×
Argon-36
Eienskappe

Algemeen

Naam Argon-36
Protone 18
Neutrone 18

Navigasie

{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
3517Cl {\displaystyle \leftarrow } '3618Ar {\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
3617Cl 3718Ar
Lys van isotope

Argon-36 (chemiese notasie 3618Ar) is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas. Dit is een van die drie stabiele isotope van die element, naas argon-38 en argon-40. Die voorkoms van argon-36 op aarde bedra 0,3365%.

Inhoud

Wetenskaplikes vermoed dat Argon-36 via dubbele betaverval oorgaan na die stabiele isotoop swawel-36. Die vervalenergie bedra −1611,87 keV. Die halfleeftyd is nogtans baie lank.

Dit word dalk gevorm tydens die ineenstorting van 'n sware ster se kern by 'n supernova. Die molekulêre ioon36ArH+ is in die Krap-newel waargeneem en dit bevestig hierdie teorie. Argon-36 en argon-38 is oerisotope wat in die nukleosintese binne sterre gevorm word, terwyl argon-40 hoofsaaklik 'n radiogene vervalproduk van40K is. In die son se atmosfeer oorheers die oerisotope. Die isotoopverhouding is omtrent 84:15:1. Hier op aarde verteenwoordig die radiogene isotoop 99,6% van die atmosfeer se argon.

Argon-36 ontstaan onder meer tydens die radioaktiewe verval van chloor-36, kalium-36 en kalsium-37.

Argon-36 is 'n oerisotoop en sy volopheid word soms vergelyk met ander oerisotope s'n, byvoorbeeld in die studie van meteoriete. Koolstofhoudende chondriete bevat volop argon en neon. Die gasse is in die kristalrooster van die meteoriet opgesluit en kan by verhitting tot 950 K vrygestel en gemeet word. Die radiogene argon word makliker vrygestel as die oerisotoop argon-36. Vir neon is dit anders. Die verhouding van die oerisotope20Ne en36Ar wissel tussen 0,005 en 22, wat aandui dat groot fraksionering deur diffusieverlies plaasgevind het.

  • (en)
  • (en)
Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 17, 2021

argon, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, navigasie, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displaystyle, nearrow, 3517, displaystyle, leftarrow, 3618, displaystyle, rightarrow, displaystyle, swarrow, displaystyle, downarrow, displaystyle, sea. Eienskappe AlgemeenNaam Argon 36 Protone 18 Neutrone 18 Navigasie displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow 3517 Cl displaystyle leftarrow 3618 Ar displaystyle rightarrow displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow 3617 Cl 3718 ArLys van isotope Argon 36 chemiese notasie 3618 Ar is n stabiele isotoop van argon n edelgas Dit is een van die drie stabiele isotope van die element naas argon 38 en argon 40 Die voorkoms van argon 36 op aarde bedra 0 3365 Inhoud 1 Kwasi stabiliteit 2 Oerisotoop 3 Vervalproduk 4 Chondriete 5 VerwysingsKwasi stabiliteit WysigWetenskaplikes vermoed dat Argon 36 via dubbele betaverval oorgaan na die stabiele isotoop swawel 36 Die vervalenergie bedra 1611 87 keV Die halfleeftyd is nogtans baie lank Oerisotoop WysigDit word dalk gevorm tydens die ineenstorting van n sware ster se kern by n supernova Die molekulere ioon 36 ArH is in die Krap newel waargeneem en dit bevestig hierdie teorie 1 Argon 36 en argon 38 is oerisotope wat in die nukleosintese binne sterre gevorm word terwyl argon 40 hoofsaaklik n radiogene vervalproduk van 40 K is In die son se atmosfeer oorheers die oerisotope Die isotoopverhouding is omtrent 84 15 1 Hier op aarde verteenwoordig die radiogene isotoop 99 6 van die atmosfeer se argon 2 Vervalproduk WysigArgon 36 ontstaan onder meer tydens die radioaktiewe verval van chloor 36 kalium 36 en kalsium 37 Chondriete WysigArgon 36 is n oerisotoop en sy volopheid word soms vergelyk met ander oerisotope s n byvoorbeeld in die studie van meteoriete Koolstofhoudende chondriete bevat volop argon en neon Die gasse is in die kristalrooster van die meteoriet opgesluit en kan by verhitting tot 950 K vrygestel en gemeet word Die radiogene argon word makliker vrygestel as die oerisotoop argon 36 Vir neon is dit anders Die verhouding van die oerisotope 20 Ne en 36 Ar wissel tussen 0 005 en 22 wat aandui dat groot fraksionering deur diffusieverlies plaasgevind het 3 Verwysings Wysig Detection of a Noble Gas Molecular Ion 36ArH in the Crab Nebula M J Barlow B M Swinyard P J Owen J Cernicharo H L Gomez R J Ivison O Krause T L Lim M Matsuura S Miller G Olofsson E T Polehampton Science 342 6164 2013 bls 1343 1345 Chemistryworld Primordial argon and neon in carbonaceous chondrites and ureilites Heinz Stauffer Geochimica et Cosmochimica Acta 24 1 2 1961 bls 70 82 en Wolfram Alpha en Periodieke tabel Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Argon 36 amp ol,