×
Siluriformes

Siluriformes (babers of katvisse) is 'n wydverspreide vis-orde wat tot die klas Actinopterygii behoort.

Siluriformes
Tydperk: Jura - Hede
Ictalurus punctatus
Arius felis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Siluriformes
Families

Sien teks.

Inhoud

Dié orde is een van die grootstes met ongeveer 31 families, 400 genera en oor die 2200 spesies. Die meerderheid van die families leef in varswater en slegs twee families leef in die see. Babers kom oorwegend voor in Suid-Amerika maar word ook aangetref in Afrika, Noord-Amerika en Eurasië. Hulle almal het drie tot vier baarde om die mond en het geen skubbe nie. Baie spesies het 'n skerp stekel in die dorsale en pektorale vinne.

Babers is een van die gewildste teikenvis onder varswater hengelaars in Suid-Afrika en die afgelope tien jaar het die baber al hoe gewilder geword. Die baber is tewens die grootste inheemse roofvis in ons waters; dit is volop, baklei baie goed op ‘n vishoek en is boonop ‘n uitstekende tafelvis. Daarbenewens gryp ‘n baber net so gretig ‘n kunsaas as enige ander aas, wat dit ook ‘n gewilde teiken vir kunsaas-hengelaars maak.

Die volgende visfamilies behoort tot die orde Siluriformes:

  • Ameiurus nebulosus

  • Noturus gyrinus

  • Pylodictis olivaris

  • Auchenoglanis occidentalis

  • Panaque nigrolineatus

  • Rineloricaria longicauda

  • Sturisoma panamense

  • Malapterurus electricus

  • Synodontis multipunctatus

  • Pangasius hypophthalmus

  • Perrunichthys perruno

  • Phractocephalus hemioliopterus

  • Pseudoplatystoma fasciatum

    1. Carroll, R. «Vertebrate paleontology and evolution». (1988). W.H. Freeman, Nova York, Estats Units, 698 p.
    2. Colbert, E. i M. Morales «Evolution of the vertebrates». (1991) John Wiley Liss and Son Inc., Nova York, Estats Units, 470 p.
    3. , besoek op 27 Mei 2013
    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: Augustus 17, 2021

    siluriformes, babers, katvisse, wydverspreide, orde, klas, actinopterygii, behoort, tydperk, jura, hede, ictalurus, punctatusarius, feliswetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, chordatasubfilum, vertebrata, cuvier, 1812, infrafil. Siluriformes babers of katvisse is n wydverspreide vis orde wat tot die klas Actinopterygii behoort Siluriformes Tydperk Jura Hede 1 2 Ictalurus punctatusArius felisWetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum Vertebrata Cuvier 1812 Infrafilum GnathostomataSuperklas Osteichthyes Huxley 1880 Klas ActinopterygiiSubklas NeopterygiiInfraklas TeleosteiSuperorde OstariophysiOrde SiluriformesFamiliesSien teks Inhoud 1 Kenmerke 2 Babers in Suid Afrika 3 Families 4 Galery 5 Sien ook 6 Bron 7 VerwysingsKenmerke WysigDie orde is een van die grootstes met ongeveer 31 families 400 genera en oor die 2200 spesies Die meerderheid van die families leef in varswater en slegs twee families leef in die see Babers kom oorwegend voor in Suid Amerika maar word ook aangetref in Afrika Noord Amerika en Eurasie Hulle almal het drie tot vier baarde om die mond en het geen skubbe nie Baie spesies het n skerp stekel in die dorsale en pektorale vinne Babers in Suid Afrika WysigBabers is een van die gewildste teikenvis onder varswater hengelaars in Suid Afrika en die afgelope tien jaar het die baber al hoe gewilder geword Die baber is tewens die grootste inheemse roofvis in ons waters dit is volop baklei baie goed op n vishoek en is boonop n uitstekende tafelvis Daarbenewens gryp n baber net so gretig n kunsaas as enige ander aas wat dit ook n gewilde teiken vir kunsaas hengelaars maak 3 Families WysigDie volgende visfamilies behoort tot die orde Siluriformes Akysidae Amblycipitidae Amphiliidae Anchariidae Ariidae Aspredinidae Astroblepidae Auchenipteridae Austroglanididae Bagridae Callichthyidae Cetopsidae Chacidae Clariidae Claroteidae Cranoglanididae Diplomystidae Doradidae Erethistidae Heptapteridae Heteropneustidae Ictaluridae Lacantuniidae Loricariidae Malapteruridae Mochokidae Nematogenyidae Olyridae Pangasiidae Parakysidae Pimelodidae Plotosidae Pseudopimelodidae Schilbeidae Scoloplacidae Siluridae Sisoridae TrichomycteridaeGalery Wysig Ameiurus nebulosus Noturus gyrinus Pylodictis olivaris Auchenoglanis occidentalis Panaque nigrolineatus Rineloricaria longicauda Sturisoma panamense Malapterurus electricus Synodontis multipunctatus Pangasius hypophthalmus Perrunichthys perruno Phractocephalus hemioliopterus Pseudoplatystoma fasciatumSien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies Visordes van Suider AfrikaBron Wysighttp fishbase orgVerwysings Wysig Carroll R Vertebrate paleontology and evolution 1988 W H Freeman Nova York Estats Units 698 p Colbert E i M Morales Evolution of the vertebrates 1991 John Wiley Liss and Son Inc Nova York Estats Units 470 p Baber Hengel besoek op 27 Mei 2013 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Siluriformes amp ol,