×
Barrydale

Barrydale is 'n dorpie op die grens van die Overberg en die Klein Karoo in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë in 'n nou vallei in Langeberg by die begin van die Tradouwpas op pad na Swellendam waar die pad van Suurbraak af by die R62 wynroete tussen Montagu en Oudtshoorn aansluit.

Barrydale
Uitsig oor Barrydale
Barrydale
Barrydale se ligging in Wes-Kaap
Koördinate:33°54′S20°44′O /33.900°S 20.733°O /-33.900; 20.733Koördinate:33°54′S20°44′O /33.900°S 20.733°O /-33.900; 20.733
Land Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitSwellendam
Stigting1882
Oppervlak
• Totaal25,77 km2 (9,95 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal4 156
• Digtheid161/km2 (420/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense11.9%
Indiërs/Asiërs0.4%
Bruin mense83.3%
Swart mense3.6%
Ander0.8%
Taal(2011)
Afrikaans90.6%
Engels6.6%
Xhosa1.1%
Ander1.1%
Poskode(strate)
6750
Poskode(posbusse)
6750
Skakelkode028

Inhoud

Barrydale se geskiedenis begin in die vroeë 1700's toe boere na die gebied getrek het op soek na vrugbare grond met water. In 1978 word die Nederduits Gereformeerde gemeente van Barrydale gestig en word grond aangeskaf om 'n kerk te bou waar die paaie wat vandag as die R62 en R324 bekend staan ontmoet. Die dorp wat in 1880 gestig is, is vernoem na Joseph Barry. Die munisipaliteit is in 1921 gevestig.

Wingerde en boorde is in die omgewing aangeplant en in 1940 is die Barrydale Koöperatiewe Wynkelder gevorm en 'n brandewyn distilleerdery gevestig. Die warm klimaat leen die gebied tot die verbouing van verskeie soorte vrugte en daar is menige vrugteboorde in die vrugbare Tradouwvallei aangeplant. Appels, pere en lemoene word hier in die winter geoes en appelkose, vye, en perskes en druiwe in die somer.

Soos baie ander dorpe in Suid-Afrika is die nalatenskap van apartheid nog duidelik sigbaar in die verdeling van die dorp in 'n “wit-” en “swart-” gedeelte wat meestal deur afstammelinge van die inheemse KhoiKhoi bewoon word. Die dorpie is kultureel divers met beide Engels- en Afrikaanssprekende inwoners asook onlangse immigrante uit Europa. Die dorpie se bevolking is tans ongeveer 3500 permanente inwoners wat dramaties styg tydens die toeriste-seisoen. Die klimaat is gematig met warm droë somers met gemiddelde temperatuur van 25 °C wat soms tot 35 °C styg. Winters is ook matig, nat en temperatuur daal soms tot -1 °C wat gepaardgaan met ligte ryp.

Kerkgeboue van die verskillende gemeentes in die dorp:

  • Nederduitse Gereformeerde Kerk

  • Nuwe Apostoliese Kerk

  • Evangelies Gereformeerde Kerk van SA

  • Interdenominale Kerk

  • Barrydale

  • Karoo Hotel

  • Belanti-kinema

  • Magpie-kunsgalery

  • Ronnie se Sekswinkel

  1. . Sensus 2011.

Publikasie datum: September 26, 2021

barrydale, dorpie, grens, overberg, klein, karoo, kaap, suid, afrika, geleë, vallei, langeberg, begin, tradouwpas, swellendam, waar, suurbraak, wynroete, tussen, montagu, oudtshoorn, aansluit, uitsig, ligging, kaapkoördinate, koördinate, 733land, suid, afrikap. Barrydale is n dorpie op die grens van die Overberg en die Klein Karoo in die Wes Kaap Suid Afrika Dit is gelee in n nou vallei in Langeberg by die begin van die Tradouwpas op pad na Swellendam waar die pad van Suurbraak af by die R62 wynroete tussen Montagu en Oudtshoorn aansluit BarrydaleUitsig oor BarrydaleBarrydale Barrydale se ligging in Wes KaapKoordinate 33 54 S 20 44 O 33 900 S 20 733 O 33 900 20 733 Koordinate 33 54 S 20 44 O 33 900 S 20 733 O 33 900 20 733Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikOverbergMunisipaliteitSwellendamStigting1882Oppervlak 1 Totaal25 77 km2 9 95 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal4 156 Digtheid161 km2 420 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense11 9 Indiers Asiers0 4 Bruin mense83 3 Swart mense3 6 Ander0 8 Taal 2011 1 Afrikaans90 6 Engels6 6 Xhosa1 1 Ander1 1 Poskode strate 6750Poskode posbusse 6750Skakelkode028 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Omgewing 3 Kerke in Barrydale 4 Galery 5 Sien ook 6 Eksterne skakels 7 VerwysingsGeskiedenis WysigBarrydale se geskiedenis begin in die vroee 1700 s toe boere na die gebied getrek het op soek na vrugbare grond met water In 1978 word die Nederduits Gereformeerde gemeente van Barrydale gestig en word grond aangeskaf om n kerk te bou waar die paaie wat vandag as die R62 en R324 bekend staan ontmoet Die dorp wat in 1880 gestig is is vernoem na Joseph Barry Die munisipaliteit is in 1921 gevestig Omgewing WysigWingerde en boorde is in die omgewing aangeplant en in 1940 is die Barrydale Kooperatiewe Wynkelder gevorm en n brandewyn distilleerdery gevestig Die warm klimaat leen die gebied tot die verbouing van verskeie soorte vrugte en daar is menige vrugteboorde in die vrugbare Tradouwvallei aangeplant Appels pere en lemoene word hier in die winter geoes en appelkose vye en perskes en druiwe in die somer Soos baie ander dorpe in Suid Afrika is die nalatenskap van apartheid nog duidelik sigbaar in die verdeling van die dorp in n wit en swart gedeelte wat meestal deur afstammelinge van die inheemse KhoiKhoi bewoon word Die dorpie is kultureel divers met beide Engels en Afrikaanssprekende inwoners asook onlangse immigrante uit Europa Die dorpie se bevolking is tans ongeveer 3500 permanente inwoners wat dramaties styg tydens die toeriste seisoen Die klimaat is gematig met warm droe somers met gemiddelde temperatuur van 25 C wat soms tot 35 C styg Winters is ook matig nat en temperatuur daal soms tot 1 C wat gepaardgaan met ligte ryp Kerke in Barrydale WysigKerkgeboue van die verskillende gemeentes in die dorp Nederduitse Gereformeerde Kerk Nuwe Apostoliese Kerk Evangelies Gereformeerde Kerk van SA Interdenominale KerkGalery Wysig Barrydale Karoo Hotel Belanti kinema Magpie kunsgalery Ronnie se SekswinkelSien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Barrydale Barrydale op Viewoverberg com Barrydale webwerf Wynroete wat die Breederiviervally en die Klein Karoo insluit Akkommodasie plaaslike kunstenaars en kaart van die gebied Geargiveer 15 September 2005 op Wayback MachineVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Hoofplek Barrydale Sensus 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Barrydale amp ol,