×
Angola

Angola (Portugees: [ɐ̃ˈɡɔlɐ]; Kongo, Kimbundu en Umbundu: Ngola, [ɐ̃ˈɡɔlɐ]), amptelik die Republiek Angola (Portugees: República de Angola; Kongo, Kimbundu en Umbundu: Repubilika ya Ngola), is 'n land in Suider-Afrika wat grens aan Namibië in die suide, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste, Zambië in die ooste en die Atlantiese Oseaan in die weste. Die provinsie Cabinda, wat hom ten noorde en buite die land self bevind, grens aan die Republiek van die Kongo in die noorde, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die suide en die Atlantiese Oseaan in die weste. Angola is 'n lid van die Afrika-unie en 'n voormalige Portugese kolonie wat sy onafhanklikheid in 1975 bereik het. Die hoofstad en grootste stad is Luanda.

Republiek Angola
República de Angola (Portugees)
Repubilika ya Ngola
(Kongo, Kimbundu en Umbundu)
Vlag Wapen
Volkslied: Angola Avante!
(Portugees vir: "Voorwaarts Angola!")
Hoofstad Luanda

8°50′S13°20′O /8.833°S 13.333°O /-8.833; 13.333

Grootste stad Luanda
Amptelike tale Portugees
Nasionale tale: Kikongo, Chokwe, Umbundu, Kimbundu, Ganguela en Kwanyama
Regering

President
• Adjunkpresident
Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
João Lourenço
Bornito de Sousa
Onafhanklikheid
Vorming
• Portugese kolonisasie
• Onafhanklikheid
• Huidige grondwet


1575
11 November 1975
21 Januarie 2010
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

1 246 700 km2 (22ste)
481 400 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2014-sensus
- Digtheid

25 789 024
20,69 / km2 (199ste)
53,6 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$208,279 miljard (64ste)
$6 930 (107de)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$110,186 miljard (61ste)
$3 666 (91ste)

MOI (2017) 0,581 (147ste) –medium
Gini (2008) 42,7laag
Geldeenheid Kwanza (AOA)
Tydsone
- Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .ao
Skakelkode +244
Nasa-Satellietbeeld van Angola
Kaart van Angola
Topografiese kaart van Angola
Luanda is die hoofstad en grootste stedelike sentrum van Angola
Die berge van Lubango
Miradouro da Lua langs die suidelike kus van Luanda

Angola was 'n Portugese kolonie vanaf die 16de eeu tot 1975. Ná onafhanklikwording was Angola van 1975 tot 2002 in 'n ernstige burgeroorlog gedompel. Die oorlog het ook deel uitgemaak van die wêreldwye Koue Oorlog, met Sowjetunie en Kuba wat die kommunisties gesinde MPLA (Movimento Popular de Libertação de Angola – Partido do Trabalho) ondersteun het terwyl Suid-Afrika en die Verenigde State die anti-kommunistiese Unita (União Nacional para a Independência Total de Angola) ondersteun het.

Die land is die naasgrootste petroleum- en diamantprodusent in Afrika suid van die Sahara. Daarteenoor het Angola van die laagste lewensverwagtings- en een van die hoogste kindersterftekoerse in die wêreld. In Augustus 2006 is 'n vredesooreenkoms onderteken met 'n faksie van die Frente para a Libertação do Enclave de Cabinda, FLEC, 'n afgeskeidene guerillagroep van die Cabinda-eksklawe in die noorde van die land, wat steeds aktief is. Nagenoeg 65% van Angola se ruolie is afkomstig van daardie area.

Inhoud

Die naam "Angola" is afgelei van die titel Ngola van die konings van Ndongo, 'n oos van Luanda geleë vasalstaat van die historiese Koninkryk Kongo. Die Portugese het hierdie benaming oorgeneem en later vir die hele gebied gebruik, wat hulle wou koloniseer.

Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit Ovimbundu (37%), Kimbundu (25%) en Bakongo (13%). Daarbenewens bly sowat 2% Mestizo en 1% Europeërs in die land. Portugees is die mees verspreide taal in Angola en word deur sowat 71% van die bevolking gebesig. Belangrike inheemse tale sluit in Umbundu (23%), Kikongo (8%), Kimbundu (8%) en Chokwe (6,5%).

Angola het 'n groot binnelandse plato wat skerp daal na 'n smal kusvlakte aan die Atlantiese Oseaan. Dit is die 22ste grootste land ter wêreld (na Niger) met 'n oppervlakte van 1 246 700 km². Dit is vergelykbaar in grootte met Mali en is amper twee keer so groot soos die Amerikaanse deelstaat Texas of vyf keer so groot soos die Verenigde Koninkryk.

Angola word begrens deur Namibië in die suide, Zambië in die ooste, die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste en die Atlantiese Oseaan in die weste. Die eksklawe Cabinda grens ook aan die Republiek van die Kongo in die noorde. Angola se hoofstad Luanda lê aan die Atlantiese kus in die noordweste van die land.

Klimaat

Angola se gemiddelde temperatuur aan die kus is 15,6 °C in die winter en 21,1 °C in die somer. Dit het twee seisoene; droë seisoen (Mei tot Oktober) en warm reënseisoen (November tot April).

Provinsies

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Provinsies van Angola.

Angola bevat 18 provinsies (Portugees: províncias, eenvoud – província):

No. Provinsie Hoofstad Bevolking
(2014)
No. Provinsie Hoofstad Bevolking
(2014)
Kaart
1 Bengo Caxito 356 641 10 Huíla Lubango 2 497 422
2 Benguela Benguela 2 231 385 11 Luanda Luanda 6 945 386
3 Bié Kuito 1 455 255 12 Lunda Norte Lucapa 862 566
4 Cabinda Cabinda 716 076 13 Lunda Sul Saurimo 537 587
5 Cuando Cubango Menongue 534 002 14 Malanje Malanje 986 363
6 Cuanza Norte N'dalantando 443 386 15 Moxico Luena 758 568
7 Cuanza Sul Sumbe 1 881 873 16 Namibe Moçâmedes 495 326
8 Cunene Ondjiva 990 087 17 Uíge Uíge 1 483 118
9 Huambo Huambo 2 019 555 18 Zaire M'Banza Kongo 594 428

Hierdie 18 provinsies is verdeel in in 157 Municípios en 618 comunas.

  1. (en) . USA International Business Publications. 4 April 2013. ISBN 978-1-4387-7839-6. Besoek op18 Januarie 2019.
  2. (in Frans). Universiteit van Laval. vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op18 Januarie 2019.
  3. (en) 6 Mei 2016 op Wayback Machine
  4. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op18 Januarie 2019.
  5. (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2018. (PDF) vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op18 Januarie 2019.
  6. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019. Besoek op18 Januarie 2019.
  7. (en) [dooie skakel], [www.cia.gov] (2009)
  8. (pt) , [UOL.com.br] (4 Junie 2008)
  9. (en) Heywood, Linda M. & Thornton, John K. (2007). . Cambridge University Press. p. 82. ISBN 0-521-77065-3. Besoek op18 Januarie 2019.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  10. . CIA World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op18 Januarie 2019.
  11. (in Engels). Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op26 September 2017.
  12. (pt) , besoek op 18 Januarie 2019

Publikasie datum: September 02, 2021

angola, portugees, ˈɡɔlɐ, kongo, kimbundu, umbundu, ngola, ˈɡɔlɐ, amptelik, republiek, portugees, república, kongo, kimbundu, umbundu, repubilika, ngola, land, suider, afrika, grens, namibië, suide, demokratiese, republiek, kongo, noordooste, zambië, ooste, at. Angola Portugees ɐ ˈɡɔlɐ Kongo Kimbundu en Umbundu Ngola ɐ ˈɡɔlɐ amptelik die Republiek Angola Portugees Republica de Angola Kongo Kimbundu en Umbundu Repubilika ya Ngola is n land in Suider Afrika wat grens aan Namibie in die suide die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste Zambie in die ooste en die Atlantiese Oseaan in die weste Die provinsie Cabinda wat hom ten noorde en buite die land self bevind grens aan die Republiek van die Kongo in die noorde die Demokratiese Republiek van die Kongo in die suide en die Atlantiese Oseaan in die weste Angola is n lid van die Afrika unie en n voormalige Portugese kolonie wat sy onafhanklikheid in 1975 bereik het Die hoofstad en grootste stad is Luanda Republiek Angola Republica de Angola Portugees Repubilika ya Ngola Kongo Kimbundu en Umbundu Vlag WapenVolkslied Angola Avante Portugees vir Voorwaarts Angola Hoofstad Luanda 8 50 S 13 20 O 8 833 S 13 333 O 8 833 13 333Grootste stad LuandaAmptelike tale Portugees Nasionale tale Kikongo Chokwe Umbundu Kimbundu Ganguela en Kwanyama 1 2 Regering President Adjunkpresident Unitere presidensiele grondwetlike republiek Joao Lourenco Bornito de SousaOnafhanklikheid Vorming Portugese kolonisasie Onafhanklikheid Huidige grondwet 1575 11 November 1975 21 Januarie 2010Oppervlakte Totaal Water 1 246 700 km2 22ste 481 400 myl2 feitlik niksBevolking 2014 sensus Digtheid 25 789 024 3 20 69 km2 199ste 53 6 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 208 279 miljard 4 64ste 6 930 4 107de BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 110 186 miljard 4 61ste 3 666 4 91ste MOI 2017 0 581 5 147ste mediumGini 2008 42 7 6 laagGeldeenheid Kwanza a href ISO 4217 html title ISO 4217 AOA a Tydsone Somertyd WAT UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD aoSkakelkode 244 Nasa Satellietbeeld van Angola Kaart van Angola Topografiese kaart van Angola Luanda is die hoofstad en grootste stedelike sentrum van Angola Die berge van Lubango Miradouro da Lua langs die suidelike kus van Luanda Angola was n Portugese kolonie vanaf die 16de eeu tot 1975 Na onafhanklikwording was Angola van 1975 tot 2002 in n ernstige burgeroorlog gedompel Die oorlog het ook deel uitgemaak van die wereldwye Koue Oorlog met Sowjetunie en Kuba wat die kommunisties gesinde MPLA Movimento Popular de Libertacao de Angola Partido do Trabalho ondersteun het terwyl Suid Afrika en die Verenigde State die anti kommunistiese Unita Uniao Nacional para a Independencia Total de Angola ondersteun het Die land is die naasgrootste petroleum en diamantprodusent in Afrika suid van die Sahara Daarteenoor het Angola van die laagste lewensverwagtings en een van die hoogste kindersterftekoerse in die wereld 7 In Augustus 2006 is n vredesooreenkoms onderteken met n faksie van die Frente para a Libertacao do Enclave de Cabinda FLEC n afgeskeidene guerillagroep van die Cabinda eksklawe in die noorde van die land wat steeds aktief is 8 Nagenoeg 65 van Angola se ruolie is afkomstig van daardie area Inhoud 1 Etimologie 2 Geskiedenis 3 Demografie 4 Geografie 4 1 Klimaat 4 2 Provinsies 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsEtimologie WysigDie naam Angola is afgelei van die titel Ngola van die konings van Ndongo n oos van Luanda gelee vasalstaat van die historiese Koninkryk Kongo Die Portugese het hierdie benaming oorgeneem en later vir die hele gebied gebruik wat hulle wou koloniseer 9 Geskiedenis WysigSien ook Angolese Oorlog vir Onafhanklikheid en Angolese BurgeroorlogDemografie WysigDie bevolking bestaan hoofsaaklik uit Ovimbundu 37 Kimbundu 25 en Bakongo 13 Daarbenewens bly sowat 2 Mestizo en 1 Europeers in die land Portugees is die mees verspreide taal in Angola en word deur sowat 71 van die bevolking gebesig Belangrike inheemse tale sluit in Umbundu 23 Kikongo 8 Kimbundu 8 en Chokwe 6 5 10 Geografie WysigAngola het n groot binnelandse plato wat skerp daal na n smal kusvlakte aan die Atlantiese Oseaan Dit is die 22ste grootste land ter wereld na Niger met n oppervlakte van 1 246 700 km 11 Dit is vergelykbaar in grootte met Mali en is amper twee keer so groot soos die Amerikaanse deelstaat Texas of vyf keer so groot soos die Verenigde Koninkryk Angola word begrens deur Namibie in die suide Zambie in die ooste die Demokratiese Republiek van die Kongo in die noordooste en die Atlantiese Oseaan in die weste Die eksklawe Cabinda grens ook aan die Republiek van die Kongo in die noorde Angola se hoofstad Luanda le aan die Atlantiese kus in die noordweste van die land Klimaat Wysig Angola se gemiddelde temperatuur aan die kus is 15 6 C in die winter en 21 1 C in die somer Dit het twee seisoene droe seisoen Mei tot Oktober en warm reenseisoen November tot April Provinsies Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Provinsies van Angola Angola bevat 18 provinsies Portugees provincias eenvoud provincia No Provinsie Hoofstad Bevolking 2014 12 No Provinsie Hoofstad Bevolking 2014 12 Kaart1 Bengo Caxito 356 641 10 Huila Lubango 2 497 422 2 Benguela Benguela 2 231 385 11 Luanda Luanda 6 945 3863 Bie Kuito 1 455 255 12 Lunda Norte Lucapa 862 5664 Cabinda Cabinda 716 076 13 Lunda Sul Saurimo 537 5875 Cuando Cubango Menongue 534 002 14 Malanje Malanje 986 3636 Cuanza Norte N dalantando 443 386 15 Moxico Luena 758 5687 Cuanza Sul Sumbe 1 881 873 16 Namibe Mocamedes 495 3268 Cunene Ondjiva 990 087 17 Uige Uige 1 483 1189 Huambo Huambo 2 019 555 18 Zaire M Banza Kongo 594 428 Hierdie 18 provinsies is verdeel in in 157 Municipios en 618 comunas Verwysings Wysig en Angola Constitution and Citizenship Laws Handbook Strategic Information and Basic Laws USA International Business Publications 4 April 2013 ISBN 978 1 4387 7839 6 Besoek op 18 Januarie 2019 Angola in Frans Universiteit van Laval Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019 Besoek op 18 Januarie 2019 en 2014 population census INE Angola Geargiveer 6 Mei 2016 op Wayback Machine 4 0 4 1 4 2 4 3 en Angola Internasionale Monetere Fonds Besoek op 18 Januarie 2019 2018 Human Development Report PDF in Engels United Nations Development Programme 2018 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 28 April 2020 Besoek op 18 Januarie 2019 Angola in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019 Besoek op 18 Januarie 2019 en Life expectancy at birth dooie skakel www cia gov 2009 pt Angola mantem presenca militar reforcada em Cabinda UOL com br 4 Junie 2008 en Heywood Linda M amp Thornton John K 2007 Central Africans Atlantic Creoles and the foundation of the Americas 1585 1660 Cambridge University Press p 82 ISBN 0 521 77065 3 Besoek op 18 Januarie 2019 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Angola CIA World Factbook in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 18 Januarie 2019 COUNTRY COMPARISON AREA in Engels Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020 Besoek op 26 September 2017 12 0 12 1 pt Censo 2014 besoek op 18 Januarie 2019Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Angola Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Angola en Toerisme inligting oor Angola op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Angola amp ol,