×
Asiatiese Suid-Afrikaners

Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiërs maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse-gemeenskap van Suid-Afrika verwys.

Asiatiese Suid-Afrikane

Navi Pillay · Hashim Amla · Pravin Gordhan · Ebrahim Patel
Totale bevolking: 1 274 867 (2011; geskat)
2,5% van Suid-Afrika se bevolking
Belangrike bevolkings in: Suid-Afrika
Hoofsaaklik: Durban, Pietermaritzburg, Johannesburg, Kaapstad
Taal: Engels, Afrikaans, Hindoestaans, Tamil, Telugu, Gujarati, Bengaals, Marathi
Geloofsoortuiging: Boeddhiste, Christene, Hindoes en Moslems
Verwante etniese groepe: Asiate, Desi en Britse Asiate
Verspreiding van Asiatiese Suid-Afrikaners in Suid-Afrika:
██ 0–20%██ 20–40%██ 40–60% ██ 60–80%██ 80–100%
Bevolkingsdigtheid van Asiatiese Suid-Afrikaners in Suid-Afrika:
██ <1 /km²██ 1–3 /km²██ 3–10 /km²██ 10–30 /km²██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km²██ 300–1000 /km²██ 1000–3000 /km²██ >3000 /km²

Inhoud

Kaapse kolonie

Die Nederlanders wat nedersettings in die Kaap van Goeie Hoop gestig het, het slawe van Indië (hoofsaaklik van die Bengale) gevat. Dit is wel-bekend dat die Nederlanders 'n goeie verhouding met die Moslem-regeerders van Indië gehad het. Baie lede van hierdie slaafbevolking is ook as Kleurlinge en Kaapse Maleiers geklassifiseer. Dis ook moontlik dat party van die blanke Afrikaners ook van Bengaalse afkoms is – Die voormalige staatspresident van Suid-Afrika, Frederik Willem de Klerk, het selfs verklaar dat jy 'n Bengaalse voorouer met die naam Diana van Bengale gehad het.

Kontrakarbeiders en passasier-Indiërs

Die meerderheid van die Suid-Afrikaanse Indiërbevolking bevat die afstammelinge van kontrakarbeiders wat deur die Britte gekontrakteer was om op die suikerrietplantasies van Natal te werk. Dié kontrakarbeiders het hoofsaakelik van die Suidelike state van Indië (Madras, ens.) gekom.

Die res van die Suid-Afrikaanse Indiërbevolking is vrywillige entrepreneurs wat hoofsaaklik Moslems van die Indiese staat Gujarat (Memons en Surtis) was. Daar is ook minderhede van Moslem Oerdoe-sprekende entrepreneurs van Uttar Pradesh wat na Suid-Afrika geëmigreer het. Hulle, saam met die Kaapse Maleierbevolking het 'n belangrike rol in die vestiging van die Islam in Suid-Afrika gespeel.

Sien ook: Mahatma Gandhi

In die ou Suid-Afrika is in verskeie opsigte teen Indiërs gediskrimineer.

Volgens die Groepsgebiedewet, is Indiërs na spesiale Indiërtownships verskuif waar hulle beweging beperk is. Hulle is onder andere toegang tot die hele Oranje-Vrystaat verbied.

Tydens die P. W. Botha-administrasie het Indiërs parlementêre verteenwoordiging in die driekamerparlement verkry.

Huldige toestand

Baie Indiërs het 'n belangrike rol in die stryd teen apartheid gespeel en beklee deesdae invloedryke poste in die regerende African National Congress-party. Amichand Rajbansi, die politikus wat die Indiërbevolking in die P. W. Botha-administrasie se driekamerparlement verteenwoordig het, het die Minority Front gestig. Maar na Rajbansi se afsterwe het sy party se ondersteuners vinnig gekwyn.

Alle Asiatiese Suid-Afrikaners kwalifiseer vir Swart Ekonomiese Bemagtiging, maar daar is nog steeds kommer dat hulle nie genoegsame voordeel daaruit trek nie.

  1. (PDF) (in Engels). Statistics South Africa. 27 Julie 2011. p. 3. (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op1 Augustus 2011.
  2. . Geargiveer vanaf op 20 Maart 2008. Besoek op24 November 2011.
  3. (in Engels). Geargiveer vanaf op 8 September 2011. Besoek op24 November 2011.
  4. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2011. Besoek op24 November 2011.
  5. (in Engels). Geargiveer vanaf op 5 Mei 2006. Besoek op24 November 2011.
  6. . Kzn.org.za. Besoek op6 November 2011.
  7. Tamil Federation of KwaZulu-Natal
  8. (in Engels). Sahistory.org.za. 6 Oktober 2011. Geargiveer vanaf op 7 Junie 2011. Besoek op6 November 2011.


Publikasie datum: Augustus 08, 2021

asiatiese, suid, afrikaners, bevat, mense, volke, asiatiese, afkoms, tans, suid, afrika, woon, verwys, hoofsaaklik, asiatiese, indiërs, maar, moontlik, term, groeiende, chinese, bevolking, klein, iranse, gemeenskap, suid, afrika, verwys, asiatiese, suid, afrik. Asiatiese Suid Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid Afrika woon Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiers maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse gemeenskap van Suid Afrika verwys Asiatiese Suid AfrikaneNavi Pillay Hashim Amla Pravin Gordhan Ebrahim PatelTotale bevolking 1 274 867 2011 geskat 1 2 5 van Suid Afrika se bevolkingBelangrike bevolkings in Suid Afrika Hoofsaaklik Durban Pietermaritzburg Johannesburg KaapstadTaal Engels Afrikaans Hindoestaans Tamil Telugu Gujarati Bengaals MarathiGeloofsoortuiging Boeddhiste Christene Hindoes en MoslemsVerwante etniese groepe Asiate Desi en Britse AsiateVerspreiding van Asiatiese Suid Afrikaners in Suid Afrika 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Bevolkingsdigtheid van Asiatiese Suid Afrikaners in Suid Afrika lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Inhoud 1 Herkoms 1 1 Kaapse kolonie 1 2 Kontrakarbeiders en passasier Indiers 2 Diskriminasie 2 1 Huldige toestand 3 VerwysingsHerkoms WysigKaapse kolonie Wysig Die Nederlanders wat nedersettings in die Kaap van Goeie Hoop gestig het het slawe van Indie hoofsaaklik van die Bengale gevat 2 Dit is wel bekend dat die Nederlanders n goeie verhouding met die Moslem regeerders van Indie gehad het Baie lede van hierdie slaafbevolking is ook as Kleurlinge en Kaapse Maleiers geklassifiseer 3 Dis ook moontlik dat party van die blanke Afrikaners ook van Bengaalse afkoms is 2 Die voormalige staatspresident van Suid Afrika Frederik Willem de Klerk het selfs verklaar dat jy n Bengaalse voorouer met die naam Diana van Bengale 4 gehad het Kontrakarbeiders en passasier Indiers Wysig Die meerderheid van die Suid Afrikaanse Indierbevolking bevat die afstammelinge van kontrakarbeiders wat deur die Britte gekontrakteer was om op die suikerrietplantasies van Natal te werk 5 6 Die kontrakarbeiders het hoofsaakelik van die Suidelike state van Indie Madras ens gekom 5 7 8 Die res van die Suid Afrikaanse Indierbevolking is vrywillige entrepreneurs wat hoofsaaklik Moslems van die Indiese staat Gujarat Memons en Surtis was 9 Daar is ook minderhede van Moslem Oerdoe sprekende entrepreneurs van Uttar Pradesh wat na Suid Afrika geemigreer het 10 Hulle saam met die Kaapse Maleierbevolking het n belangrike rol in die vestiging van die Islam in Suid Afrika gespeel Diskriminasie WysigSien ook Mahatma Gandhi In die ou Suid Afrika is in verskeie opsigte teen Indiers gediskrimineer Volgens die Groepsgebiedewet is Indiers na spesiale Indiertownships verskuif waar hulle beweging beperk is Hulle is onder andere toegang tot die hele Oranje Vrystaat verbied Tydens die P W Botha administrasie het Indiers parlementere verteenwoordiging in die driekamerparlement verkry Huldige toestand Wysig Baie Indiers het n belangrike rol in die stryd teen apartheid gespeel en beklee deesdae invloedryke poste in die regerende African National Congress party Amichand Rajbansi die politikus wat die Indierbevolking in die P W Botha administrasie se driekamerparlement verteenwoordig het het die Minority Front gestig Maar na Rajbansi se afsterwe het sy party se ondersteuners vinnig gekwyn Alle Asiatiese Suid Afrikaners kwalifiseer vir Swart Ekonomiese Bemagtiging maar daar is nog steeds kommer dat hulle nie genoegsame voordeel daaruit trek nie 11 12 Verwysings Wysig Statistical Release P0302 Mid year population estimates 2011 PDF in Engels Statistics South Africa 27 Julie 2011 p 3 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020 Besoek op 1 Augustus 2011 2 0 2 1 INDIAN SLAVES IN SOUTH AFRICA Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2008 Besoek op 24 November 2011 From bondage to freedom The 150th anniversary of the arrival of Indian workers in South Africa in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2011 Besoek op 24 November 2011 FW de Klerk Reveals Colourful Ancestry 5 0 5 1 Timeline in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2011 Besoek op 24 November 2011 Indentured Labour and India in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2006 Besoek op 24 November 2011 A History of Indian Settlement in KwaZulu Natal Kzn org za Besoek op 6 November 2011 The South African Indian with Reference to the Tamils Tamil Federation of KwaZulu Natal http www natalia org za Files 38 Natalia 2038 20pp27 37 20C pdf The Beginnings of Protest 1860 1923 South African History Online in Engels Sahistory org za 6 Oktober 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2011 Besoek op 6 November 2011 http www iol co za mercury sa indians need not apologise 1 1520135 Vl27kPmSwbg http www thedti gov za economic empowerment docs 2nd phase Code1000Statement1000 pdf Etniese groepe in Suid Afrika Afrikaners Anglo Afrikane Asiate Griekwas Kaapse Maleiers Khoisan Kleurlinge Ndebeles Noord Sotho s Suid Sotho s Swazi s Tsongas Tswanas Vendas Xhosas ZoeloesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Asiatiese Suid Afrikaners amp ol,