×
Rooibobbejaantjie

Die rooibobbejaantjie (Babiana villosa (Aiton) Ker Gawl.) is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is.

Rooibobbejaantjie
Blomme aan 'n rooibobbejaantjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Ixieae
Genus:
Spesie:
B. villosa
Binomiale naam
Babiana villosa
(Aiton) Ker Gawl.

Inhoud

Dit kom veral in fragmente van die renosterveld voor, wat nog oorbly vanaf Malmesbury tot Wellington en die Tulbaghvallei. Dit groei op skalierenosterveld in die vlakte, op heuwels en op lae berghellings. Sy voorkoms is aan die afneem en 80% van sy oorspronklike verspreidingsgebied het reeds verlore geraak. Op die SANBI-rooilys is dit as amper bedreig (NT) gelys.

Hierdie plantjie groei in die winterreëntyd tot 20 cm hoog en het 5-6 lansvormige en gevoude blare wat met kort sagte hare bedek is en soos 'n waaier gerangskik is. Die blomme is skouspelagtig rooi of pienk. Die vrug is 'n droë kapsule wat oopsplits en talle donkerbruin, hoekige saadjies versprei. Dit het 'n ondergrondse knol wat in die droë somermaande afsterf, om in die wintertyd opnuut vanuit die knol groei.

  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2016.
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2016. Besoek op6 Desember 2016.

Publikasie datum: September 26, 2021

rooibobbejaantjie, rooibobbejaantjie, babiana, villosa, aiton, gawl, geofiet, endemies, suid, afrika, blomme, rooibobbejaantjiebewaringstatusbyna, bedreig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, plantaedivisie, magnoliophytaklas, liliopsidaorde, asparaga. Die rooibobbejaantjie Babiana villosa Aiton Ker Gawl is n geofiet wat endemies aan Suid Afrika is RooibobbejaantjieBlomme aan n rooibobbejaantjieBewaringstatusByna bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie MagnoliophytaKlas LiliopsidaOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus IxieaeGenus BabianaSpesie B villosaBinomiale naamBabiana villosa Aiton Ker Gawl Inhoud 1 Habitat 2 Kenmerke 3 Fotogalery 4 VerwysingsHabitat WysigDit kom veral in fragmente van die renosterveld voor wat nog oorbly vanaf Malmesbury tot Wellington en die Tulbaghvallei Dit groei op skalierenosterveld in die vlakte op heuwels en op lae berghellings Sy voorkoms is aan die afneem en 80 van sy oorspronklike verspreidingsgebied het reeds verlore geraak Op die SANBI rooilys is dit as amper bedreig NT gelys 1 Kenmerke WysigHierdie plantjie groei in die winterreentyd tot 20 cm hoog en het 5 6 lansvormige en gevoude blare wat met kort sagte hare bedek is en soos n waaier gerangskik is Die blomme is skouspelagtig rooi of pienk Die vrug is n droe kapsule wat oopsplits en talle donkerbruin hoekige saadjies versprei Dit het n ondergrondse knol wat in die droe somermaande afsterf om in die wintertyd opnuut vanuit die knol groei 2 Fotogalery Wysig Verwysings Wysig SANBI rooilys in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2016 PlantZAfrica in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2016 Besoek op 6 Desember 2016 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rooibobbejaantjie amp ol,