×
Arpitaans

Arpitaans of Frankoprovensaals (Frans: Arpitan; Francoprovençal) is 'n Romaanse taal, wat in 'n aantal plaaslike dialekte in die sentrale Rhônevallei en Savoie (Oos-Frankryk), in die noordweste van Italië (veral in die Aostavallei) en oorspronklik ook in die grootste deel van die Romandie, die Franstalige gebiede van Wes-Switserland, gepraat word. Arpitaans vorm saam met Oksitaans en die Langues d'oïl van Noord-Frankryk die Galloromaanse taalgroep.

Arpitaans
Arpitan
Gepraat in: Frankryk
Italië
Switserland
Gebied: Aosta-vallei, Piedmont, Foggia, Franche-Comté, Savoie, Bresse, Bugey, Dombes, Beaujolais, Dauphiné, Lyonnais, Forez, Romandy
Totale sprekers: 113 400
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Galloiberies
Galloromaans
Arpitaans
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Inhoud

Die taalgebiede van Arpitaans (groen), Noord-Franse dialekte van die Langues d'oïl-groep (blou) en Oksitaanse dialekte (rooi)

Aangesien Arpitaans tans nie oor 'n standaardtaal beskik en sy taalgebied in die moderne geskiedenis ook nie as 'n politieke eenheid bestaan het nie, word daar met verskillende vakterme na die taal verwys.

Die term Frankoprovensaals is in 1873 deur die Italiaanse taalkundige Graziadio-Isaia Ascoli as 'n gemeenskaplike benaming vir 'n aantal Galloromaanse dialekte ingevoer, wat volgens dialektologiese beginsels nóg by die Langues d'oïl nóg by die Langues d'Oc (met onder meer Oksitaans) gereken kan word nie. Alhoewel hulle 'n eie taalgroep vorm en in die Romaanse taalwetenskap nou as Frankoprovensaals bekend staan, bly die gebruik op akademiese kringe beperk. Dit kan deels ook gewyt word aan die verwarring wat dit moontlik skep, aangesien daar ook 'n Provensaalse dialek bestaan wat in die suidooste van Frankryk gepraat word.

Veral in Frankryk word nou dikwels na die Frankoprovensaalse taal as Arpitaans verwys, waarby die term soms vir die hele Frankoprovensaalse taalgebied, soms net vir 'n aantal dialekte in die Alpegebied gebruik word.

Padteken vir Charvex (La Balme-de-Thuy, Haute-Savoie, Frankryk) nadat die naam in die 1990's na die ou Savoy spelling verander is - te vore is die dorpie Charvet genoem

Frankryk

Frankoprovensaalse dialekte word as omgangstaal in die grootste deel van die geweste Rhône-Alpes en Franche-Comté gepraat, onder meer in die départemente Jura (suidelike gebiede), Doubs (suidelike gebiede), Haute-Savoie, Savoie, Isère (met uitsondering van die mees suidelike gebiede), Rhône, Drôme (mees noordelike gebiede), Ardèche (mees noordelike gebiede), Loire, Ain en Saône-et-Loire (mees suidelike gebiede).

Switserland

Frankoprovensaals is oorspronklik die omgangstaal van die grootste deel van die Romandie of Franstalige gebied van Switserland, met uitsondering van die kanton Jura, die noordelike deel van die kanton Neuchâtel en die Franstalige gebiede van die kanton Bern, waar dialekte van die Langues d'oïl gepraat is. Intussen is die Frankoprovensaalse dialekte deur plaaslike variante van die Franse standaardtaal verdring.

Italië

Veral die bevolking van die Aostavallei en 'n aantal valleie in die gewes Piëmont (die Val Sangone, die Valle Cenischia, die Val Soana en die Piantonettovallei) praat Frankoprovensaalse dialekte. Daar bestaan ook 'n Frankoprovensaale taaleiland in Apulië (Suid-Italië) met die dorpe Faeto en Celle San Vito.


    Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
    Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
    Romaanse tale
    Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
    Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
    Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
    Frankoprovensaals
    Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
    Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
    Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
    Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
    Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
    Romaanse
    Kunstale
    Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

    Publikasie datum: Augustus 07, 2021

    arpitaans, frankoprovensaals, frans, arpitan, francoprovençal, romaanse, taal, aantal, plaaslike, dialekte, sentrale, rhônevallei, savoie, frankryk, noordweste, italië, veral, aostavallei, oorspronklik, grootste, deel, romandie, franstalige, gebiede, switserla. Arpitaans of Frankoprovensaals Frans Arpitan Francoprovencal is n Romaanse taal wat in n aantal plaaslike dialekte in die sentrale Rhonevallei en Savoie Oos Frankryk in die noordweste van Italie veral in die Aostavallei en oorspronklik ook in die grootste deel van die Romandie die Franstalige gebiede van Wes Switserland gepraat word Arpitaans vorm saam met Oksitaans en die Langues d oil van Noord Frankryk die Galloromaanse taalgroep Arpitaans ArpitanGepraat in Frankryk Italie Switserland Gebied Aosta vallei Piedmont Foggia Franche Comte Savoie Bresse Bugey Dombes Beaujolais Dauphine Lyonnais Forez RomandyTotale sprekers 113 400Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Galloiberies Galloromaans Arpitaans Skrifstelsel Latynse alfabetTaalkodesISO 639 1 ISO 639 2 ISO 639 3 frp Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Inhoud 1 Die benaming van die taal 2 Die taalgebied 2 1 Frankryk 2 2 Switserland 2 3 Italie 3 Eksterne skakelsDie benaming van die taal Wysig Die taalgebiede van Arpitaans groen Noord Franse dialekte van die Langues d oil groep blou en Oksitaanse dialekte rooi Aangesien Arpitaans tans nie oor n standaardtaal beskik en sy taalgebied in die moderne geskiedenis ook nie as n politieke eenheid bestaan het nie word daar met verskillende vakterme na die taal verwys Die term Frankoprovensaals is in 1873 deur die Italiaanse taalkundige Graziadio Isaia Ascoli as n gemeenskaplike benaming vir n aantal Galloromaanse dialekte ingevoer wat volgens dialektologiese beginsels nog by die Langues d oil nog by die Langues d Oc met onder meer Oksitaans gereken kan word nie Alhoewel hulle n eie taalgroep vorm en in die Romaanse taalwetenskap nou as Frankoprovensaals bekend staan bly die gebruik op akademiese kringe beperk Dit kan deels ook gewyt word aan die verwarring wat dit moontlik skep aangesien daar ook n Provensaalse dialek bestaan wat in die suidooste van Frankryk gepraat word Veral in Frankryk word nou dikwels na die Frankoprovensaalse taal as Arpitaans verwys waarby die term soms vir die hele Frankoprovensaalse taalgebied soms net vir n aantal dialekte in die Alpegebied gebruik word Die taalgebied Wysig Padteken vir Charvex La Balme de Thuy Haute Savoie Frankryk nadat die naam in die 1990 s na die ou Savoy spelling verander is te vore is die dorpie Charvet genoem Frankryk Wysig Frankoprovensaalse dialekte word as omgangstaal in die grootste deel van die geweste Rhone Alpes en Franche Comte gepraat onder meer in die departemente Jura suidelike gebiede Doubs suidelike gebiede Haute Savoie Savoie Isere met uitsondering van die mees suidelike gebiede Rhone Drome mees noordelike gebiede Ardeche mees noordelike gebiede Loire Ain en Saone et Loire mees suidelike gebiede Switserland Wysig Frankoprovensaals is oorspronklik die omgangstaal van die grootste deel van die Romandie of Franstalige gebied van Switserland met uitsondering van die kanton Jura die noordelike deel van die kanton Neuchatel en die Franstalige gebiede van die kanton Bern waar dialekte van die Langues d oil gepraat is Intussen is die Frankoprovensaalse dialekte deur plaaslike variante van die Franse standaardtaal verdring Italie Wysig Veral die bevolking van die Aostavallei en n aantal valleie in die gewes Piemont die Val Sangone die Valle Cenischia die Val Soana en die Piantonettovallei praat Frankoprovensaalse dialekte Daar bestaan ook n Frankoprovensaale taaleiland in Apulie Suid Italie met die dorpe Faeto en Celle San Vito Eksterne skakels Wysig Arpitaans uitgawe van Wikipedia Die Arpitaanse Forum Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Arpitaans amp ol,