×
Silwereik

Die silwereik (Grevillea robusta) is 'n indringerplant en groot immergroen boom wat tot 30 m hoog kan word. Dit is inheems in die ooste van Australië. Die boom het 'n reguit stam, die takke is dikwels kaal met 'n slordige voorkoms. Dit staan ook bekend as die Australiese silwereik. Die saamgestelde blare is varingagtig, grysgroen aan die bokant en silwerig aan die onderkant. Die blomme is goudgeel en kom in trosse voor; dit is die opvallendste in die vroeë somer. Die vrug is 'n harde houtagtige kapsule. Die boom groei vinnig en word in parke en tuine aangeplant.

Silwereik
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Grevillea
Spesie:
G. robusta
Binomiale naam
Grevillea robusta
A.Cunn. ex R.Br.
Blare en blomme
Blaar
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

silwereik, silwereik, grevillea, robusta, indringerplant, groot, immergroen, boom, hoog, word, inheems, ooste, australië, boom, reguit, stam, takke, dikwels, kaal, slordige, voorkoms, staan, bekend, australiese, silwereik, saamgestelde, blare, varingagtig, gry. Die silwereik Grevillea robusta is n indringerplant en groot immergroen boom wat tot 30 m hoog kan word Dit is inheems in die ooste van Australie Die boom het n reguit stam die takke is dikwels kaal met n slordige voorkoms Dit staan ook bekend as die Australiese silwereik Die saamgestelde blare is varingagtig grysgroen aan die bokant en silwerig aan die onderkant Die blomme is goudgeel en kom in trosse voor dit is die opvallendste in die vroee somer Die vrug is n harde houtagtige kapsule Die boom groei vinnig en word in parke en tuine aangeplant SilwereikWetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus GrevilleaSpesie G robustaBinomiale naamGrevillea robusta A Cunn ex R Br Blare en blomme BlaarSien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse bome Lys van indringerplante in Suid AfrikaBron WysigNatuurlewe van Suid Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978 1 4317 0248 0Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Silwereik Wikispecies het meer inligting verwant aan Silwereik Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Silwereik amp ol,