×
arXiv

arXiv (uitgespreek soos die Engelse woord archive, met X die Griekse letter chi, χ) is ’n versameling elektroniese vooruitgawes van wetenskaplike artikels in die wiskunde, fisika, sterrekunde, informatika, matematiese biologie, statistiek en matematiese ekonomie wat aanlyn geraadpleeg kan word. In bepaalde gebiede van die wiskunde en fisika kan byna alle wetenskaplike artikels op arXiv gevind word. arXiv is op 14 Augustus 1991 begin en het op 3 Oktober 2008 reeds die grens van ’n halfmiljoen artikels verbygesteek.

  1. . 2011. Besoek op2014-04-27.
  2. . News.library.cornell.edu. 2008-10-03. Besoek op2014-04-27.

Publikasie datum: September 26, 2021

arxiv, uitgespreek, soos, engelse, woord, archive, griekse, letter, versameling, elektroniese, vooruitgawes, wetenskaplike, artikels, wiskunde, fisika, sterrekunde, informatika, matematiese, biologie, statistiek, matematiese, ekonomie, aanlyn, geraadpleeg, wor. arXiv uitgespreek soos die Engelse woord archive met X die Griekse letter chi x is n versameling elektroniese vooruitgawes van wetenskaplike artikels in die wiskunde fisika sterrekunde informatika matematiese biologie statistiek en matematiese ekonomie wat aanlyn geraadpleeg kan word In bepaalde gebiede van die wiskunde en fisika kan byna alle wetenskaplike artikels op arXiv gevind word arXiv is op 14 Augustus 1991 begin en het op 3 Oktober 2008 reeds die grens van n halfmiljoen artikels verbygesteek 1 2 Verwysings Wysig It was twenty years ago today Paul Ginsparg 2011 Besoek op 2014 04 27 Online Scientific Repository Hits Milestone With 500 000 Articles arXiv Established as Vital Library Resource News library cornell edu 2008 10 03 Besoek op 2014 04 27 Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Nederlandse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title ArXiv amp ol,