×
Arend (sterrebeeld)

Die Arend (Latyn: Aquila) is ’n sterrebeeld ’n paar grade noord van die hemelewenaar. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is genoem na ’n arend in die Romeinse mitologie wat aan die god Jupiter behoort en verskeie take vir hom uitgevoer het.

Arend
Latynse naam Aquila
Genitief Aquilae
Afkorting Aql
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 20h
Deklinasie
Grootte 652 vk. grade (22ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 8
Helderste ster Altair (α Aql)
Naaste ster Altair
Sterre helderder as 3 m 3
Sterre met planete 8
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 65
Meteoorreëns June Aquilids, Epsilon Aquilids
Aangrensende sterrebeelde
Pyl, Hercules, Slangdraer, Slang, Skild, Boogskutter, Steenbok, Waterdraer, Dolfyn
Portaal Sterrekunde

Die sterrebeeld kan die beste in die somer gesien word, aangesien dit aan die Melkweg geleë is. Om dié rede word ook verskeie sterreswerms en newelvlekke in die Arend aangetref. Hulle is egter dof en daar is min sterrestelsels.


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 27, 2021

arend, sterrebeeld, arend, latyn, aquila, sterrebeeld, paar, grade, noord, hemelewenaar, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, genoem, arend, romeinse, mitologie, jupiter, behoort, verskeie, take, uitgevo. Die Arend Latyn Aquila is n sterrebeeld n paar grade noord van die hemelewenaar Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dit is genoem na n arend in die Romeinse mitologie wat aan die god Jupiter behoort en verskeie take vir hom uitgevoer het ArendLatynse naam AquilaGenitief AquilaeAfkorting AqlWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 20hDeklinasie 5ºGrootte 652 vk grade 22ste Kwadrant NQ4BesonderhedeHoofsterre 8Helderste ster Altair a Aql Naaste ster AltairSterre helderder as 3 m 3Sterre met planete 8Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 65Meteoorreens June Aquilids Epsilon AquilidsAangrensende sterrebeeldePyl Hercules Slangdraer Slang Skild Boogskutter Steenbok Waterdraer DolfynPortaal Sterrekunde Die sterrebeeld kan die beste in die somer gesien word aangesien dit aan die Melkweg gelee is Om die rede word ook verskeie sterreswerms en newelvlekke in die Arend aangetref Hulle is egter dof en daar is min sterrestelsels Eksterne skakels WysigNightSkyInfo com Constellation Aquila Star Tales Aquila The Deep Photographic Guide to the Constellations Aquila Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arend sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Arend sterrebeeld amp ol,