fbpx
Wikipedia

Augustus

Jul - Augustus - Sept
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30  
2007 dag rangskikking
Al die dae


Augustus is die agtste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Augustus is vernoem na Augustus Octavianus.

Die maand het 31 dae aangesien Augustus net soveel dae wou hê as Julius Caesar se Julie. Augustus het die maand in sy huidige posisie geplaas aangesien dit ook is wanneer Cleopatra gesterf het. Voor Augustus dit hernoem het as Augustus, is dit Sextilis genoem in Latyn, aangesien dit die sesde maand was van die Romeinse kalender, wat in Maart begin het.

Augustus begin in skrikkeljare op dieselfde dag van die week as Februarie.

  • In die Ierse kalender word die maand genoem Lúnasa (moderne weergawe van Lughnasadh; dit is vernoem na die god Lugh) en 1 Augustus is die eerste dag van die herfs.

Eksterne skakels

Augustus
augustus, septso, 1112, 1819, 2526, 2007, rangskikkingal, agtste, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, vernoem, octavianus, maand, aangesien, soveel, julius, caesar, julie, maand, huidige, posisie, geplaas, aangesien, wanneer, cleopatra, gesterf, voor, hernoem. Jul Augustus SeptSo Ma Di Wo Do Vr Sa 1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30 2007 dag rangskikkingAl die daeAugustus is die agtste maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 31 dae Augustus is vernoem na Augustus Octavianus Die maand het 31 dae aangesien Augustus net soveel dae wou he as Julius Caesar se Julie Augustus het die maand in sy huidige posisie geplaas aangesien dit ook is wanneer Cleopatra gesterf het Voor Augustus dit hernoem het as Augustus is dit Sextilis genoem in Latyn aangesien dit die sesde maand was van die Romeinse kalender wat in Maart begin het Augustus begin in skrikkeljare op dieselfde dag van die week as Februarie In die Ierse kalender word die maand genoem Lunasa moderne weergawe van Lughnasadh dit is vernoem na die god Lugh en 1 Augustus is die eerste dag van die herfs Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Augustus Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title Augustus amp oldid 2024523,