×
Arizona

Arizona (Engels: State of Arizona) is 'n deelstaat in die suidweste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste nedersetting is Phoenix. As gevolg van grootskaalse binnelandse migrasie en immigrasie (veral uit Meksiko en ander Spaanssprekende lande) het die Metropolitaanse Gebied van Groter Phoenix, ook bekend as Valley of the Sun, tot die vyfde grootste stedelike agglomerasie in die Verenigde State gegroei. Sedert 2000 het meer as een miljoen nuwe aankomelinge hulle in die gebied gevestig, waarby oorspronklike migrasiepatrone ingrypend verander het. Oorspronklik 'n gewilde bestemming vir afgetredenes uit noordelike deelstate, is Phoenix intussen 'n trekpleister vir jonger migrante en het die persentasie inwoners ouer as 65 jaar tot sowat elf persent gedaal. Groter Phoenix huisves sowat die helfte van Arizona se bevolking.

Deelstaat Arizona
Vlag van Arizona Seël
Bynaam(e): The Grand Canyon State, The Copper State
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels 72,58%, Spaans 21,57%, Navajo 1,54%
Hoofstad Phoenix
Grootste stad Phoenix
Area 6de in die V.S.
- Totaal 295 254 km2
- Wydte 500 km
- Lengte 645 km
- Water 0,32 km2
- % water 1 %
- Breedtegraad 31° 20′ N tot 37° N
- Lengtegraad 109° 3′ W to 114° 49′ W
Bevolking 16de in die V.S.
- Totaal 6 392 017
- Digtheid 21,65/km2
36ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Humphreys Peak
3 851 m
- Gemiddeld 1 250 m
- Laagste punt Coloradorivier
70 m
Toetrede tot die Unie 14 Februarie 1912 (48ste)
Goewerneur Doug Ducey (R)
Luitenant-Goewerneur Katie Hobbs (D) (Secretary of State)
Wetgewer Arizona Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Kyrsten Sinema (D)
Mark Kelly (D)
Tydsone Amerikaanse bergtyd: UTC-7
Somertyd (slegs Navajo-nasie in Noord-Arizona): UTC-6
Afkortings AZ US-AZ
Webblad

Arizona het 'n oppervlakte van 295 254 vierkante kilometer en 'n bevolking van 7,3 miljoen. Dit word in die noorde deur Utah, in die ooste deur Nieu-Meksiko, in die suide deur Meksiko (deelstate: Sonora en Baja California), en in die weste deur Nevada en Kalifornië begrens. Arizona is bekend vir sy woestynklimaat met baie warm somers en gematigde winters. Die Grand Canyon, waardeur die Coloradorivier vloei, wat in die noordoostelike hoekie van die staat lê, word as een van die sewe wonders van die wêreld beskou.

Arizona is die 48ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Sy bynaam is The Grand Canyon State.

Muildierruiters op die Bright Angel Trail, 'n panoramaroete in die Nasionale Grand Canyon-park. Die rotsformasies teen die agtergrond is Battleship en Cheops Pyramid
Barringer-krater, in Engels buite wetenskaplike kringe ook bekend as Meteor Crater, is 'n impakkrater in die noordelike Arizona-woestyn, met 'n diepte van 160 m en 'n deursnee van 1 200 m
Sononder in die Nasionale Saguaro-park. Saguaros (Carnegiea gigantea), Arizona se ikoniese kaktusse, is wonderplante wat tot 175 jaar oud word en in plaas van blare hul groen planthuid vir die proses van fotosintese gebruik. As swaar reën val, kan hierdie kaktus - Arizona se amptelike staatsblom - 220 gellings water stoor - die voorraad vir 'n hele jaar. Die kaktusse voorsien woestyndiere van voedsel en skuilplekke en het ook 'n belangrike rol in die lewe van plaaslike Eerste Nasies gespeel
Ná voldoende reënval in die lente begin saguaros blom. Blomme, wat deur saguaros voortgebring word, verwelk reeds die volgende namiddag
Phoenix, die hoofstad en grootste nedersetting in Arizona, is in die Valley of the Sun geleë, 'n uitgestrekte metropolitaanse gebied wat onder die grootstes in die Verenigde State gereken word - met Phoenix as ankerstad en nege ander geïnkorporeerde nedersettings. Dit word omring deur woestynstreke
Navajo code talkers in 2010. Die Navajo-kodetaal was die enigste kodetaal van die Amerikaanse Weermag wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog nie deur die vyand onttsyfer kon word nie. Navajo of Diné (soos hulle hulself noem) is die grootste van Amerika se Eerste Nasies
Saloon girls in Tombstone, 'n toeristemekka wat die tydperk van die Wilde Weste laat herleef
Poskoets in Allen Street, Tombstone
Arizona is een van die deelstate in die Amerikaanse weste waar 19de eeuse Mormoonse setlaars hulle gevestig het. Vandag is ses persent van die deelstaatbevolking lidmate van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae. Die foto wys die Kerk se Mesa Arizona Temple met kersversierings
Historiese geboue uit alle stylperiodes word in Arizona aangetref - daar is nouliks strominge in die hoofstroomargitektuur van Amerika wat nie vinnig deur bewoners in die Frontier-deelstate oorgeneem is nie. Taliesin West was die befaamde argitek Frank Lloyd Wright se winterwoning, ateljee en skool in Scottsdale, vanaf 1937 tot sy afsterwe in 1959. Tans huisves dit die Frank Lloyd Wright Foundation en die hoofkampus van die Frank Lloyd Wright School of Architecture
Toerisme

    Geskiedenis


      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 03, 2021

      arizona, engels, state, deelstaat, suidweste, verenigde, state, amerika, hoofstad, grootste, nedersetting, phoenix, gevolg, grootskaalse, binnelandse, migrasie, immigrasie, veral, meksiko, ander, spaanssprekende, lande, metropolitaanse, gebied, groter, phoenix. Arizona Engels State of Arizona is n deelstaat in die suidweste van die Verenigde State van Amerika Die hoofstad en grootste nedersetting is Phoenix As gevolg van grootskaalse binnelandse migrasie en immigrasie veral uit Meksiko en ander Spaanssprekende lande het die Metropolitaanse Gebied van Groter Phoenix ook bekend as Valley of the Sun 1 tot die vyfde grootste stedelike agglomerasie in die Verenigde State gegroei Sedert 2000 het meer as een miljoen nuwe aankomelinge hulle in die gebied gevestig waarby oorspronklike migrasiepatrone ingrypend verander het Oorspronklik n gewilde bestemming vir afgetredenes uit noordelike deelstate is Phoenix intussen n trekpleister vir jonger migrante en het die persentasie inwoners ouer as 65 jaar tot sowat elf persent gedaal Groter Phoenix huisves sowat die helfte van Arizona se bevolking Deelstaat ArizonaVlag van Arizona SeelBynaam e The Grand Canyon State The Copper StateAmptelike taal e EngelsGesproke taal e Engels 72 58 Spaans 21 57 Navajo 1 54 Hoofstad PhoenixGrootste stad PhoenixArea 6de in die V S Totaal 295 254 km2 Wydte 500 km Lengte 645 km Water 0 32 km2 water 1 Breedtegraad 31 20 N tot 37 N Lengtegraad 109 3 W to 114 49 WBevolking 16de in die V S Totaal 6 392 017 Digtheid 21 65 km2 36ste in die V S Hoogte Hoogste punt Humphreys Peak 3 851 m Gemiddeld 1 250 m Laagste punt Coloradorivier 70 mToetrede tot die Unie 14 Februarie 1912 48ste Goewerneur Doug Ducey R Luitenant Goewerneur Katie Hobbs D Secretary of State Wetgewer Arizona Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Kyrsten Sinema D Mark Kelly D Tydsone Amerikaanse bergtyd UTC 7 Somertyd slegs Navajo nasie in Noord Arizona UTC 6Afkortings AZ US AZWebblad https www az gov Arizona het n oppervlakte van 295 254 vierkante kilometer en n bevolking van 7 3 miljoen Dit word in die noorde deur Utah in die ooste deur Nieu Meksiko in die suide deur Meksiko deelstate Sonora en Baja California en in die weste deur Nevada en Kalifornie begrens Arizona is bekend vir sy woestynklimaat met baie warm somers en gematigde winters Die Grand Canyon waardeur die Coloradorivier vloei wat in die noordoostelike hoekie van die staat le word as een van die sewe wonders van die wereld beskou Arizona is die 48ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Sy bynaam is The Grand Canyon State Muildierruiters op die Bright Angel Trail n panoramaroete in die Nasionale Grand Canyon park Die rotsformasies teen die agtergrond is Battleship en Cheops Pyramid Barringer krater in Engels buite wetenskaplike kringe ook bekend as Meteor Crater is n impakkrater in die noordelike Arizona woestyn met n diepte van 160 m en n deursnee van 1 200 m Sononder in die Nasionale Saguaro park Saguaros Carnegiea gigantea Arizona se ikoniese kaktusse is wonderplante wat tot 175 jaar oud word en in plaas van blare hul groen planthuid vir die proses van fotosintese gebruik As swaar reen val kan hierdie kaktus Arizona se amptelike staatsblom 220 gellings water stoor die voorraad vir n hele jaar Die kaktusse voorsien woestyndiere van voedsel en skuilplekke en het ook n belangrike rol in die lewe van plaaslike Eerste Nasies gespeel Na voldoende reenval in die lente begin saguaros blom Blomme wat deur saguaros voortgebring word verwelk reeds die volgende namiddag Phoenix die hoofstad en grootste nedersetting in Arizona is in die Valley of the Sun gelee n uitgestrekte metropolitaanse gebied wat onder die grootstes in die Verenigde State gereken word met Phoenix as ankerstad en nege ander geinkorporeerde nedersettings Dit word omring deur woestynstreke Navajo code talkers in 2010 Die Navajo kodetaal was die enigste kodetaal van die Amerikaanse Weermag wat gedurende die Tweede Wereldoorlog nie deur die vyand onttsyfer kon word nie Navajo of Dine soos hulle hulself noem is die grootste van Amerika se Eerste Nasies Saloon girls in Tombstone n toeristemekka wat die tydperk van die Wilde Weste laat herleef Poskoets in Allen Street Tombstone Arizona is een van die deelstate in die Amerikaanse weste waar 19de eeuse Mormoonse setlaars hulle gevestig het Vandag is ses persent van die deelstaatbevolking lidmate van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae Die foto wys die Kerk se Mesa Arizona Temple met kersversierings Historiese geboue uit alle stylperiodes word in Arizona aangetref daar is nouliks strominge in die hoofstroomargitektuur van Amerika wat nie vinnig deur bewoners in die Frontier deelstate oorgeneem is nie Taliesin West was die befaamde argitek Frank Lloyd Wright se winterwoning ateljee en skool in Scottsdale vanaf 1937 tot sy afsterwe in 1959 Tans huisves dit die Frank Lloyd Wright Foundation en die hoofkampus van die Frank Lloyd Wright School of ArchitectureVerwysings Wysig Worldatlas com Why Is Phoenix Arizona Known As The Valley Of The Sun Besoek op 2 Augustus 2020Eksterne skakels WysigToerismeVisit ArizonaGeskiedenisArizona Historical Society Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Arizona amp ol,