×
Arabies
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Arabiere.

Arabies (العَرَبِية‎, al-ʻarabiyyah [alʕaraˈbijja](hulp·inligting) of عربي ,عربى‎ ʻarabī [ˈʕarabiː](hulp·inligting)) is die taal van die Arabiere, wat ook die hooftaal in Noord-Afrika, die Midde-Ooste en die Horing van Afrika is. Dit is 'n Semitiese taal wat deur 242 miljoen mense as hulle moedertaal beskou word en deur vele meer as ampstaal en/of liturgiese taal aangewend word. Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Nasies erken. Arabies is die amptelike taal van 28 lande, die derde meeste naas Engels en Frans. Daarbenewens is dit 'n belangrike minderheidstaal in lande soos Iran en Turkye. Arabies word in die Arabiese alfabet geskryf.

Arabies
العَرَبِية / عربي ,عربى
ʻarabī / al-ʻarabiyyah
Uitspraak: [alʕaraˈbijja], [ˈʕarabiː]
Gepraat in: Algerië
Bahrein
Djiboeti
Egipte
Eritrea
Ethiopië
Gambië
Irak
Iran
Israel
Jemen
Jordanië
Katar
Koeweit
Libanon
Libië
Mali
Marokko
Mauritanië
Oman
Palestynse Owerheid
Saoedi-Arabië
Sirië
Soedan
Somalië
Suid-Afrika
Suid-Soedan
Tanzanië
Tsjad
Tunisië
Turkye
Verenigde Arabiese Emirate
Wes-Sahara
Gebied: Noord-Afrika en Wes-Asië
Totale sprekers: 242 miljoen
Rang: 5
Taalfamilie: Afro-Asiaties
Semities
Wes-Semities
Arabies
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Verenigde Nasies
Afrika-unie
Organisasie van Islamitiese Samewerking
Arabiese Liga
Algerië
Bahrein
Djiboeti
Egipte
Eritrea
Irak
Israel
Jemen
Jordanië
Katar
Koeweit
Libanon
Libië
Marokko
Mauritanië
Oman
Palestynse Owerheid
Saoedi-Arabië
Sirië
Soedan
Somalië
Tsjad
Tunisië
Verenigde Arabiese Emirate
Wes-Sahara
Gereguleer deur: Instituut vir Arabies
Taalkodes
ISO 639-1: ar
ISO 639-2: ara
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woord al-ʻarabiyyah geskryf in die Arabiese alfabet
Verspreiding van Arabiese dialekte
██ Arabies is die enigste amptelike taal

Arabies is 'n amptelike taal

Arabies 'n amptelike taal, maar 'n minderheid

Stilhouteken in Arabies

Arabies bevat verskeie dialekte, waarvan Egiptiese Arabies die belangrikste is. Amper elke Arabiestalige land beskik oor sy eie dialek. As gevolg van die Arabiese diaspora (verspreiding) het die Arabiese taal ook in lande soos Argentinië, Brasilië, Frankryk, Italië en Spanje gevestig geraak.

Arabies is die liturgiese taal van Islam en byna elke Moslem verstaan Arabies en kan die Arabiese alfabet lees. Dit was die profeet Mohammed se moedertaal en die Koran is in Arabies geskryf. Daarbenewens gebruik Arabiese Christene ook Arabies en Maltees, die amptelike taal van die merendeels Rooms-Katolieke Malta, het uit 'n Arabiese dialek ontwikkel.

  1. Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
  2. (en) . Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op19 April 2016.
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Arabies

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

arabies, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, sien, arabiere, الع, ية, ʻarabiyyah, alʕaraˈbijja, luister, hulp, inligting, عربي, عربى, ʻarabī, ˈʕarabiː, luister, hulp, inligting, taal, arabiere, hooftaal, noord, afrika, midde, ooste, horing, afrika,. Hierdie artikel handel oor die taal Vir die etniese groep sien Arabiere Arabies الع ر ب ية al ʻarabiyyah alʕaraˈbijja luister hulp inligting of عربي عربى ʻarabi ˈʕarabiː luister hulp inligting is die taal van die Arabiere wat ook die hooftaal in Noord Afrika die Midde Ooste en die Horing van Afrika is 3 Dit is n Semitiese taal wat deur 242 miljoen mense as hulle moedertaal beskou word en deur vele meer as ampstaal en of liturgiese taal aangewend word Dit word as sesde werkstaal van die Verenigde Nasies erken Arabies is die amptelike taal van 28 lande die derde meeste naas Engels en Frans Daarbenewens is dit n belangrike minderheidstaal in lande soos Iran en Turkye Arabies word in die Arabiese alfabet geskryf Arabies الع ر ب ية عربي عربى ʻarabi al ʻarabiyyah Uitspraak alʕaraˈbijja ˈʕarabiː Gepraat in Algerie Bahrein Djiboeti Egipte Eritrea Ethiopie Gambie Irak Iran Israel Jemen Jordanie Katar Koeweit Libanon Libie Mali Marokko Mauritanie Oman Palestynse Owerheid Saoedi Arabie Sirie Soedan Somalie Suid Afrika 1 Suid Soedan Tanzanie Tsjad Tunisie Turkye Verenigde Arabiese Emirate Wes Sahara Gebied Noord Afrika en Wes AsieTotale sprekers 242 miljoen 2 Rang 5Taalfamilie Afro Asiaties Semities Wes Semities Arabies Skrifstelsel Arabiese alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Verenigde Nasies Afrika unie Organisasie van Islamitiese Samewerking Arabiese Liga Algerie Bahrein Djiboeti Egipte Eritrea Irak Israel Jemen Jordanie Katar Koeweit Libanon Libie Marokko Mauritanie Oman Palestynse Owerheid Saoedi Arabie Sirie Soedan Somalie Tsjad Tunisie Verenigde Arabiese Emirate Wes SaharaGereguleer deur Instituut vir ArabiesTaalkodesISO 639 1 arISO 639 2 araISO 639 3 ara Nota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Die woord al ʻarabiyyah geskryf in die Arabiese alfabet Verspreiding van Arabiese dialekte Arabies is die enigste amptelike taal Arabies is n amptelike taal Arabies n amptelike taal maar n minderheid Stilhouteken in Arabies Arabies bevat verskeie dialekte waarvan Egiptiese Arabies die belangrikste is Amper elke Arabiestalige land beskik oor sy eie dialek As gevolg van die Arabiese diaspora verspreiding het die Arabiese taal ook in lande soos Argentinie Brasilie Frankryk Italie en Spanje gevestig geraak Arabies is die liturgiese taal van Islam en byna elke Moslem verstaan Arabies en kan die Arabiese alfabet lees Dit was die profeet Mohammed se moedertaal en die Koran is in Arabies geskryf Daarbenewens gebruik Arabiese Christene ook Arabies en Maltees die amptelike taal van die merendeels Rooms Katolieke Malta het uit n Arabiese dialek ontwikkel Sien ook WysigArabiese Afrikaans Arabiese WikipediaVerwysings Wysig Artikel 5 Grondwet van die Republiek van Suid Afrika en Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Arabic Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020 Besoek op 19 April 2016 HAT Taal en feitegids Pearson Desember 2013 ISBN 978 1 77578 243 8Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arabies Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Arabies en Arabic language Encyclopaedia Britannica Besoek op 4 April 2020 Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Sien gerus Wikipedia se uitgawe in ArabiesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Arabies amp ol,