bepleit het.
Verwysings
↑HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
September 26, 2021
basel, kaart, wapenvlag, land, switserland, kanton, koördinate, stigting, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, oktober, 2010, bevolkingsdigtheid, tydsone, amptelike, webwerf, stadt, geargiveer, april, 2005, wayback, machine, duits, engels, . BaselKaart WapenVlag Land Switserland Kanton Basel Koordinate 47 33 N 07 35 O 47 550 N 7 583 O 47 550 7 583 Stigting 237 238 Oppervlakte Totaal 22 75 vk km Hoogte bo seevlak 260 m Bevolking Totaal 31 Oktober 2010 170 648 Bevolkingsdigtheid 7 501 vk km Tydsone UTC 1 MET Amptelike webwerf Stadt Basel Geargiveer 26 April 2005 op Wayback MachineBasel Duits en Engels Basel Frans Bale Nederlands Bazel Italiaans Romansch en Spaans Basilea Latyn Basilia somtyds in Engels Basle is die derde grootse stad in Switserland naas Zurich en Geneve en het n bevolking van sowat 171 000 2010 Die drielandestad le in die noordweste van die land aan die grens met Duitsland die stad Weil am Rhein en Frankryk die nedersettings Saint Louis en Huningue Die Rynrivier vloei deur die stad 1 In die stad word n vorm van die Nederalemanniese Duitse dialek gepraat die Baselduitse subdialek wat verwant is aan die nabygelee Elsasser Duitse subdialek maar verder n taal enklawe vorm in die Hoogalemanniese Duitse dialekgebied In 1529 het die Reformasie ingang in Basel gevind Later in 1897 het Basel danksy die inisiatief van die Oostenrykse joernalis Theodor Herzl as gasheerstad van die eerste Sionistiese Wereldkongres opgetree wat die stigting van n Joodse staat in Palestina bepleit het Verwysings Wysig HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Basel amp oldid 2453262,