×
Apollo-beheer en diensmodule

Die Beheer-en-diensmodule van die Apollo-program was saam met die Apollo-maanmodule gebruik om ruimtevaarders op die Maan te laat land. Dit is vir Nasa deur North American Aviation gebou. Dit was aanvanklik eers met die Saturn IB-vuurpyl vanaf 'n lanseerplatform op missies gelanseer. Later is nog twaalf gelanseer op die veel groter Saturn V-vuurpyl. Dit het nege bemannings met sukses na die maan gedra.

Beheer-en-diensmodule sweef in 'n wentelbaan om die Maan

Ná die Apollo-program is oortollige onderdele gebruik vir die Skylab-program asook die Apollo-Soyuz-toetsprojek.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

apollo, beheer, diensmodule, beheer, diensmodule, apollo, program, saam, apollo, maanmodule, gebruik, ruimtevaarders, maan, laat, land, nasa, deur, north, american, aviation, gebou, aanvanklik, eers, saturn, vuurpyl, vanaf, lanseerplatform, missies, gelanseer,. Die Beheer en diensmodule van die Apollo program was saam met die Apollo maanmodule gebruik om ruimtevaarders op die Maan te laat land Dit is vir Nasa deur North American Aviation gebou Dit was aanvanklik eers met die Saturn IB vuurpyl vanaf n lanseerplatform op missies gelanseer Later is nog twaalf gelanseer op die veel groter Saturn V vuurpyl Dit het nege bemannings met sukses na die maan gedra Beheer en diensmodule sweef in n wentelbaan om die Maan Na die Apollo program is oortollige onderdele gebruik vir die Skylab program asook die Apollo Soyuz toetsprojek Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Apollo beheer en diensmodule amp ol,