fbpx
Wikipedia

Anglo-Afrikane

Anglo-Afrikane is die deel van die Suid-Afrikaanse bevolking wat afstam van die Britse kolonialiste. Hulle woon naas Suid-Afrika ook in lande soos Namibië, Zambië, Zimbabwe en enkele omliggende lande.

Anglo-Afrikane

Sharlto CopleyDavid LivingstoneCecil RhodesMark ShuttleworthElon Musk
Totale bevolking: 2–2,5 miljoen
Belangrike bevolkings  in:  Suid-Afrika 1 600 000 (2011)[1]

 Zambië 40 000[2]
 Kenia 32 000[3]
 Zimbabwe 30 000[4]

Taal: Moedertaal
Engels
Tweede of derde taal
AfrikaansBantoetale
Geloofsoortuiging: AnglikanismeProtestantismeRooms-Katolieke KerkJudaïsme
Verwante etniese groepe: BritseEngelseSkotseWallieseIerseKleurlingeAfrikanersFranseVlaandere • Walense • Nederlanderse • Duitsers

Nadat die Britte in die begin van die negentiende eeu die Kaapkolonie van die Nederlanders verower het migreer Engelse kolonialiste op groot skaal na Afrika. In die proses kom hulle in konflik met die Boere (destyds die benaming vir Afrikaners, die nasate van Nederlandse kolonialiste) en die inheemse Suid-Afrikane (soos die Zoeloes).

Die Anglo-Afrikane vestig hulself ook in ander Britse kolonies soos Botswana (destyds Betsjoeanaland), Rhodesië, Basoetoland en Swaziland.

Suid-Afrikaanse Engels het 'n groot invloed op die Bantoetale, Nederlands en Maleis gehad.

Verwysings

  1. (en) "Census 2011: Census in brief" (PDF). Statistics South Africa. p. 26. Besoek op 26 Junie 2013.
  2. Bannerman, Lucy (10 Maart 2012). "Dr Scott, I presume?". The Spectator (in Engels). vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 12 September 2013.
  3. (in Engels). Kenya National Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2014. Besoek op 28 Junie 2013.
  4. "Zimbabwe: Treatment of white Zimbabweans who are not farmers and available state protection" (in Engels). UNHCR. 22 Julie 2010. vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2019. Besoek op 29 Junie 2013.

Anglo-Afrikane
anglo, afrikane, deel, suid, afrikaanse, bevolking, afstam, britse, kolonialiste, hulle, woon, naas, suid, afrika, lande, soos, namibië, zambië, zimbabwe, enkele, omliggende, lande, sharlto, copley, david, livingstone, cecil, rhodes, mark, shuttleworth, elon, . Anglo Afrikane is die deel van die Suid Afrikaanse bevolking wat afstam van die Britse kolonialiste Hulle woon naas Suid Afrika ook in lande soos Namibie Zambie Zimbabwe en enkele omliggende lande Anglo AfrikaneSharlto Copley David Livingstone Cecil Rhodes Mark Shuttleworth Elon MuskTotale bevolking 2 2 5 miljoenBelangrike bevolkings in Suid Afrika 1 600 000 2011 1 Zambie 40 000 2 Kenia 32 000 3 Zimbabwe 30 000 4 Taal MoedertaalEngelsTweede of derde taalAfrikaans BantoetaleGeloofsoortuiging Anglikanisme Protestantisme Rooms Katolieke Kerk JudaismeVerwante etniese groepe Britse Engelse Skotse Walliese Ierse Kleurlinge Afrikaners Franse Vlaandere Walense Nederlanderse DuitsersNadat die Britte in die begin van die negentiende eeu die Kaapkolonie van die Nederlanders verower het migreer Engelse kolonialiste op groot skaal na Afrika In die proses kom hulle in konflik met die Boere destyds die benaming vir Afrikaners die nasate van Nederlandse kolonialiste en die inheemse Suid Afrikane soos die Zoeloes Die Anglo Afrikane vestig hulself ook in ander Britse kolonies soos Botswana destyds Betsjoeanaland Rhodesie Basoetoland en Swaziland Suid Afrikaanse Engels het n groot invloed op die Bantoetale Nederlands en Maleis gehad Verwysings Wysig en Census 2011 Census in brief PDF Statistics South Africa p 26 Besoek op 26 Junie 2013 Bannerman Lucy 10 Maart 2012 Dr Scott I presume The Spectator in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015 Besoek op 12 September 2013 Census 2009 Summary Ethnic Affiliation in Engels Kenya National Bureau of Statistics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2014 Besoek op 28 Junie 2013 Zimbabwe Treatment of white Zimbabweans who are not farmers and available state protection in Engels UNHCR 22 Julie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2019 Besoek op 29 Junie 2013 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Etniese groepe in Suid Afrika Afrikaners Anglo Afrikane Asiate Griekwas Kaapse Maleiers Khoisan Kleurlinge Ndebeles Noord Sotho s Suid Sotho s Swazi s Tsongas Tswanas Vendas Xhosas ZoeloesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Anglo Afrikane amp oldid 2296235,