×
Barry Trengove

Barry Trengove (1939–2004) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Trengove maak sy debuut in 1965 as 'n student in Debbie, maar is nie daarvoor gekrediteer nie. Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op, waaronder bekende prente soos Ongewenste Vreemdeling en Broer Matie. Hy is op 4 Junie 1939 gebore en is op 5 Februarie 2004 op 64-jarige ouderdom in Pretoria aan 'n hartaanval oorlede.

Barry Trengove
Geboortenaam Charles Barrymore Trengove
Geboorte 4 Junie 1939
Sterfte 5 Februarie 2004
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel
  • Broer Matie, 1984 as Sekel
  • Gemini, 1980
  • Night of the Puppets, 1980 as polisieman Condorini
  • Elsa se Geheim, 1979
  • The Fifth Season, 1979 as Will Jameson
  • Wat Jy Saai, 1979 as prokureer
  • Target of an Assassin, 1977 as Maurer
  • Die Vlindervanger, 1976
  • Liefste Madelein, 1976
  • Haak Vrystaat, 1976
  • My Liedjie van Verlange, 1975
  • Mirage Eskader, 1975 as kommandant Chris Fourie
  • The Kingfisher Caper, 1975 as Cappy
  • Ses Soldate, 1975
  • Six Soldiers, 1974 as Sarge
  • Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Paul Bergsma
  • Boemerang 11:15, 1972 as ontvoerder
  • Die Marmerpoel, 1972
  • Debbie, 1965 as student (nie gekrediteer nie)
  1. , Rapport, 15 Februarie 2004
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

barry, trengove, 1939, 2004, suid, afrikaanse, akteur, trengove, maak, debuut, 1965, student, debbie, maar, daarvoor, gekrediteer, daarna, tree, verskeie, afrikaanse, rolprente, waaronder, bekende, prente, soos, ongewenste, vreemdeling, broer, matie, junie, 19. Barry Trengove 1939 2004 was n Suid Afrikaanse akteur 1 Trengove maak sy debuut in 1965 as n student in Debbie maar is nie daarvoor gekrediteer nie Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op waaronder bekende prente soos Ongewenste Vreemdeling en Broer Matie Hy is op 4 Junie 1939 gebore en is op 5 Februarie 2004 op 64 jarige ouderdom in Pretoria aan n hartaanval oorlede Barry TrengoveGeboortenaam Charles Barrymore TrengoveGeboorte 4 Junie 1939Sterfte 5 Februarie 2004 PretoriaNasionaliteit Suid AfrikaBeroep e AkteurInternet rolprentdatabasis profielFilmografie WysigBroer Matie 1984 as Sekel Gemini 1980 Night of the Puppets 1980 as polisieman Condorini Elsa se Geheim 1979 The Fifth Season 1979 as Will Jameson Wat Jy Saai 1979 as prokureer Target of an Assassin 1977 as Maurer Die Vlindervanger 1976 Liefste Madelein 1976 Haak Vrystaat 1976 My Liedjie van Verlange 1975 Mirage Eskader 1975 as kommandant Chris Fourie The Kingfisher Caper 1975 as Cappy Ses Soldate 1975 Six Soldiers 1974 as Sarge Ongewenste Vreemdeling 1974 as Paul Bergsma Boemerang 11 15 1972 as ontvoerder Die Marmerpoel 1972 Debbie 1965 as student nie gekrediteer nie Verwysings Wysig Trengove sal onthou word vir sy talle rolle Rapport 15 Februarie 2004 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Barry Trengove amp ol,