×
Antideeltjie

Baie soorte elementêre deeltjies kom in twee soorte voor: die "normale" deeltjie en sy antideeltjie. Die massa, lewensduur en spin van ’n deeltjie en sy antideeltjie is dieselfde, maar sy lading is die teenoorgestelde. So is die elektron se antideeltjie die positron, of anti-elektron, wat ’n positiewe lading het.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

antideeltjie, baie, soorte, elementêre, deeltjies, twee, soorte, voor, normale, deeltjie, antideeltjie, massa, lewensduur, spin, deeltjie, antideeltjie, dieselfde, maar, lading, teenoorgestelde, elektron, antideeltjie, positron, anti, elektron, positiewe, ladi. Baie soorte elementere deeltjies kom in twee soorte voor die normale deeltjie en sy antideeltjie Die massa lewensduur en spin van n deeltjie en sy antideeltjie is dieselfde maar sy lading is die teenoorgestelde So is die elektron se antideeltjie die positron of anti elektron wat n positiewe lading het Sien ook WysigStandaardmodel Lys van deeltjiesEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir antideeltjie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Antideeltjie amp ol,