×
Antimoon
51 tinantimoontelluur
As

Sb

Bi
Algemeen
Naam, simbool, getal antimoon, Sb, 51
Chemiese reeks metaalagtiges
Groep, periode, blok 15, 5, p
Voorkoms
Atoommassa 121.760 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p3
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 5
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 6.697 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 6.53 g/cm³
Smeltpunt 903.78 K
(630.63 °C)
Kookpunt 1860 K
(1587 °C)
Smeltingswarmte 19.79 kJ/mol
Verdampingswarmte 193.43 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25.23 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 807 876 1011 1219 1491 1858
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur rombohedraal
Stukturbericht-kode A7
Oksidasietoestande −3, 3, 5
Elektronegatiwiteit 2.05 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 834 kJ/mol
2de: 1594.9 kJ/mol
3de: 2440 kJ/mol
Atoomradius 145 pm
Atoomradius (ber.) 133 pm
Kovalente radius 138 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking geen data
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 417 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 24.4 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 11.0 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 3420 m/s
Young se modulus 55 GPa
Skuifmodulus 20 GPa
Massamodulus 42 GPa
Mohs se hardheid 3.0
Brinell hardheid 294 MPa
CAS-registernommer 7440-36-0
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van antimoon
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
121Sb 57.36% Sb is stabiel met 70 neutrone
123Sb 42.64% Sb is stabiel met 72 neutrone
125Sb sin 2.7582 j β- 0.767 125Te
Verwysings

Antimoon is 'n chemiese element met die simbool Sb en 'n atoomgetal van 51. Antimoon is 'n metaalagtige element met vier allotropiese vorms. Die stabiele vorm van antimoon is 'n blouwit metaalagtige stof. Geel en swart antimoon is onstabiele nie-metale. Antimoon word gebruik vir brandwerende bedekkings, verwe, keramieke, emaljes, 'n wye verskeidenheid legerings, elektroniese komponente en rubber.

Inhoud

Antimoon

Antimoon in sy elementêre vorm is 'n silwerige wit, bros, laagsmeltende, kristallyne vastestof wat oor swak elektriese- en termiese geleidingsvermoë beskik en by lae temperature verdamp. Antimoon is 'n metaalagtige wat ooreenkomste met 'n metaal toon ten opsigte van sy voorkoms en in baie van sy fisiese eienskappe, maar reageer nie chemies soos 'n metaal nie. Dit word ook aangeval deur oksiderende sure en halogene. Antimoon en sommige van sy legerings is ongewoon in die opsig dat hulle uitsit wanneer hulle verkoel word. Antimoon is geochemies gekategoriseer as 'n kalsofiel en kom voor saam met swael en die swaarmetale lood, koper en silwer.

Ramings oor die hoeveelheid antimoon in die Aarde se kors wissel van 0.2 tot 0.5 dele per miljoen.

Antimoon word toenemend in die halfgeleierbedryf gebruik vir die vervaardiging van diodes, infrarooisensors en Hall-effek toestelle. As 'n legering dra hierdie element baie by tot lood se hardheid en meganiese sterkte. Die belangrikste gebruik van Antimoon is as 'n verharder in lood opgaarbatterye. Ander gebruike sluit in:

  • Lae wrywing legerings
  • Drukkersmetaal
  • Kleingeweer en Ligspoorammunisie
  • Kabelskede
  • Vuurhoutjies
  • Soldeersels – sommige "loodvrye" soldeersels bevat sowat 5% Sb
  • Laers in binnebrandenjins

Antimoonverbindings in die vorm van oksiede, sulfiede, natriumantimonaat en antimoontrichloried, word gebruik in die vervaardiging van brandbestande materiale, keramiek-emaljes, glas, verwe en pottebakkery. Antimoontrioksied is die belangrikste antimoonverbinding en word hoofsaaklik gebruik in brandbestande toepassings. Dit word ook gebruik in die veselglasnywerheid as 'n bymiddel tot poli-ester harse. Die harse sal brand terwyl dit aan 'n vlam blootgestel word maar sal onmiddellik geblus word as die vlam verwyder word. Antimoonsulfied is ook een van die bestanddele van veilige vuurhoutjies.

Antimoon se sulfiedverbindings, antimoontrisulfied, Sb2S3 is reeds in 3000 jaar v.C. gebruik. Mengsels van Sb2S3 poeier in vet of ander materiale is sedert hierdie vroeë datum gebruik as grimeermiddel. 'n Kunswerk wat uit antimoon vervaardig is rondom 3000 v.C. is naby Tello, Chaldea in die teenswoordige Irak gevind en 'n kopervoorwerp wat met antimoon-oorslag, wat rondom 2500 v.C. tot 2200 v.C. vervaardig is, is in Egipte gevind.

Volgens metallurgiese geskiedkundiges kom die eerste beskrywing vir 'n prosedure om antimoon te skei voor in die Italiaanse boek De la pirotechnia wat dateer uit 1540 en deur Vannoccio Biringuccio geskryf is. Hierdie boek het die meer bekende boek van Agricola, De re metallica vooruitgeloop, al word die ontdekking verkeerdelik aan Agricola toegeskryf. Ander persone word ook soms aangehaal as sou hulle antimoon voor Biringuccio ontdek het maar die bewyse ter stawing daarvan word bevraagteken.

Antimoonproduksie in 2005
Wêreldneiging ten opsigte van antimoonontginning

Alhoewel hierdie element nie volop is nie, word dit in meer as 100 mineraalspesies aangetref. Antimoon word soms in suiwer vorm aangetref maar meer dikwels word dit as die sulfied stibniet (Sb2S3) wat die belangrikste ertsbron is. Kommersiële vorme van antimoon is gewoonlik stawe, gebreekte stukkies, korrels of gegote koek. Ander vorms is poeier, skerwe en enkele kristalle.

In 2005 was China die topprodusent van antimoon met ongeveer 84% van die wêreldmark, gevolg deur Suid-Afrika, Bolivië en Tadjikistan volgens die British Geological Survey.

Land Tonnemaat % van totaal
Volksrepubliek China 126 000 84,0
Suid-Afrika 6 000 4,0
Bolivië 5 225 3,5
Tajikistan 4 073 2,7
Rusland 3 000 2,0
Top 5 144 298 96,2
Wêreldtotaal 150 000 100,0

Chiffres de 2003, métal contenue dans les minerais et concentrés, Bron: L'état du monde 2005

Die grootste myn in China is die Xikuangshan-myn in die Hunanprovinsie.

Antimoon en baie van sy verbindings is giftig. Klinies is antimoonvergiftiging baie soortgelyk aan arseenvergiftiging. In klein hoeveelhede veroorsaak antimoon hoofpyn, duiseligheid en depressie. Groter toedienings veroorsaak heftige en gereelde braking en lei tot die dood binne 'n paar dae.

  1. Priesner en Figala
  2. Kirk-Othmer, inskrywing: "Antimony"
  • W. F. Albright "Notes on Egypto-Semitic Etymology. II", The American Journal of Semitic Languages and Literatures, Vol. 34, Nr. 4. (Jul., 1918), pp. 215-255. . veral p.230
  • Endlich, F.M. "On Some Interesting Derivations of Mineral Names", The American Naturalist, Vol. 22, Nr. 253. (Jan., 1888), pp. 21-32. . p.28
  • Kirk-Othmer Encyclopedia of Chemical Technology, 5de oplaag. 2004. Inskrywing: antimony.
  • Lippmann, E O von [Edmund Oscar]. 1919. Entstehung und Ausbreitung der Alchemie, deel 1. Berlyn: Julius Springer. In Duits.
  • Moorey, PRS. 1994. Ancient Mesopotamian Materials and Industries: the Archaeological Evidence. New York: Clarendon Press.
  • Priesner, Claus en Figala, Karin, reds. 1998. Alchemie. Lexikon einer hermetischen Wissenschaft. München: C.H. Beck. 412 p. In Duits.
  • Sarton, George. 1935. of Al-morchid fi'l-kohhl, ou Le guide d'oculistique, na Engels vertaal deur Max Meyerhof. Isis (Feb. 1935), 22(2):539-542 (Die joernaal Isis is in die JSTOR-argiewe.) In Frans.
  • Shotyk, William; Krachler, Michael; Chen, Bin. J. Environ. Monit 2006, 8:288-292 DOI: 10.1039/b517844b
  • Wakayama, Hiroshi, , Ministerium vir Gesondheid, Arbeid en Welvaart (Japan), 2003


Publikasie datum: September 03, 2021

antimoon, antimoon, telluuras, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, antimoon, 51chemiese, reeks, metaalagtigesgroep, periode, blok, pvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4d10, 5p3elektrone, skil, 5fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigthei. 51 tin antimoon telluurAs Sb Bi Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal antimoon Sb 51Chemiese reeks metaalagtigesGroep periode blok 15 5 pVoorkomsAtoommassa 121 760 1 g molElektronkonfigurasie Kr 4d10 5s2 5p3Elektrone per skil 2 8 18 18 5Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 6 697 g cm Vloeistof digtheid teen s p 6 53 g cm Smeltpunt 903 78 K 630 63 C Kookpunt 1860 K 1587 C Smeltingswarmte 19 79 kJ molVerdampingswarmte 193 43 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 25 23 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 807 876 1011 1219 1491 1858AtoomeienskappeKristalstruktuur rombohedraalStukturbericht kode A7Oksidasietoestande 3 3 5Elektronegatiwiteit 2 05 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 834 kJ mol2de 1594 9 kJ mol3de 2440 kJ molAtoomradius 145 pmAtoomradius ber 133 pmKovalente radius 138 pmDiverseMagnetiese rangskikking geen dataElektriese resistiwiteit 20 C 417 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 24 4 W m K Termiese uitsetting 25 C 11 0 µm m K Spoed van klank dun staaf 20 C 3420 m sYoung se modulus 55 GPaSkuifmodulus 20 GPaMassamodulus 42 GPaMohs se hardheid 3 0Brinell hardheid 294 MPaCAS registernommer 7440 36 0Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van antimoon iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP121Sb 57 36 Sb is stabiel met 70 neutrone123Sb 42 64 Sb is stabiel met 72 neutrone125Sb sin 2 7582 j b 0 767 125TeVerwysings Antimoon is n chemiese element met die simbool Sb en n atoomgetal van 51 Antimoon is n metaalagtige element met vier allotropiese vorms Die stabiele vorm van antimoon is n blouwit metaalagtige stof Geel en swart antimoon is onstabiele nie metale Antimoon word gebruik vir brandwerende bedekkings verwe keramieke emaljes n wye verskeidenheid legerings elektroniese komponente en rubber Inhoud 1 Eienskappe 2 Gebruike 3 Geskiedenis 4 Ontginningsbronne 5 Voorsorgmaatreels 6 Verwysings 7 BibliografieEienskappe Wysig Antimoon Antimoon in sy elementere vorm is n silwerige wit bros laagsmeltende kristallyne vastestof wat oor swak elektriese en termiese geleidingsvermoe beskik en by lae temperature verdamp Antimoon is n metaalagtige wat ooreenkomste met n metaal toon ten opsigte van sy voorkoms en in baie van sy fisiese eienskappe maar reageer nie chemies soos n metaal nie Dit word ook aangeval deur oksiderende sure en halogene Antimoon en sommige van sy legerings is ongewoon in die opsig dat hulle uitsit wanneer hulle verkoel word Antimoon is geochemies gekategoriseer as n kalsofiel en kom voor saam met swael en die swaarmetale lood koper en silwer Ramings oor die hoeveelheid antimoon in die Aarde se kors wissel van 0 2 tot 0 5 dele per miljoen Gebruike WysigAntimoon word toenemend in die halfgeleierbedryf gebruik vir die vervaardiging van diodes infrarooisensors en Hall effek toestelle As n legering dra hierdie element baie by tot lood se hardheid en meganiese sterkte Die belangrikste gebruik van Antimoon is as n verharder in lood opgaarbatterye Ander gebruike sluit in Lae wrywing legerings Drukkersmetaal Kleingeweer en Ligspoorammunisie Kabelskede Vuurhoutjies Soldeersels sommige loodvrye soldeersels bevat sowat 5 Sb Laers in binnebrandenjins Antimoonverbindings in die vorm van oksiede sulfiede natriumantimonaat en antimoontrichloried word gebruik in die vervaardiging van brandbestande materiale keramiek emaljes glas verwe en pottebakkery Antimoontrioksied is die belangrikste antimoonverbinding en word hoofsaaklik gebruik in brandbestande toepassings Dit word ook gebruik in die veselglasnywerheid as n bymiddel tot poli ester harse Die harse sal brand terwyl dit aan n vlam blootgestel word maar sal onmiddellik geblus word as die vlam verwyder word Antimoonsulfied is ook een van die bestanddele van veilige vuurhoutjies Geskiedenis WysigAntimoon se sulfiedverbindings antimoontrisulfied Sb2S3 is reeds in 3000 jaar v C gebruik Mengsels van Sb2S3 poeier in vet 1 of ander materiale is sedert hierdie vroee datum gebruik as grimeermiddel n Kunswerk wat uit antimoon vervaardig is rondom 3000 v C is naby Tello Chaldea in die teenswoordige Irak gevind en n kopervoorwerp wat met antimoon oorslag wat rondom 2500 v C tot 2200 v C vervaardig is is in Egipte gevind 2 Volgens metallurgiese geskiedkundiges kom die eerste beskrywing vir n prosedure om antimoon te skei voor in die Italiaanse boek De la pirotechnia wat dateer uit 1540 en deur Vannoccio Biringuccio geskryf is Hierdie boek het die meer bekende boek van Agricola De re metallica vooruitgeloop al word die ontdekking verkeerdelik aan Agricola toegeskryf Ander persone word ook soms aangehaal as sou hulle antimoon voor Biringuccio ontdek het maar die bewyse ter stawing daarvan word bevraagteken Ontginningsbronne Wysig Antimoonproduksie in 2005 Wereldneiging ten opsigte van antimoonontginning Alhoewel hierdie element nie volop is nie word dit in meer as 100 mineraalspesies aangetref Antimoon word soms in suiwer vorm aangetref maar meer dikwels word dit as die sulfied stibniet Sb2S3 wat die belangrikste ertsbron is Kommersiele vorme van antimoon is gewoonlik stawe gebreekte stukkies korrels of gegote koek Ander vorms is poeier skerwe en enkele kristalle In 2005 was China die topprodusent van antimoon met ongeveer 84 van die wereldmark gevolg deur Suid Afrika Bolivie en Tadjikistan volgens die British Geological Survey Land Tonnemaat van totaalVolksrepubliek China 126 000 84 0Suid Afrika 6 000 4 0Bolivie 5 225 3 5Tajikistan 4 073 2 7Rusland 3 000 2 0Top 5 144 298 96 2Wereldtotaal 150 000 100 0 Chiffres de 2003 metal contenue dans les minerais et concentres Bron L etat du monde 2005 Die grootste myn in China is die Xikuangshan myn in die Hunanprovinsie Voorsorgmaatreels Wysig Antimoon en baie van sy verbindings is giftig Klinies is antimoonvergiftiging baie soortgelyk aan arseenvergiftiging In klein hoeveelhede veroorsaak antimoon hoofpyn duiseligheid en depressie Groter toedienings veroorsaak heftige en gereelde braking en lei tot die dood binne n paar dae Verwysings Wysig Priesner en Figala Kirk Othmer inskrywing Antimony Bibliografie WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Antimony Sien antimoon in Wiktionary die vrye woordeboek W F Albright Notes on Egypto Semitic Etymology II The American Journal of Semitic Languages and Literatures Vol 34 Nr 4 Jul 1918 pp 215 255 JSTOR skakel veral p 230 Endlich F M On Some Interesting Derivations of Mineral Names The American Naturalist Vol 22 Nr 253 Jan 1888 pp 21 32 JSTOR skakel p 28 Kirk Othmer Encyclopedia of Chemical Technology 5de oplaag 2004 Inskrywing antimony Lippmann E O von Edmund Oscar 1919 Entstehung und Ausbreitung der Alchemie deel 1 Berlyn Julius Springer In Duits Moorey PRS 1994 Ancient Mesopotamian Materials and Industries the Archaeological Evidence New York Clarendon Press Priesner Claus en Figala Karin reds 1998 Alchemie Lexikon einer hermetischen Wissenschaft Munchen C H Beck 412 p In Duits Sarton George 1935 Review of Al morchid fi l kohhl ou Le guide d oculistique na Engels vertaal deur Max Meyerhof Isis Feb 1935 22 2 539 542 Die joernaal Isis is in die JSTOR argiewe In Frans Shotyk William Krachler Michael Chen Bin Contamination of Canadian and European bottled waters with antimony from PET containers J Environ Monit 2006 8 288 292 DOI 10 1039 b517844b Los Alamos National Laboratory Antimony Public Health Statement for Antimony Wakayama Hiroshi Revision of Drinking Water Standards in Japan Ministerium vir Gesondheid Arbeid en Welvaart Japan 2003 H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Antimoon amp ol,