×
Aranees

Aranees (Oksitaans: Aranés Aranees: Aranès) is 'n Pirenese variëteit van die Gascons dialek van die Oksitaanse taal wat in die Aranvallei, Val d'Aran, in noordwes Katalonië in Spanje gepraat word waar dit een van die drie amptelike tale benewens Katalaans en Spaanse is. In Katalonië word dit saam met Spaans en Katalaans as amptelike taal erken, waardeur dit een van die amptelike tale van Spanje is.

Aranees
Aranès
Gepraat in: Spanje
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 5 000
Taalfamilie: Indo-Europees
Romaans
Wes-Romaans
Galloiberies
Galloromaans
Oksitaans-Romaans
Oksitaans
Aranees
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Val d'Aran (Katalonië)
Gereguleer deur: Congrès Permanent de la Lenga Occitana
Taalkodes
ISO 639-1: oc
ISO 639-2: oci
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Vir lank is daar gevrees vir die voortbestaan van Aranees, maar sedert dit in 1984 op skool aangebied word beleef die taal 'n oplewing. 90% van die inwoners van die Val d'Aran verstaan Aranees terwyl 65% dit aktief gebruik. As gevolg van die mede-amptelike status is die Aranese variëteit tans een van die sterkste spelers in die Oksitaanse sfeer, al het die taal minder as 5000 sprekers. 'n Aranees-Engels/Engels-Aranees woordeboek is in 2006 gepubliseer en 'n Aranese Taalkunde gids (Gramatica aranesa) in Maart 2007.

Meeste Aranese is ook vlot in Katalaans, Spaans, en tot 'n mindere mate in Frans.

  • Le Gascon de poche, Jean-Marc Leclercq & Sèrgi Javaloyès, Assimil 2004, ISBN 2-7005-0345-7


    Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
    Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
    Romaanse tale
    Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
    Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
    Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
    Frankoprovensaals
    Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
    Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
    Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
    Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
    Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
    Romaanse
    Kunstale
    Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

    Publikasie datum: September 26, 2021

    aranees, oksitaans, aranés, aranès, pirenese, variëteit, gascons, dialek, oksitaanse, taal, aranvallei, aran, noordwes, katalonië, spanje, gepraat, word, waar, drie, amptelike, tale, benewens, katalaans, spaanse, katalonië, word, saam, spaans, katalaans, ampte. Aranees Oksitaans Aranes Aranees Aranes is n Pirenese varieteit van die Gascons dialek van die Oksitaanse taal wat in die Aranvallei Val d Aran in noordwes Katalonie in Spanje gepraat word waar dit een van die drie amptelike tale benewens Katalaans en Spaanse is In Katalonie word dit saam met Spaans en Katalaans as amptelike taal erken waardeur dit een van die amptelike tale van Spanje is Aranees AranesGepraat in Spanje Gebied Suid EuropaTotale sprekers 5 000Taalfamilie Indo Europees Romaans Wes Romaans Galloiberies Galloromaans Oksitaans Romaans Oksitaans Aranees Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Val d Aran Katalonie Gereguleer deur Congres Permanent de la Lenga Occitana 1 TaalkodesISO 639 1 ocISO 639 2 ociISO 639 3 oci Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Vir lank is daar gevrees vir die voortbestaan van Aranees maar sedert dit in 1984 op skool aangebied word beleef die taal n oplewing 90 van die inwoners van die Val d Aran verstaan Aranees terwyl 65 dit aktief gebruik As gevolg van die mede amptelike status is die Aranese varieteit tans een van die sterkste spelers in die Oksitaanse sfeer al het die taal minder as 5000 sprekers n Aranees Engels Engels Aranees woordeboek is in 2006 gepubliseer en n Aranese Taalkunde gids Gramatica aranesa in Maart 2007 Meeste Aranese is ook vlot in Katalaans Spaans en tot n mindere mate in Frans Verwysings Wysig Congres permanent de la langue occitane Congres permanent de la lenga occitana Un nouvel organisme de regulation de l occitan au service des usagers et des locuteurs Le Gascon de poche Jean Marc Leclercq amp Sergi Javaloyes Assimil 2004 ISBN 2 7005 0345 7Eksterne skakels WysigWet ter erkenning van Aranees Occitaans Indo Europese tale Kentum tale Italiese taleItaliese groep Oskies Umbries Faliskies LatynRomaanse taleIberoromaans Aragonees Asturies Galicies Katalaans Ladino Leonees Portugees SpaansGalloromaans Langues d oil Frans Gallo Lorreins Normandies Auregnais Guernesiais Jerriais Sercquiais Pikardies Champenois Waals Anglo Normandies Oksitaans Aranees Auvergnat Gaskons Languedokies Limousin Provensaals FrankoprovensaalsGalloitalies Lombardies Monegaskies Piemontees VenesiaansRetoromaans Romansch Ladinies FriulaansItaloromaans Dalmaties Italiaans NapolitaansSuid Romaans Korsikaans Sardies Campidanies Galluraans Logudories Sassaries SisiliaansBalkanromaans Aroemeens Istro Roemaans Meglenoroemaans RoemeensRomaanse Kunstale Interlingua Interlingue Lingua Franca NovaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Aranees amp ol,