Wikipedia
Arthur Chaskalson
Arthur Chaskalson (24 November 1931 – 1 Desember 2012) was die president van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika vanaf 1994 tot 2001, en hoofregter vanaf 2001 – 2005. Chaskalson was 'n lid van die span in die Rivonia-verhoor van 1963.
Arthur Chaskalson | |
Ampstermyn November 2001 – Junie 2005 | |
Vise | Pius Langa |
---|---|
President | Thabo Mbeki |
Voorafgegaan deur | Ismail Mahomed |
Opgevolg deur | Pius Langa |
President van die Konstitusionele Hof | |
Ampstermyn Junie 1994 – November 2001 | |
President | Nelson Mandela |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | 24 November 1931
Sterf | 1 Desember 2012 (op 81) Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Eggenoot/-note | Lorraine Chaskalson |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand |
Religie | Jood |
Loopbaan
Gebore in Johannesburg, Chaskalson het 'n BCom (1952) en LLB Cum Laude (1954) vanaf die Universiteit van die Witwatersrand.[1]
In 1963, was Chaskalson deel van Nelson Mandela se span in die Rivonia-verhoor, waar Mandela lewenslange tronkstraf ontvang het.
Hy is oorlede in Johannesburg op 1 Desember 2012 vanaf leukemia and was begrawe in Wespark-begraafplaas.[2]
Persoonlike lewe
Chaskalson het two seuns en vier kleinkinders gehad.[3] Chaskalson was Joods[2].
Sien ook
Verwysings
- ↑ Constitutional Court of South Africa. Justice Arthur Chaskalson Former Chief Justice of South Africa. Constitutional Court of South Africa. URL besoek op 4 Desember 2012.
- ↑ 2,0 2,1 Martin, Douglas (3 Desember 2012). "Arthur Chaskalson, Chief South African Jurist, Dies at 81". The New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2017. Besoek op 4 Desember 2012.
- ↑ . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 23 November 2018.
Voorafgegaan deur Ismail Mahomed | Hoofregter van Suid-Afrika 2001–2005 | Opgevolg deur Pius Langa |
