fbpx
Wikipedia

Bahrein

Bahrein (Arabies: البحرين, al-Baḥrayn, [aɫ baħrajn], letterlik: "die twee mere"), amptelik die Koninkryk Bahrein (مملكة البحرين, Mamlakat al-Baḥrayn, , letterlik: "Koninkryk van die twee mere"), is 'n eilandstaat in die Midde-Ooste en Wes-Asië. Die land bestaan uit 33 eilandjies in die Persiese Golf, hier "Arabiese Golf" genoem. Dit lê noordoos van Saoedi-Arabië, wes van Katar en suidwes van Iran. Bahrein beslaan 'n oppervlakte van 780 km² en het 'n bevolking van 1 569 446 in 2018 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Manama, met die Bahrein Wêreldhandelsentrum. Bahrein is die derde kleinste nasie van Asië volgens oppervlakte na die Maledive en Singapoer. Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeïene. Bahrein beskik oor 'n groot aantal immigrante wat sowat 48% van die land se bevolking vorm.[2]

Koninkryk Bahrein
  • مملكة البحرين  (Arabies)
Vlag Embleem
Volkslied: نشيد البحرين الوطني
Bahrainona
(Arabies vir: "Ons Bahrein")
Hoofstad Manama

26°13′N 50°35′O / 26.217°N 50.583°O / 26.217; 50.583

Grootste stad Manama
Amptelike tale Arabies
Regering

Monarg
• Kroonprins
Eerste minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Hamad bin Isa Al Khalifa
Salman Bin Hamad Al Khalifa
Salman Bin Hamad Al Khalifa
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
• Koninkryk Bahrein
van die Verenigde Koninkryk
14 Augustus 1971[1]
15 Augustus 1971[2]
14 Februarie 2002
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
780 km2  (172ste)
300 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2018-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
1 569 446[3][4] (149ste)
1 234 571[5]
1 831,1 / km2 (4de)
4 742,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$74,245 miljard[6] (94ste)
$49 058[6] (19de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$34,624 miljard[6] (91ste)
$22 878[6] (33ste)

MOI (2018) 0,838[7] (45ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Dinar (BHD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC+03:00)
nie toegepas nie (UTC+03:00)
Internet-TLD .bh
Skakelkode +973
Nasa-Satellietbeeld van Bahrein
Kaart van Bahrein

Bahrein was sedert die oudheid vir sy Pêrelduikers bekend en was onder die gesag van die Christelike Lachmiede. Dit het in 628 een van die eerste nasies geword wat Islam aanvaar het. Na 'n tydperk van Arabiese heerskap is Bahrein in 1521 deur Portugal beset, wat reeds in 1602 deur Sjah Abbas I van die Safawidiese Ryk onder die Persiese Ryk verdryf is. In 1783 het die Bani Utbah-klan Bahrein van Nasr Al-Madhkur verower en is sedertdien onder die gesag van die koninklike familie Al Khalifa, met Ahmed al Fateh as Bahrein se eerste hakim.

In die laat 1800's het Bahrein 'n Britse protektoraat geword. Ruolie is in 1932 in Bahrein ontdek, wat die land welvarend gemaak het. Die land se demokratiese rekord is egter wisselvallig. In 1971 het Bahrein sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk verklaar en het in 2002 'n koninkryk geword. Tydens die Arabiese Lente van 2011 in Noord-Afrika het die land onder populêre verset gebuk gegaan.[8] Bahrein se binnelandse beleid word deur die konflik tussen die toonaangewende Soennitiese minderheid en die Sjiitiese meerderheid van die bevolking oorheers. Terwyl Saoedi-Arabië die Bahreinse regering ondersteun het, die Sjiitiese opstand te onderdruk, word die Sjiiete deur Iran ondersteun.

Bahrein beskik oor 'n hoë Menslike-ontwikkelingsindeks en word deur die Wêreldbank as 'n hoë-inkomste ekonomie beskou. Bahrein is 'n lidland van die Verenigde Nasies, Beweging van Onverbonde Lande, Arabiese Liga, Organisasie van Islamitiese Samewerking en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande. Bahrein huisves sedert 2004 die Formule Een se Bahreinse Grand Prix op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir.

Nedersettings

 
Manama, die land se hoofstad

Die grootste stede in Bahrein is:

  1. Manama – 154 700
  2. Riffa – 111 000
  3. Muharraq – 98 800
  4. Hamad Town – 57 000
  5. A'ali – 51 400
  6. Isa Town- 39 800
  7. Sitra – 37 100
  8. Budaiya – 33 200
  9. Jidhafs – 32 600
  10. Al-Malikiyah – 14 800
  11. Adliya
Ander plekke sluit in: Awali, Diraz, Hidd, Sar en Bani Jamrah.

Verwysings

  1. (en) "Bahrain ends special pact". The Straits Times. 15 Augustus 1971. vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019. Besoek op 4 Februarie 2019.
  2. 2,0 2,1 (en) "Bahrain". Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 12 September 2020.
  3. (en) "World Population prospects – Population division". Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling. Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 12 November 2020.
  4. (en) "Overall total population – World Population Prospects: The 2019 Revision" (xslx). Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (custom data acquired via website). Verenigde Nasies. vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020. Besoek op 12 November 2020.
  5. (en) . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2012. Besoek op 31 Januarie 2012.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Bahrain". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2020. Besoek op 12 November 2020.
  7. (en) "2019 Human Development Index Ranking". United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 12 November 2020.
  8. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Bronne

Algemeen

Eksterne skakels

Bahrein
bahrein, arabies, البحرين, baḥrayn, baħrajn, letterlik, twee, mere, amptelik, koninkryk, مملكة, البحرين, mamlakat, baḥrayn, luister, hulp, inligting, letterlik, koninkryk, twee, mere, eilandstaat, midde, ooste, asië, land, bestaan, eilandjies, persiese, golf, . Bahrein Arabies البحرين al Baḥrayn aɫ baħrajn letterlik die twee mere amptelik die Koninkryk Bahrein مملكة البحرين Mamlakat al Baḥrayn luister hulp inligting letterlik Koninkryk van die twee mere is n eilandstaat in die Midde Ooste en Wes Asie Die land bestaan uit 33 eilandjies in die Persiese Golf hier Arabiese Golf genoem Dit le noordoos van Saoedi Arabie wes van Katar en suidwes van Iran Bahrein beslaan n oppervlakte van 780 km en het n bevolking van 1 569 446 in 2018 gehad Die hoofstad en grootste stad is Manama met die Bahrein Wereldhandelsentrum Bahrein is die derde kleinste nasie van Asie volgens oppervlakte na die Maledive en Singapoer Die amptelike taal is Arabies en van die belangrikste etniese groepe sluit in Arabiere en Bedoeiene Bahrein beskik oor n groot aantal immigrante wat sowat 48 van die land se bevolking vorm 2 Koninkryk Bahreinمملكة البحرين Arabies Vlag EmbleemVolkslied نشيد البحرين الوطنيBahrainona Arabies vir Ons Bahrein source source track Hoofstad Manama 26 13 N 50 35 O 26 217 N 50 583 O 26 217 50 583Grootste stad ManamaAmptelike tale ArabiesRegering Monarg Kroonprins Eerste minister Unitere parlementeregrondwetlike monargieHamad bin Isa Al KhalifaSalman Bin Hamad Al KhalifaSalman Bin Hamad Al KhalifaOnafhanklikheid Verklaar Erken Koninkryk Bahrein van die Verenigde Koninkryk14 Augustus 1971 1 15 Augustus 1971 2 14 Februarie 2002Oppervlakte Totaal Water 780 km2 172ste 300 myl2feitlik niksBevolking 2018 skatting 2010 sensus Digtheid 1 569 446 3 4 149ste 1 234 571 5 1 831 1 km2 4de 4 742 5 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 74 245 miljard 6 94ste 49 058 6 19de BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 34 624 miljard 6 91ste 22 878 6 33ste MOI 2018 0 838 7 45ste baie hoogGeldeenheid Dinar a href ISO 4217 html title ISO 4217 BHD a Tydsone Somertyd AST UTC 03 00 nie toegepas nie UTC 03 00 Internet TLD bhSkakelkode 973 Nasa Satellietbeeld van Bahrein Kaart van Bahrein Bahrein was sedert die oudheid vir sy Perelduikers bekend en was onder die gesag van die Christelike Lachmiede Dit het in 628 een van die eerste nasies geword wat Islam aanvaar het Na n tydperk van Arabiese heerskap is Bahrein in 1521 deur Portugal beset wat reeds in 1602 deur Sjah Abbas I van die Safawidiese Ryk onder die Persiese Ryk verdryf is In 1783 het die Bani Utbah klan Bahrein van Nasr Al Madhkur verower en is sedertdien onder die gesag van die koninklike familie Al Khalifa met Ahmed al Fateh as Bahrein se eerste hakim In die laat 1800 s het Bahrein n Britse protektoraat geword Ruolie is in 1932 in Bahrein ontdek wat die land welvarend gemaak het Die land se demokratiese rekord is egter wisselvallig In 1971 het Bahrein sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk verklaar en het in 2002 n koninkryk geword Tydens die Arabiese Lente van 2011 in Noord Afrika het die land onder populere verset gebuk gegaan 8 Bahrein se binnelandse beleid word deur die konflik tussen die toonaangewende Soennitiese minderheid en die Sjiitiese meerderheid van die bevolking oorheers Terwyl Saoedi Arabie die Bahreinse regering ondersteun het die Sjiitiese opstand te onderdruk word die Sjiiete deur Iran ondersteun Bahrein beskik oor n hoe Menslike ontwikkelingsindeks en word deur die Wereldbank as n hoe inkomste ekonomie beskou Bahrein is n lidland van die Verenigde Nasies Beweging van Onverbonde Lande Arabiese Liga Organisasie van Islamitiese Samewerking en die Samewerkingsraad van die Arabiese Golflande Bahrein huisves sedert 2004 die Formule Een se Bahreinse Grand Prix op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir Inhoud 1 Nedersettings 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsNedersettings Wysig Manama die land se hoofstad Die grootste stede in Bahrein is Manama 154 700 Riffa 111 000 Muharraq 98 800 Hamad Town 57 000 A ali 51 400 Isa Town 39 800 Sitra 37 100 Budaiya 33 200 Jidhafs 32 600 Al Malikiyah 14 800 Adliya Ander plekke sluit in Awali Diraz Hidd Sar en Bani Jamrah Verwysings Wysig en Bahrain ends special pact The Straits Times 15 Augustus 1971 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2019 Besoek op 4 Februarie 2019 2 0 2 1 en Bahrain Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 12 September 2020 en World Population prospects Population division Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020 Besoek op 12 November 2020 en Overall total population World Population Prospects The 2019 Revision xslx Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake Bevolkingsafdeling custom data acquired via website Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020 Besoek op 12 November 2020 en Bahraini Census 2010 تعداد السكــان العام للبحريــن 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2012 Besoek op 31 Januarie 2012 6 0 6 1 6 2 6 3 en Bahrain Internasionale Monetere Fonds Oktober 2020 Besoek op 12 November 2020 en 2019 Human Development Index Ranking United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020 Besoek op 12 November 2020 HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8Bronne WysigAlgemeen en Bahrain Encyclopaedia Britannica Besoek op 12 November 2020 en Bahrain Central Intelligence Agency Besoek op 12 November 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bahrein en Toerisme inligting oor Bahrein op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bahrein amp oldid 2411969,