×
Auregnais

Auregnais (Frans: L'auregnais, Auregnais: aoeur'gnais/auregnais) is die dialek van die Normandiese Oïltaal wat te vore op die Kanaaleiland Alderney gepraat is.

Auregnais
Aoeur'gnaeux
Gepraat in: Alderney
Gebied: Kanaaleilande
Totale sprekers: <20
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Galloiberies
Galloromaans
Gallorhaeties
Oïl
Normandies
Auregnais
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Alderney
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Auregnais is vir ongeveer 'n duisend jaar op die eiland gepraat maar het in die 20ste eeu uitgesterf. Baie min van die taal het in geskrewe vorm behoue gebly. Dit was naby verwant aan die dialekte van die ander Kanaaleilande, Guernésiais, Jèrriais en Sercquiais sowel as die Normandiese dialekte wat op die vasteland in Frankryk gepraat word.

Hoewel die taal nou uitgestorwe is bly daar spore behoue in baie plekname op die eiland, 'n paar woorde wat in die plaaslike Engels opgeneem is soos vraic (seewier-bemesting) en die uitspraak van plaaslike name en vanne soos Dupont en Simon wat uitgepreek word as /dipõ/ en /symõ/ eerder as in die standaard Franse uitspraak van Parys.

Daar is verskeie redes vir die uitsterf van die dialek. Veral die invoer van werkers uit die Verenigde Koninkryk beur die Britse regering vir die abortiewe oprig van 'n hawe en fortifikasies sowel as die stasionering van 'n beduidende Britse garnisoen in die klein eiland bevolking het daartoe gelei dat Auregnais se status as kommunikasie medium verlore gegaan het. Reeds in 1880 het die Guernsey koerant Le Bailliage verslag gedoen dat kinders opgehou het om die taal ondermekaar te praat. Verder word die ontruiming van byna die hele inheemse eiland bevolking an die Verenigde Koninkryk tydens die Tweede Wêreldoorlog gesien as die finale nekslag. Die taal het ook gelei onder die instroming van Britse belastingvlugtelinge sowel as amptelike verwaarlosing.

Frans was 'n amptelike taal van die eiland tot 1966. Die Frans wat op die eiland gepraat is verskil effens van die Frans van Metropolitaanse Frankryk. Die gebruik van Standaard Frans het saam met Auregnais afgeneem.

  • The Language of Auregny F. Le Maistre 1982


    Publikasie datum: Augustus 08, 2021

    auregnais, frans, auregnais, aoeur, gnais, auregnais, dialek, normandiese, oïltaal, vore, kanaaleiland, alderney, gepraat, aoeur, gnaeuxgepraat, alderney, gebied, kanaaleilandetotale, sprekers, 20taalfamilie, indo, europees, romaans, romaans, galloiberies, gal. Auregnais Frans L auregnais Auregnais aoeur gnais auregnais is die dialek van die Normandiese Oiltaal wat te vore op die Kanaaleiland Alderney gepraat is Auregnais Aoeur gnaeuxGepraat in Alderney Gebied KanaaleilandeTotale sprekers lt 20Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oil Normandies Auregnais Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in AlderneyGereguleer deur geenTaalkodesISO 639 1 ISO 639 2 ISO 639 3 Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Auregnais is vir ongeveer n duisend jaar op die eiland gepraat maar het in die 20ste eeu uitgesterf Baie min van die taal het in geskrewe vorm behoue gebly Dit was naby verwant aan die dialekte van die ander Kanaaleilande Guernesiais Jerriais en Sercquiais sowel as die Normandiese dialekte wat op die vasteland in Frankryk gepraat word Hoewel die taal nou uitgestorwe is bly daar spore behoue in baie plekname op die eiland n paar woorde wat in die plaaslike Engels opgeneem is soos vraic seewier bemesting en die uitspraak van plaaslike name en vanne soos Dupont en Simon wat uitgepreek word as dipo en symo eerder as in die standaard Franse uitspraak van Parys Daar is verskeie redes vir die uitsterf van die dialek Veral die invoer van werkers uit die Verenigde Koninkryk beur die Britse regering vir die abortiewe oprig van n hawe en fortifikasies sowel as die stasionering van n beduidende Britse garnisoen in die klein eiland bevolking het daartoe gelei dat Auregnais se status as kommunikasie medium verlore gegaan het Reeds in 1880 het die Guernsey koerant Le Bailliage verslag gedoen dat kinders opgehou het om die taal ondermekaar te praat Verder word die ontruiming van byna die hele inheemse eiland bevolking an die Verenigde Koninkryk tydens die Tweede Wereldoorlog gesien as die finale nekslag Die taal het ook gelei onder die instroming van Britse belastingvlugtelinge sowel as amptelike verwaarlosing Frans was n amptelike taal van die eiland tot 1966 Die Frans wat op die eiland gepraat is verskil effens van die Frans van Metropolitaanse Frankryk Die gebruik van Standaard Frans het saam met Auregnais afgeneem Verwysings WysigThe Language of Auregny F Le Maistre 1982Eksterne skakels WysigL Aur gnais Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Auregnais amp ol,
    Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
    Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
    Romaanse tale
    Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
    Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
    Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
    Frankoprovensaals
    Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
    Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
    Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
    Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
    Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
    Romaanse
    Kunstale
    Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova