fbpx Armeense kalender
Wikipedia

Armeense kalender

Die Armeense kalender is 'n kalender wat van Armeense syfers gebruik maak. Die kalender begin in 552 n.C. en merk die begin van die Armeense tydperk.

Datums word aangedui deur die letters ԹՎ (wat beteken: in die jaar) gevolg deur een tot vier letters vanuit die Armeense alfabet, waarvan elk vir een Armeense syfer staan. Om dit in standaard jare te vertaal, tel eenvoudig 551 by. As voorbeeld, as jy die inskripsie ԹՎ ՈՀԳ sien, kyk in die tabel hieronder en bereken die jaar as 600+70+3+551= die jaar 1224.


Armeense kalender
armeense, kalender, kalender, armeense, syfers, gebruik, maak, kalender, begin, merk, begin, armeense, tydperk, datums, word, aangedui, deur, letters, ԹՎ, beteken, jaar, gevolg, deur, vier, letters, vanuit, armeense, alfabet, waarvan, armeense, syfer, staan, s. Die Armeense kalender is n kalender wat van Armeense syfers gebruik maak Die kalender begin in 552 n C en merk die begin van die Armeense tydperk Datums word aangedui deur die letters ԹՎ wat beteken in die jaar gevolg deur een tot vier letters vanuit die Armeense alfabet waarvan elk vir een Armeense syfer staan Om dit in standaard jare te vertaal tel eenvoudig 551 by As voorbeeld as jy die inskripsie ԹՎ ՈՀԳ sien kyk in die tabel hieronder en bereken die jaar as 600 70 3 551 die jaar 1224 Armeense syfers Armeens Transliterasie ArabiesԱ A 1Բ B 2Գ G 3Դ D 4Ե E 5Զ Z 6Է E 7Ը E 8Թ T 9Ժ Z 10Ի I 20Լ L 30Խ X 40Ծ C 50Կ K 60Հ H 70Ձ J 80Ղ L 90Ճ C 100Մ M 200Յ Y 300Ն N 400Շ S 500Ո O 600Չ C 700Պ P 800Ջ J 900Ռ Ṙ 1000Ս S 2000Վ V 3000Տ T 4000Ր R 5000Ց C 6000Ւ W 7000Փ P 8000Ք K 9000Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Armeense kalender amp ol,
Armeense syfers
Armeens Transliterasie Arabies
Ա A 1
Բ B 2
Գ G 3
Դ D 4
Ե E 5
Զ Z 6
Է E 7
Ը Ě 8
Թ T‘ 9
Ժ Ž 10
Ի I 20
Լ L 30
Խ X 40
Ծ C 50
Կ K 60
Հ H 70
Ձ J 80
Ղ Ł 90
Ճ Č 100
Մ M 200
Յ Y 300
Ն N 400
Շ Š 500
Ո O 600
Չ Č‘ 700
Պ P 800
Ջ J 900
Ռ 1000
Ս S 2000
Վ V 3000
Տ T 4000
Ր R 5000
Ց C‘ 6000
Ւ W 7000
Փ P‘ 8000
Ք K‘ 9000