fbpx
Wikipedia

Asobi Seksu

Asobi Seksu is 'n Amerikaanse droompopgroep uit New York Stad bestaande uit Yuki Chikudate (stem en sintetiseerder) en James Hanna (kitaar en stem). Hul musiek word deur die shoegaze-genre beïnvloed en dra elemente van getekstureerde en effekgelaaide stem- en kitaarklanke.

Asobi Seksu
Yuki Chikudate tydens 'n optrede in 2006.
Foto: Conway Liao
Agtergrondinligting
OorsprongNew York Stad, New York (VSA)
GenresDroompop, geraaspop, indiepop, shoegaze
Jare aktief2001 — hede
EtikettePolyvinyl (VSA)
One Little Indian (Europa)
EMI Music Japan (Japan)
AssosiasiesPocket
Webwerfhttp://www.asobiseksu.com/
LedeYuki Chikudate (voorsang, sintetiese klavier)
James Hanna (kitaar, sang)
met:
Billy Pavone (baskitaar)
Larry Gorman (tromme)
Gewese ledeSteve Griesgraber (baskitaar)
Brian Ward (baskitaar)
Glenn Waldman (baskitaar)
Haji (baskitaar)
Keith Hopkin (tromme)
Bryan Greene (tromme)
Gunnar Olsen (tromme)

Geskiedenis

Asobi Seksu het oorspronklik as Sportfuck bekend gestaan en het in 2001 hul eerste selfgetitelde EP uitgereik. Hulle het hul naam later as kinderagtig beskou en dit na Asobi Seksu verander.[1][2] Hul selfgetitelde vollengte debuutalbum het in Mei 2004 verskyn. Hulle het met 'n nuwe ritme-afdeling hergroepeer vir hul tweede album, Citrus, wat in Gigantic Studios in New York Stad met vervaardiger Chris Zane opgeneem is en in 2006 deur Friendly Fire Recordings uitgegee is. One Little Indian Records het die groep 'n Europese kontrak aangebied en het hul eerste twee ateljeealbums in 2007 in Europa uitgereik.[3] Vroeg 2009 het Asobi Seksu Hush, hul derde ateljeealbum, vrygestel. Die album het positiewe kritiek ontvang en is veral gekenmerk vir die groep se oorgang van 'n shoegaze-rigting na 'n meer rustige droompopklank.[4][5]

In Mei 2009 het Yuki Chikudate 'n enkelspeler getiteld "Sampo" in samewerking met Pocket uitgereik. Die plaat het hermengsels deur Mux Mool, Blue Eyes en Craig Wedren ingesluit. In November 2009 is 'n toer-CD getiteld Rewolf wêreldwyd vrygestel. Dit het nuut opgeneemde akoestiese weergawes van die groep se agterkatalogus ingesluit.[6]

Snitverskynings in die media

Van Asobi Seksu se snitte is in die vyfde episode van die vyfde seisoen van die Amerikaanse televisiereeks The L Word en in die eerste episode van die derde seisoen van die Britse reeks Skins gebruik. Die snit "Layers" van Hush is in 'n episode van Ugly Betty en in die voorprent vir So Yong Kim se rolprent Treeless Mountain gebruik. Asobi Seksu se nie-album snit "Stay Awake" is op die Adult Swim versamelalbum Warm & Scratchy in Mei 2007 ingesluit.

Diskografie

Ateljeealbums

  • Asobi Seksu (18 Mei 2004)
  • Citrus (30 Mei 2006) (#21 VK Indie-trefferlys in 2007)
  • Hush (17 Februarie 2009)
  • Rewolf (wêreldwye vrystelling van Acoustic at Olympic Studios) (10 November 2009)
  • Fluorescence (2011)

Enkelspelers

Van Asobi Seksu
  • "Walk on the Moon" (14 Mei 2007)
    1. "Walk on the Moon" – 4:35
    2. "Sooner" – 3:48
    3. "Walk on the Moon" (Enhanced Video)
Van Citrus
  • "Thursday" (6 Augustus 2007)
    1. "Thursday (Radio Edit)" – 3:26
    2. "New Years" – 3:03
  • "Strawberries" (12 November 2007)
    1. "Strawberries" – 3:59
    2. "Strawberries (CSS Remix)" – 3:19
    3. "Strawberries (The Whip Remix)" – 4:48
    4. "Strawberries" (Ulrich Schnauss Remix)" – 3:45
  • "Goodbye"' (10 Maart 2008)"
    1. "Goodbye (Paul 'P-Dub' Walton Radio Mix)" – 3:18
    2. "Thursday" – 4:17
Van Hush
  • "Me & Mary" (18 November 2008)
    1. "Me & Mary" – 3:07
    2. "Breathe Into Glass" – 3:52
  • "Familiar Light" (23 Februarie 2009)
    1. "Familiar Light" – 3:23
    2. "Familiar Light (Twins Remix)" – 3:21
  • "Transparence" EP (25 Augustus 2009 – VSA)
    1. "Transparence" – 3:53
    2. "Urusai Tori" – 3:19
    3. "Transparence (Aa Remix)" – 3:03
    4. "Miniature Cities" – 5:51
  • "Layers" (7 Desember 2009 – VK)
    1. "Layers" – 4:01
    2. "Urusai Tori" – 3:19
    3. "Transparence (Aa Remix)" – 3:03
    4. "Miniature Cities" – 5:51

Nie-album enkelspelers en EP's

  • Sportfuck EP (2001) (uitgereik toe die groep nog Sportfuck geheet het)
  • "Stay Awake"/"Then He Kissed Me" (November 20, 2007)
    1. "Stay Awake" – 5:31
    2. "Then He Kissed Me" (The Crystals cover) – 2:33
  • "Merry Christmas (I Don't Want to Fight Tonight)" (10 Desember 2007)
    1. "Merry Christmas (I Don't Want to Fight Tonight)" (Ramones cover) – 3:08
    2. "New Years" – 3:03

Direkte opnames

  • Live at the Echo 10/6/06 (31 Oktober 2006)
  • Live from SoHo (2007)
  • Acoustic at Olympic Studios (toer-CD; wêreldwyd as Rewolf heruitgereik) (8 Februarie 2009)

Eksterne skakels

  • Amptelike webwerf (en)
  • MySpace-profiel (en)
  • Asobi Seksu by EMI Music Japan (ja)
  • Asobi Seksu by Anthem Magazine (en)

Verwysings

  1. http://www.cut-up.com/reviews/detail.php?id=3
  2. http://regulus2.azstarnet.com/blogs/confirmationhearings/16750/two-days-five-great-bands-interview-with-asobi-seksu
  3. Exclaim.ca
  4. allmusic ((( Hush > Overview )))
  5. Pitchfork: Album Reviews: Asobi Seksu: Hush
  6. Pitchfork: Album Reviews: Asobi Seksu: Rewolf

Asobi Seksu
asobi, seksu, hierdie, artikel, weesbladsy, geskakel, ander, bladsye, ingesluit, help, wikipedia, deur, moontlike, teks, soek, skakel, hierheen, plaas, amerikaanse, droompopgroep, york, stad, bestaande, yuki, chikudate, stem, sintetiseerder, james, hanna, kita. Hierdie artikel is n weesbladsy Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en n skakel hierheen te plaas Asobi Seksu is n Amerikaanse droompopgroep uit New York Stad bestaande uit Yuki Chikudate stem en sintetiseerder en James Hanna kitaar en stem Hul musiek word deur die shoegaze genre beinvloed en dra elemente van getekstureerde en effekgelaaide stem en kitaarklanke Asobi SeksuYuki Chikudate tydens n optrede in 2006 Foto Conway LiaoAgtergrondinligtingOorsprongNew York Stad New York VSA GenresDroompop geraaspop indiepop shoegazeJare aktief2001 hedeEtikettePolyvinyl VSA One Little Indian Europa EMI Music Japan Japan AssosiasiesPocketWebwerfhttp www asobiseksu com LedeYuki Chikudate voorsang sintetiese klavier James Hanna kitaar sang met Billy Pavone baskitaar Larry Gorman tromme Gewese ledeSteve Griesgraber baskitaar Brian Ward baskitaar Glenn Waldman baskitaar Haji baskitaar Keith Hopkin tromme Bryan Greene tromme Gunnar Olsen tromme Inhoud 1 Geskiedenis 2 Snitverskynings in die media 3 Diskografie 3 1 Ateljeealbums 3 2 Enkelspelers 3 3 Nie album enkelspelers en EP s 3 4 Direkte opnames 4 Eksterne skakels 5 VerwysingsGeskiedenis WysigAsobi Seksu het oorspronklik as Sportfuck bekend gestaan en het in 2001 hul eerste selfgetitelde EP uitgereik Hulle het hul naam later as kinderagtig beskou en dit na Asobi Seksu verander 1 2 Hul selfgetitelde vollengte debuutalbum het in Mei 2004 verskyn Hulle het met n nuwe ritme afdeling hergroepeer vir hul tweede album Citrus wat in Gigantic Studios in New York Stad met vervaardiger Chris Zane opgeneem is en in 2006 deur Friendly Fire Recordings uitgegee is One Little Indian Records het die groep n Europese kontrak aangebied en het hul eerste twee ateljeealbums in 2007 in Europa uitgereik 3 Vroeg 2009 het Asobi Seksu Hush hul derde ateljeealbum vrygestel Die album het positiewe kritiek ontvang en is veral gekenmerk vir die groep se oorgang van n shoegaze rigting na n meer rustige droompopklank 4 5 In Mei 2009 het Yuki Chikudate n enkelspeler getiteld Sampo in samewerking met Pocket uitgereik Die plaat het hermengsels deur Mux Mool Blue Eyes en Craig Wedren ingesluit In November 2009 is n toer CD getiteld Rewolf wereldwyd vrygestel Dit het nuut opgeneemde akoestiese weergawes van die groep se agterkatalogus ingesluit 6 Snitverskynings in die media WysigVan Asobi Seksu se snitte is in die vyfde episode van die vyfde seisoen van die Amerikaanse televisiereeks The L Word en in die eerste episode van die derde seisoen van die Britse reeks Skins gebruik Die snit Layers van Hush is in n episode van Ugly Betty en in die voorprent vir So Yong Kim se rolprent Treeless Mountain gebruik Asobi Seksu se nie album snit Stay Awake is op die Adult Swim versamelalbum Warm amp Scratchy in Mei 2007 ingesluit Diskografie WysigAteljeealbums Wysig Asobi Seksu 18 Mei 2004 Citrus 30 Mei 2006 21 VK Indie trefferlys in 2007 Hush 17 Februarie 2009 Rewolf wereldwye vrystelling van Acoustic at Olympic Studios 10 November 2009 Fluorescence 2011 Enkelspelers Wysig Van Asobi Seksu Walk on the Moon 14 Mei 2007 Walk on the Moon 4 35 Sooner 3 48 Walk on the Moon Enhanced Video Van Citrus Thursday 6 Augustus 2007 Thursday Radio Edit 3 26 New Years 3 03 Strawberries 12 November 2007 Strawberries 3 59 Strawberries CSS Remix 3 19 Strawberries The Whip Remix 4 48 Strawberries Ulrich Schnauss Remix 3 45 Goodbye 10 Maart 2008 Goodbye Paul P Dub Walton Radio Mix 3 18 Thursday 4 17Van Hush Me amp Mary 18 November 2008 Me amp Mary 3 07 Breathe Into Glass 3 52 Familiar Light 23 Februarie 2009 Familiar Light 3 23 Familiar Light Twins Remix 3 21 Transparence EP 25 Augustus 2009 VSA Transparence 3 53 Urusai Tori 3 19 Transparence Aa Remix 3 03 Miniature Cities 5 51 Layers 7 Desember 2009 VK Layers 4 01 Urusai Tori 3 19 Transparence Aa Remix 3 03 Miniature Cities 5 51Nie album enkelspelers en EP s Wysig Sportfuck EP 2001 uitgereik toe die groep nog Sportfuck geheet het Stay Awake Then He Kissed Me November 20 2007 Stay Awake 5 31 Then He Kissed Me The Crystals cover 2 33 Merry Christmas I Don t Want to Fight Tonight 10 Desember 2007 Merry Christmas I Don t Want to Fight Tonight Ramones cover 3 08 New Years 3 03Direkte opnames Wysig Live at the Echo 10 6 06 31 Oktober 2006 Live from SoHo 2007 Acoustic at Olympic Studios toer CD wereldwyd as Rewolf heruitgereik 8 Februarie 2009 Eksterne skakels WysigAmptelike webwerf en MySpace profiel en Asobi Seksu by EMI Music Japan ja Asobi Seksu by Anthem Magazine en Verwysings Wysig http www cut up com reviews detail php id 3 http regulus2 azstarnet com blogs confirmationhearings 16750 two days five great bands interview with asobi seksu Exclaim ca allmusic Hush gt Overview Pitchfork Album Reviews Asobi Seksu Hush Pitchfork Album Reviews Asobi Seksu RewolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Asobi Seksu amp oldid 2344881,