×
Apollo 13

Apollo 13 was 'n Amerikaanse ruimtesending, deel van die Apollo program. Dit was veronderstel om die derde sending te wees om op die maan te land, maar dit het probleme ondervind.

Die Apollo 13-wapen bevat drie vlieënde perde, die leuse Ex luna, scientia ("Van die maan, kennis") en die naam van die sending in Romeinse syfers.
Hierdie artikel handel oor die Maansending. Daar is ook 'n film met die naam Apollo 13.

Die ruimtetuig is om 13:13 (CST) op 11 April 1970 vanaf Kennedy-ruimtesentrum, Florida, gelanseer, maar die maanlanding moes afgestel word nadat 'n suurstoftenk aan die tuig op die tweede dag van die reis ontplof het.

Ten spyte van erge ontbering veroorsaak deur beperkte krag, 'n verlies aan kajuithitte, tekort aan drinkwater, en die kritieke behoefte om die koolstofdioksiedverwyderingstelsel tydelik te maak werk, keer die bemanning veilig terug na die Aarde op 17 April.

Voorafgegaan deur :
Apollo 12
Apollo-program Gevolg deur :
Apollo 14


Hierdie lugvaartartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

apollo, amerikaanse, ruimtesending, deel, apollo, program, veronderstel, derde, sending, wees, maan, land, maar, probleme, ondervind, wapen, bevat, drie, vlieënde, perde, leuse, luna, scientia, maan, kennis, naam, sending, romeinse, syfers, hierdie, artikel, h. Apollo 13 was n Amerikaanse ruimtesending deel van die Apollo program Dit was veronderstel om die derde sending te wees om op die maan te land maar dit het probleme ondervind Die Apollo 13 wapen bevat drie vlieende perde die leuse Ex luna scientia Van die maan kennis en die naam van die sending in Romeinse syfers Hierdie artikel handel oor die Maansending Daar is ook n film met die naam Apollo 13 Die ruimtetuig is om 13 13 CST op 11 April 1970 vanaf Kennedy ruimtesentrum Florida gelanseer maar die maanlanding moes afgestel word nadat n suurstoftenk aan die tuig op die tweede dag van die reis ontplof het Ten spyte van erge ontbering veroorsaak deur beperkte krag n verlies aan kajuithitte tekort aan drinkwater en die kritieke behoefte om die koolstofdioksiedverwyderingstelsel tydelik te maak werk keer die bemanning veilig terug na die Aarde op 17 April Details WysigGelanseer 11 April 1970 vanaf Kennedy ruimtesentrum platform 39A Terugkeer 17 April 1970 Bemanningslede Jim Lovell bevelvoerder Jack Swigert beheermodulevlieenier Fred Haise maanmodulevlieenier Beheermodule Odyssey Maanmodule Aquarius Beoogde maanlandingsarea Fra Mauro hooglande Voorafgegaan deur Apollo 12 Apollo program Gevolg deur Apollo 14 Hierdie lugvaartartikel is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Apollo 13 amp ol,