fbpx
Wikipedia

Angolaswael

Die Angolaswael (Hirundo angolensis) is 'n swael en seldsame besoeker aan die grasveld en boomveld in die noorde van Namibië en Caprivistrook. In Engels staan die voël bekend as die Angola swallow.

Angolaswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hirundo
Spesie:
H. angolensis
Binomiale naam
Hirundo angolensis
Barboza du Bocage, 1868

Identifikasie

Die voël word 14 tot 15 cm groot en weeg 12 tot 20 gram. Dit is effens kleiner as die Europese swael. Die keel en frons is rooi; die rooi op die keel strek tot op die bors waar dit eindig in 'n smal, swart band. Die rugkant is donkerblou en die borskant is grys. Die stert is gevurk. Die jongeling is meer ligrooi as die volwasse voël.

Sien ook

Bronne

  • Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
  • Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2

Angolaswael
angolaswael, hirundo, angolensis, swael, seldsame, besoeker, grasveld, boomveld, noorde, namibië, caprivistrook, engels, staan, voël, bekend, angola, swallow, bewaringstatusveilig, iucn, wetenskaplike, klassifikasiedomein, eukaryotakoninkryk, animaliafilum, ch. Die Angolaswael Hirundo angolensis is n swael en seldsame besoeker aan die grasveld en boomveld in die noorde van Namibie en Caprivistrook In Engels staan die voel bekend as die Angola swallow AngolaswaelBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie HirundinidaeGenus HirundoSpesie H angolensisBinomiale naamHirundo angolensisBarboza du Bocage 1868Identifikasie WysigDie voel word 14 tot 15 cm groot en weeg 12 tot 20 gram Dit is effens kleiner as die Europese swael Die keel en frons is rooi die rooi op die keel strek tot op die bors waar dit eindig in n smal swart band Die rugkant is donkerblou en die borskant is grys Die stert is gevurk Die jongeling is meer ligrooi as die volwasse voel Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBronne WysigSasol Voels van Suider Afrika Struik Nature Vierde Uitgawe 2011 ISBN 978 1 77007 926 7 Newman se Voels van Suider Afrika Struik Nature Gedenkuitgawe 2010 ISBN 978 1 77007 877 2 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Angolaswael amp oldid 2261755,