fbpx
Wikipedia

April

April is die vierde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam is afgelei van die Latynse woord aperire, wat waarskynlik verwys na die groeiende plante in die lente van die noordelike halfrond.

Gebeure in April

  • April-gekkedag is op 1 April.
  • Paasfees val op 'n Sondag tussen 22 Maart en 25 April ingesluit.
  • April begin op dieselfde dag van die week as Julie in alle jare en ook dieselfde as Januarie in 'n skrikkeljaar.
  • In die Ierse Kalender word die maand genoem Aibreán en is die derde en laaste maand van lente (noordelike halfrond).

Sien ook

Eksterne skakels

April
april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, vierde, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, naam, afgelei, latynse, woord, aperire, waarskynlik, verwys, groeiende, plante, lente, noordelike, halfrond, gebeure, wysig, gekkedag, paasfees, sondag, tussen, maart, ingesluit,. lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die daeApril is die vierde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 30 dae Die naam is afgelei van die Latynse woord aperire wat waarskynlik verwys na die groeiende plante in die lente van die noordelike halfrond Gebeure in April WysigApril gekkedag is op 1 April Paasfees val op n Sondag tussen 22 Maart en 25 April ingesluit April begin op dieselfde dag van die week as Julie in alle jare en ook dieselfde as Januarie in n skrikkeljaar In die Ierse Kalender word die maand genoem Aibrean en is die derde en laaste maand van lente noordelike halfrond Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir April Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title April amp oldid 2024629,