fbpx
Wikipedia

Asmara

Asmara
أسمرة
ኣስመራ

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Eritrea
 Streek Maekel
 Koördinate 15°19′N 38°55′O / 15.317°N 38.917°O / 15.317; 38.917
 Stigting 12de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 45 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 325 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 804 000
 - Bevolkingsdigtheid 53,38/vk km
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Semere Russom

Asmara (Arabies: أسمرة, Tigrinya: ኣስመራ, voorheen Asmera) is die hoofstad en grootste stad van Eritrea met 'n bevolking van 804 000 in 2017 en 'n oppervlakte van 45 km².[1] Die stad is in die sentrum van Eritrea in die Groot Skeurvallei geleë. Asmara is bekend vir sy goed bewaarde koloniale Italiaanse Modernistiese argitektuur.[2] Die Modernistiese stad van Asmara is in 2017 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Geskiedenis

Asmara was 'n dorp tot ongeveer 1880, toe dit 'n streeksadministrasiesentrum in Ethiopië geword het. Dit het in 1900 die hoofstad van die Italiaanse kolonie van Eritrea geword. Teen die einde van die dertiger jare het die Italianers die voorkoms van die stad geweldig verander. Hulle het verskillende geboue volgens 'n nuwe stadsplan gebou, soos die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario (Asmara) en die Fiat Tagliero-vulstasie. Asmara was byvoorbeeld die bynaam Piccola Roma (klein Rome). Daar is nog baie geboue met 'n Italiaanse inskripsie en styl.

Gedurende die oorlog van onafhanklikheid met Ethiopië in 1993 het daar hewige gevegte plaasgevind, veral rondom die lughawe. Min van hierdie oorlog kan in Asmara gesien word. Die stad is skaars beskadig. Nadat Eritrea in 1991 'n amptelik onafhanklike staat geword het, is die stad hernu. Hulle het oral in die stad gebou en beskadigde huise is opgeknap. Dit word nou beskou as een van die skoonste stede in Afrika.

Religie

Die Christendom en Islam is die twee grootste godsdienste in Eritrea. Vier groot landmerke van die stad is die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario en die Kidane Mehret-katedraal van die Katolieke geloof, die Enda Mariam-katedraal, van die Eritrese Ortodokse Tewahedo-kerk, en die groot moskee van Asmara van die Islamitiese geloof. Die godsdienstige meerderheid in Asmara is die Eritrese Ortodokse Tewahedo Kerk . Die bevolking in die Sentraal-streek (Eritrea) is 89 persent Christen (byna 84 persent Ortodokse, 4 persent Rooms-Katolieke en meer as 1 persent Protestante) en 5 persent Moslem. .[3]

Susterstede

Galery

Verwysings

  1. Central Intelligence Agency (15 Junie 2017). "Eritrea". The World Factbook (in Engels). vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 8 Julie 2017.
  2. (en) Mark Byrnes An African City's Unusual Preservation Legacy, 8 Februarie 2012, Atlantic Cities
  3. Hsu, Becky, ed. (PDF), Eritrea: Religious Distribution, p. 3, http://www9.georgetown.edu/faculty/bh297/HsuEritrea.pdf, besoek op 22 Desember 2011 

Eksterne skakels

Asmara
asmara, أسمرةኣስመራkaart, wapenvlag, land, eritrea, streek, maekel, koördinate, stigting, 12de, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2017, bevolkingsdigtheid, tydsone, burgemeester, semere, russom, arabies, أسمرة, tigrinya, ኣስመራ, voorheen, as. Asmara أسمرةኣስመራKaart WapenVlag Land Eritrea Streek Maekel Koordinate 15 19 N 38 55 O 15 317 N 38 917 O 15 317 38 917 Stigting 12de eeu Oppervlakte Totaal 45 vk km Hoogte bo seevlak 2 325 m Bevolking Totaal 2017 804 000 Bevolkingsdigtheid 53 38 vk km Tydsone UTC 3 Burgemeester Semere RussomAsmara Arabies أسمرة Tigrinya ኣስመራ voorheen Asmera is die hoofstad en grootste stad van Eritrea met n bevolking van 804 000 in 2017 en n oppervlakte van 45 km 1 Die stad is in die sentrum van Eritrea in die Groot Skeurvallei gelee Asmara is bekend vir sy goed bewaarde koloniale Italiaanse Modernistiese argitektuur 2 Die Modernistiese stad van Asmara is in 2017 deur Unesco as werelderfenisgebied gelys Inhoud 1 Geskiedenis 2 Religie 3 Susterstede 4 Galery 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigAsmara was n dorp tot ongeveer 1880 toe dit n streeksadministrasiesentrum in Ethiopie geword het Dit het in 1900 die hoofstad van die Italiaanse kolonie van Eritrea geword Teen die einde van die dertiger jare het die Italianers die voorkoms van die stad geweldig verander Hulle het verskillende geboue volgens n nuwe stadsplan gebou soos die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario Asmara en die Fiat Tagliero vulstasie Asmara was byvoorbeeld die bynaam Piccola Roma klein Rome Daar is nog baie geboue met n Italiaanse inskripsie en styl Gedurende die oorlog van onafhanklikheid met Ethiopie in 1993 het daar hewige gevegte plaasgevind veral rondom die lughawe Min van hierdie oorlog kan in Asmara gesien word Die stad is skaars beskadig Nadat Eritrea in 1991 n amptelik onafhanklike staat geword het is die stad hernu Hulle het oral in die stad gebou en beskadigde huise is opgeknap Dit word nou beskou as een van die skoonste stede in Afrika Religie WysigDie Christendom en Islam is die twee grootste godsdienste in Eritrea Vier groot landmerke van die stad is die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario en die Kidane Mehret katedraal van die Katolieke geloof die Enda Mariam katedraal van die Eritrese Ortodokse Tewahedo kerk en die groot moskee van Asmara van die Islamitiese geloof Die godsdienstige meerderheid in Asmara is die Eritrese Ortodokse Tewahedo Kerk Die bevolking in die Sentraal streek Eritrea is 89 persent Christen byna 84 persent Ortodokse 4 persent Rooms Katolieke en meer as 1 persent Protestante en 5 persent Moslem 3 Susterstede Wysig Florence Italie Khartoem Soedan Galery Wysig Die groot moskee van Asmara Hoofstraat van Asmara Stadhuis gebou in die jare 1930 Katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario Asmara Pertolstasie in die Art Deco styl uit 1938Verwysings Wysig Central Intelligence Agency 15 Junie 2017 Eritrea The World Factbook in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 8 Julie 2017 en Mark Byrnes An African City s Unusual Preservation Legacy 8 Februarie 2012 Atlantic Cities Hsu Becky ed PDF Eritrea Religious Distribution p 3 http www9 georgetown edu faculty bh297 HsuEritrea pdf besoek op 22 Desember 2011 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Asmara en Toerisme inligting oor Asmara op Wikivoyage en fr Amptelike Unesco bladsyOntsluit van https af wikipedia org w index php title Asmara amp oldid 2220074,