×
Apollo 16
Apollo 16
Sendingwapen
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Apollo 16
Roepteken: Beheermodule: Casper
Maanmodule: Orion
Bemanningslede: 3
Lansering: 16 April 1972
17:54:00 UTC
Kennedy Ruimtesentrum
LC 39A
Maanlanding: 21 April 1972
02:23:35 UTC


9,0° S 15,5° E
Descartes-Cayley

Maanuitstappies: 20 uur 14 minute
Tyd op maan: 2 dae 23.0 uur
Aardlanding: 27 April 1972
19:45:05 UTC
0° 43' S, 156° 13' W
Tydsduur: 12 dae, 13 ure 52 minute

Apollo 16 was die tiende bemande sending van die Apollo-program en die vyfde sending om op die maan te land.

Die bemanningslede: John W. Young, Kommandeur; Ken Mattingly, beheereenheid-vlieënier; en Charles Duke, maanmodule-vlieënier. Dit was 'n J-klas sending. Hulle het 95,71 kg se maanmonsters saamgebring.

Die Apollo 16-subsatelliet is gelanseer vanaf die sentrale module terwyl dit in 'n omwenteling om die maan was. Die subsatelliet het eksperimente uitgevoer oor magnetiese velde. Dit is gelanseer op 24 April 1972 teen 21:56:09 UTC en was in 'n wentelbaan om die maan vir 34 dae en 425 rewolusies. Dit het 'n massa van 36,3 kg gehad en bestaan uit 'n sentrale silinder en drie 1,5 m lange stutte.

  • Massa:
    • Lanseermassa: 2 921 005 kg
    • Totaal ruimtetuig: 46 782 kg
      • CSM massa: 30 354 kg, waarvan CM 5 840 kg was, SM 24 514 kg
      • LM massa: 16 428 kg
  • Aardomwentelinge: 3 voor vertrek na die maan, ongeveer een tydens terugkeer.
  • Maanomwentelinge: 64

Die beheereenheid word tans uitgestal in die U.S. Space and Rocket Center, in Huntsville, Alabama.

Voorafgegaan deur:
Apollo 15
Apollo-program Gevolg deur:
Apollo 17
  • in Encylcopedia Astronautica


Hierdie lugvaartartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

apollo, sendingwapensendingstatistieksendingnaam, roepteken, beheermodule, casper, maanmodule, orionbemanningslede, 3lansering, april, 1972, kennedy, ruimtesentrum, 39amaanlanding, april, 1972, descartes, cayleymaanuitstappies, minutetyd, maan, uuraardlanding,. Apollo 16 SendingwapenSendingstatistiekSendingnaam Apollo 16Roepteken Beheermodule Casper Maanmodule OrionBemanningslede 3Lansering 16 April 1972 17 54 00 UTC Kennedy Ruimtesentrum LC 39AMaanlanding 21 April 1972 02 23 35 UTC 9 0 S 15 5 E Descartes CayleyMaanuitstappies 20 uur 14 minuteTyd op maan 2 dae 23 0 uurAardlanding 27 April 1972 19 45 05 UTC 0 43 S 156 13 WTydsduur 12 dae 13 ure 52 minute Apollo 16 was die tiende bemande sending van die Apollo program en die vyfde sending om op die maan te land Die bemanningslede John W Young Kommandeur Ken Mattingly beheereenheid vlieenier en Charles Duke maanmodule vlieenier Dit was n J klas sending Hulle het 95 71 kg se maanmonsters saamgebring Die Apollo 16 subsatelliet is gelanseer vanaf die sentrale module terwyl dit in n omwenteling om die maan was Die subsatelliet het eksperimente uitgevoer oor magnetiese velde Dit is gelanseer op 24 April 1972 teen 21 56 09 UTC en was in n wentelbaan om die maan vir 34 dae en 425 rewolusies Dit het n massa van 36 3 kg gehad en bestaan uit n sentrale silinder en drie 1 5 m lange stutte Bemanning WysigJohn W Young Ken Mattingly Charles DukeSendingparameters WysigMassa Lanseermassa 2 921 005 kg Totaal ruimtetuig 46 782 kg CSM massa 30 354 kg waarvan CM 5 840 kg was SM 24 514 kg LM massa 16 428 kg Aardomwentelinge 3 voor vertrek na die maan ongeveer een tydens terugkeer Maanomwentelinge 64 Die beheereenheid word tans uitgestal in die U S Space and Rocket Center in Huntsville Alabama Voorafgegaan deur Apollo 15 Apollo program Gevolg deur Apollo 17Eksterne skakel WysigApollo 16 inskrywing in Encylcopedia Astronautica Hierdie lugvaartartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Apollo 16 amp ol,