×
Australiese Ope (tennis)

Die Australiese Ope (Engels: Australian Open) is 'n groot tenniskampioenskap wat jaarliks in Januarie in Melbournepark, Australië, aangebied word. Dit is die eerste Grand Slam-toernooi van die jaarlikse tenniskalender. Dit is die grootste sporttoernooi wat jaarliks in Australië plaasvind.

Kenteken van die Australiese Ope in 2017
Die Margaret-baan by die Australiese Ope
Binnekant van die Rod Laver Arena voor 'n wedstryd

Soos by alle Grand Slam-toernooie word mans- en damesenkels, mans- en damesdubbels, gemengde dubbels en juniorkampioenskappe gespeel. 'n Toernooi vir rolstoel-tennisspelers en vertoonwedstryde deur bekende spelers word ook aangebied.

Inhoud

Oorspronklik is die kampioenskap aan die begin van die kalenderjaar gehou. In 1977 word dit verskuif na einde Desember (rondom Kersfees) en is twee kampioenskappe die jaar in beide Januarie en Desember aangebied. Teen einde 1985 word besluit om na die oorspronklike reëling terug te val en dat die volgende kampioenskap eers in 1987 gespeel sou word. As gevolg hiervan is geen kampioenskap in 1986 gehou nie.

Voor 1983 het baie van die wêreld se beste spelers nie aan hierdie toernooi deelgeneem nie. Die hoofrede hiervoor was dat dit te ver was om te reis en baie spelers het dit nie as 'n belangrike toernooi geag nie.

Die toernooi word in Januarie, tydens die warm Australiese somer gespeel. In 1998 word 'n uitermatige hitte-beleid ingevoer. Dit is die enigste groot toernooi wat so 'n beleid het. Sodra die temperatuur bokant 35 grade Celsius styg kan spel vir 'n rukkie gestop word om dehidrasie van deelnemers te voorkom. Wedstryde op buitebane word dan onderbreek. Die dak oor die hoofstadion kan toegemaak word en verkoelingstelsels kan aangeskakel word. In 2007 het temperature op die bane tot bokant 50 grade Celsius gestyg.

Hieronder die mees onlangse finaliste in beide die mans- en damesenkelspel:

Mans

Jaar Wenner Naaswenner
2021 Novak Djokovic Daniil Medwedef
2020 Novak Djokovic Dominic Thiem
2019 Novak Djokovic Rafael Nadal
2018 Roger Federer Marin Čilić
2017 Roger Federer Rafael Nadal
2016 Novak Djokovic Andy Murray
2015 Novak Djokovic Andy Murray
2014 Stanislas Wawrinka Rafael Nadal
2013 Novak Djokovic Andy Murray
2012 Novak Djokovic Rafael Nadal
2011 Novak Djokovic Andy Murray
2010 Roger Federer Andy Murray
2009 Rafael Nadal Roger Federer
2008 Novak Djokovic Jo-Wilfried Tsonga
2007 Roger Federer Fernando González
2006 Roger Federer Marcos Baghdatis
2005 Marat Safin Lleyton Hewitt
2004 Roger Federer Marat Safin
2003 Andre Agassi Rainer Schüttler
2002 Thomas Johansson Marat Safin
2001 Andre Agassi Arnaud Clément
2000 Andre Agassi Jevgeni Kafelnikov

Vroue

Jaar Wenner Finalis
2021 Naomi Ōsaka Jennifer Brady
2020 Sofia Kenin Garbiñe Muguruza
2019 Naomi Ōsaka Petra Kvitová
2018 Caroline Wozniacki Simona Halep
2017 Serena Williams Venus Williams
2016 Angelique Kerber Serena Williams
2015 Serena Williams Maria Sjarapova
2014 Li Na Dominika Cibulkova
2013 Victoria Azarenka Li Na
2012 Victoria Azarenka Maria Sharapova
2011 Kim Clijsters Li Na
2010 Serena Williams Justine Henin
2009 Serena Williams Dinara Safina
2008 Maria Sjarapova Ana Ivanović
2007 Serena Williams Maria Sjarapova
2006 Amélie Mauresmo Justine Henin
2005 Serena Williams Lindsay Davenport
2004 Justine Henin Kim Clijsters
2003 Serena Williams Venus Williams
2002 Jennifer Capriati Martina Hingis
2001 Jennifer Capriati Martina Hingis
2000 Lindsay Davenport Martina Hingis
Panorama oor die Margaret-baan gedurende die 2008-Australiese Ope.
  1. (en) . australian.open-tennis.com. 2011. Geargiveer vanaf op 2 Julie 2012. Besoek op31 Januarie 2011.
  2. (en) . abc.net.au. 28 Januarie 2009. vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2010. Besoek op31 Januarie 2011.

Koördinate:37°49′18″S144°58′42″O /37.82167°S 144.97833°O /-37.82167; 144.97833

Voorafgegaan deur
VSA Ope
Grand Slam Kampioenskappe
Januarie
Opgevolg deur
Franse Ope

Publikasie datum: September 26, 2021

australiese, tennis, australiese, engels, australian, open, groot, tenniskampioenskap, jaarliks, januarie, melbournepark, australië, aangebied, word, eerste, grand, slam, toernooi, jaarlikse, tenniskalender, grootste, sporttoernooi, jaarliks, australië, plaasv. Die Australiese Ope Engels Australian Open is n groot tenniskampioenskap wat jaarliks in Januarie in Melbournepark Australie aangebied word Dit is die eerste Grand Slam toernooi van die jaarlikse tenniskalender Dit is die grootste sporttoernooi wat jaarliks in Australie plaasvind Kenteken van die Australiese Ope in 2017 Die Margaret baan by die Australiese Ope Binnekant van die Rod Laver Arena voor n wedstryd Soos by alle Grand Slam toernooie word mans en damesenkels mans en damesdubbels gemengde dubbels en juniorkampioenskappe gespeel n Toernooi vir rolstoel tennisspelers en vertoonwedstryde deur bekende spelers word ook aangebied Inhoud 1 Geskiedenis 2 Hitte beleid 3 Finaliste 3 1 Mans 3 2 Vroue 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigOorspronklik is die kampioenskap aan die begin van die kalenderjaar gehou In 1977 word dit verskuif na einde Desember rondom Kersfees en is twee kampioenskappe die jaar in beide Januarie en Desember aangebied Teen einde 1985 word besluit om na die oorspronklike reeling terug te val en dat die volgende kampioenskap eers in 1987 gespeel sou word As gevolg hiervan is geen kampioenskap in 1986 gehou nie Voor 1983 het baie van die wereld se beste spelers nie aan hierdie toernooi deelgeneem nie Die hoofrede hiervoor was dat dit te ver was om te reis en baie spelers het dit nie as n belangrike toernooi geag nie Hitte beleid WysigDie toernooi word in Januarie tydens die warm Australiese somer gespeel In 1998 word n uitermatige hitte beleid ingevoer 1 Dit is die enigste groot toernooi wat so n beleid het 2 Sodra die temperatuur bokant 35 grade Celsius styg kan spel vir n rukkie gestop word om dehidrasie van deelnemers te voorkom Wedstryde op buitebane word dan onderbreek Die dak oor die hoofstadion kan toegemaak word en verkoelingstelsels kan aangeskakel word 2 In 2007 het temperature op die bane tot bokant 50 grade Celsius gestyg 1 Finaliste WysigHieronder die mees onlangse finaliste in beide die mans en damesenkelspel Mans Wysig Jaar Wenner Naaswenner2021 Novak Djokovic Daniil Medwedef2020 Novak Djokovic Dominic Thiem2019 Novak Djokovic Rafael Nadal2018 Roger Federer Marin Cilic2017 Roger Federer Rafael Nadal2016 Novak Djokovic Andy Murray2015 Novak Djokovic Andy Murray2014 Stanislas Wawrinka Rafael Nadal2013 Novak Djokovic Andy Murray2012 Novak Djokovic Rafael Nadal2011 Novak Djokovic Andy Murray2010 Roger Federer Andy Murray2009 Rafael Nadal Roger Federer2008 Novak Djokovic Jo Wilfried Tsonga2007 Roger Federer Fernando Gonzalez2006 Roger Federer Marcos Baghdatis2005 Marat Safin Lleyton Hewitt2004 Roger Federer Marat Safin2003 Andre Agassi Rainer Schuttler2002 Thomas Johansson Marat Safin2001 Andre Agassi Arnaud Clement2000 Andre Agassi Jevgeni Kafelnikov Vroue Wysig Jaar Wenner Finalis2021 Naomi Ōsaka Jennifer Brady2020 Sofia Kenin Garbine Muguruza2019 Naomi Ōsaka Petra Kvitova2018 Caroline Wozniacki Simona Halep2017 Serena Williams Venus Williams2016 Angelique Kerber Serena Williams2015 Serena Williams Maria Sjarapova2014 Li Na Dominika Cibulkova2013 Victoria Azarenka Li Na2012 Victoria Azarenka Maria Sharapova2011 Kim Clijsters Li Na2010 Serena Williams Justine Henin2009 Serena Williams Dinara Safina2008 Maria Sjarapova Ana Ivanovic2007 Serena Williams Maria Sjarapova2006 Amelie Mauresmo Justine Henin2005 Serena Williams Lindsay Davenport2004 Justine Henin Kim Clijsters2003 Serena Williams Venus Williams2002 Jennifer Capriati Martina Hingis2001 Jennifer Capriati Martina Hingis2000 Lindsay Davenport Martina Hingis Panorama oor die Margaret baan gedurende die 2008 Australiese Ope Verwysings Wysig 1 0 1 1 en Australian Open Weather Extreme Heat Policy Australian Open australian open tennis com 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2012 Besoek op 31 Januarie 2011 2 0 2 1 en Extreme heat policy likely at Australian Open ABC News Australian Broadcasting Corporation abc net au 28 Januarie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2010 Besoek op 31 Januarie 2011 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Australian Open tennis Die Australiese Ope se amptelike webwerf en Australian Open Encyclopaedia Britannica Besoek op 22 Februarie 2021 Koordinate 37 49 18 S 144 58 42 O 37 82167 S 144 97833 O 37 82167 144 97833 Voorafgegaan deur VSA Ope Grand Slam Kampioenskappe Januarie Opgevolg deur Franse OpeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Australiese Ope tennis amp ol,