×
Bafta
Hierdie artikel handel oor die rolprent- en televisieprys. Vir ’n artikel oor die akademie, sien Britse Akademie vir Rolprent- en Televisiekuns.

'n Bafta of BAFTA is ’n prys van die Britse Akademie vir Rolprent- en Televisiekuns (Engels: British Academy of Film and Television Arts). Hierdie pryse word jaarliks op ’n luisterryke seremonie toegeken, onder meer vir die beste rolprente, TV-programme en akteurs. Van 2008 af word dit in die Royal Opera House in Sentraal-Londen gehou. Die 70ste Bafta-toekenningsaand is op 12 Februarie 2017 aangebied.

British Academy Film Awards

Die 2008-seremonie.
Toegeken vir Uitmuntendheid in die rolprentbedryf
Borg Britse Akademie vir Rolprent- en Televisiekuns
Land Verenigde Koninkryk
Datum Jaarliks in Februarie
Vorige naam British Film Academy Awards
Eerste toekenning 29 Mei 1949 (1949-05-29) (72 jaar oud)
Webtuiste

Inhoud

Die Britse Akademie vir Rolprent- en Televisiekuns is in 1947 as die Britse Rolprentakademie gestig deur David Lean, Alexander Korda, Carol Reed, Charles Laughton, Roger Manvell en andere. In 1958 het die akademie met die Gilde van Televisievervaardigers en -regisseurs saamgesmelt om die Rolprent- en Televisievereniging te vorm. Dit het in 1976 sy huidige naam gekry.

Die akademie se pryse is in die vorm van ’n teatermasker wat deur die Amerikaanse beeldhouer Mitzi Cunliffe ontwerp is. Die seremonie het voorheen in April of Mei plaasgevind, maar word sedert 2002 in Februarie elke jaar gehou om die Oscars vooraf te gaan. Die meeste pryse kan aan iemand van enige nasionaliteit toegeken word, maar daar is ’n prys vir 'n uitnemende Britse prent en uitnemende debuut deur ’n Britse skrywer, vervaardiger of regisseur. Slegs Britse prente kan wen in die kategorieë Britse kortprent en Britse kortanimasie.

Die seremonie word effens ná die tyd op dieselfde aand in Brittanje en oor die hele wêreld uitgesaai.

  • Die Bafta-fellowship vir ’n lewenslange bydrae tot die televisie- en rolprentwese (sedert 1971)
  • Die prys vir uitnemende bydrae tot die rolprentwese (van 1979 tot 2006 bekend as die Michael Balcon-prys)
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. 5 November 2012 op Wayback Machine, Die Bafta-webtuiste, 6 Maart 2012. Besoek op 27 Augustus 2012

Publikasie datum: September 27, 2021

bafta, hierdie, artikel, handel, rolprent, televisieprys, artikel, akademie, sien, britse, akademie, rolprent, televisiekuns, bafta, prys, britse, akademie, rolprent, televisiekuns, engels, british, academy, film, television, arts, hierdie, pryse, word, jaarli. Hierdie artikel handel oor die rolprent en televisieprys Vir n artikel oor die akademie sien Britse Akademie vir Rolprent en Televisiekuns n Bafta of BAFTA is n prys van die Britse Akademie vir Rolprent en Televisiekuns Engels British Academy of Film and Television Arts Hierdie pryse word jaarliks op n luisterryke seremonie toegeken onder meer vir die beste rolprente TV programme en akteurs 1 Van 2008 af word dit in die Royal Opera House in Sentraal Londen gehou Die 70ste Bafta toekenningsaand is op 12 Februarie 2017 aangebied British Academy Film Awards Die 2008 seremonie Toegeken vir Uitmuntendheid in die rolprentbedryfBorg Britse Akademie vir Rolprent en TelevisiekunsLand Verenigde KoninkrykDatum Jaarliks in FebruarieVorige naam British Film Academy AwardsEerste toekenning 29 Mei 1949 1949 05 29 72 jaar oud Webtuiste bafta org Inhoud 1 Geskiedenis 2 Ander pryse niemededingend 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie Britse Akademie vir Rolprent en Televisiekuns is in 1947 as die Britse Rolprentakademie gestig deur David Lean Alexander Korda Carol Reed Charles Laughton Roger Manvell en andere In 1958 het die akademie met die Gilde van Televisievervaardigers en regisseurs saamgesmelt om die Rolprent en Televisievereniging te vorm Dit het in 1976 sy huidige naam gekry Die akademie se pryse is in die vorm van n teatermasker wat deur die Amerikaanse beeldhouer Mitzi Cunliffe ontwerp is Die seremonie het voorheen in April of Mei plaasgevind maar word sedert 2002 in Februarie elke jaar gehou om die Oscars vooraf te gaan Die meeste pryse kan aan iemand van enige nasionaliteit toegeken word maar daar is n prys vir n uitnemende Britse prent en uitnemende debuut deur n Britse skrywer vervaardiger of regisseur Slegs Britse prente kan wen in die kategoriee Britse kortprent en Britse kortanimasie Die seremonie word effens na die tyd op dieselfde aand in Brittanje en oor die hele wereld uitgesaai Ander pryse niemededingend WysigDie Bafta fellowship vir n lewenslange bydrae tot die televisie en rolprentwese sedert 1971 Die prys vir uitnemende bydrae tot die rolprentwese van 1979 tot 2006 bekend as die Michael Balcon prys 2 Verwysings Wysig HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8 The Outstanding British Contribution to Cinema Award Awards Geargiveer 5 November 2012 op Wayback Machine Die Bafta webtuiste 6 Maart 2012 Besoek op 27 Augustus 2012Eksterne skakels WysigAmptelike webtuiste www bafta org Bafta prysdatabasis IMdb Baftas Geargiveer 11 April 2010 op Wayback Machine Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bafta Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Bafta amp ol,