fbpx
Wikipedia

Asparagaceae

Asparagaceae is ’n familie blomplante in die orde Asparagales.[1]

Asparagaceae
Asparagus officinalis in blom.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocotyledoneae
Orde:
Familie:
Asparagaceae

Juss.[1]

In vroeëre klassifikasiestelsels is die betrokke spesies dikwels in die familie Liliaceae geplaas. Die APG II-stelsel van 2003 laat twee opsies toe vir die familie: óf Asparagaceae sensu lato ("in die breër sin") óf Asparagaceae sensu stricto ("in die enger sin"). Die hersiene APG III-stelsel van 2009 laat net die breër sin toe.

’n Geskrif wat in dieselfde tyd gepubliseer is, stel sewe subfamilies voor om ooreen te stem met die oorspronklike aparte families.[2] Hulle is:

  • Agavoideae = familie Agavaceae en Hesperocallidaceae
  • Aphyllanthoideae = familie Aphyllanthaceae
  • Asparagoideae = familie Asparagaceae sensu stricto
  • Brodiaeoideae = familie Themidaceae
  • Lomandroideae = familie Laxmanniaceae
  • Nolinoideae = familie Ruscaceae
  • Scilloideae = familie Hyacinthaceae

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Angiosperm Phylogeny Group III (2009), "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III", Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 105–121, doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x 
  2. Chase, M.W.; Reveal, J.L. & Fay, M.F. (2009), "A subfamilial classification for the expanded asparagalean families Amaryllidaceae, Asparagaceae and Xanthorrhoeaceae", Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 132–136, doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00999.x 

Eksterne skakels

  • Asparagaceae [sensu stricto] in L. Watson en M.J. Dallwitz (vanaf 1992). The families of flowering plants: beskrywings, illustrasies en inligting. 27 April 2006. by delta-intkey.com
  • Liliaceae in Flora of North America
  •   Wikispecies het meer inligting verwant aan: Asparagaceae
  •   Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Asparagaceae
asparagaceae, familie, blomplante, orde, asparagales, asparagus, officinalis, blom, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, plantaedivisie, angiospermaeklas, monocotyledoneaeorde, asparagalesfamilie, juss, vroeëre, klassifikasiestelsels, betrokke, spesies, dikw. Asparagaceae is n familie blomplante in die orde Asparagales 1 AsparagaceaeAsparagus officinalis in blom Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk PlantaeDivisie AngiospermaeKlas MonocotyledoneaeOrde AsparagalesFamilie AsparagaceaeJuss 1 In vroeere klassifikasiestelsels is die betrokke spesies dikwels in die familie Liliaceae geplaas Die APG II stelsel van 2003 laat twee opsies toe vir die familie of Asparagaceae sensu lato in die breer sin of Asparagaceae sensu stricto in die enger sin Die hersiene APG III stelsel van 2009 laat net die breer sin toe n Geskrif wat in dieselfde tyd gepubliseer is stel sewe subfamilies voor om ooreen te stem met die oorspronklike aparte families 2 Hulle is Agavoideae familie Agavaceae en Hesperocallidaceae Aphyllanthoideae familie Aphyllanthaceae Asparagoideae familie Asparagaceae sensu stricto Brodiaeoideae familie Themidaceae Lomandroideae familie Laxmanniaceae Nolinoideae familie Ruscaceae Scilloideae familie HyacinthaceaeVerwysings Wysig 1 0 1 1 Angiosperm Phylogeny Group III 2009 An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants APG III Botanical Journal of the Linnean Society 161 2 105 121 doi 10 1111 j 1095 8339 2009 00996 x Chase M W Reveal J L amp Fay M F 2009 A subfamilial classification for the expanded asparagalean families Amaryllidaceae Asparagaceae and Xanthorrhoeaceae Botanical Journal of the Linnean Society 161 2 132 136 doi 10 1111 j 1095 8339 2009 00999 x Eksterne skakels WysigAsparagaceae sensu stricto in L Watson en M J Dallwitz vanaf 1992 The families of flowering plants beskrywings illustrasies en inligting 27 April 2006 by delta intkey com Liliaceae in Flora of North America Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Asparagaceae Wikispecies het meer inligting verwant aan Asparagaceae Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Asparagaceae amp oldid 2063792,