fbpx
Wikipedia

André-Marie Ampère

André-Marie Ampère (20 Januarie 1775 - 10 Junie 1836) was 'n Franse fisikus en word algemeen beskou as een van die hoofontdekkers van elektromagnetisme. Die eenheid van elektriese stroomsterkte, die ampère, en die wet van Ampère is na hom vernoem.

André-Marie Ampère
André-Marie Ampère in 1825

Gebore 20 Januarie 1775
Lyon, Frankryk
Oorlede 10 Junie 1836 (op 61)
Marseille, Frankryk
Nasionaliteit  Frankryk
Vakgebied Fisika
Instelling(s) École Polytechnique
Bekend vir Wet van Ampère, Ampère se kragwet
Handtekening

Vroeë dae

Ampère is gebore in Lyon (Frankryk), naby sy vader se landhuis in Poleymieux-au-Mont-d'Or. As 'n jong kind het hy reeds 'n liefde ontwikkel vir kennis, en dit word gesê dat hy groot wiskundige bewerkings gemaak het met klein spoelklippe voor hy nog enige syfers geken het. Sy vader het hom Latyn begin leer, maar daarmee gestaak nadat hy Ampère se groter talente vir wiskundige studies ontdek het. Die jong Ampère het tog gou weer begin Latyn leer wat hom in staat gestel het om die werk van Euler en Bernoulli te bemeester.

In 1796 het hy Julie Carron ontmoet en 'n verbintenis het tussen hulle ontstaan. Hulle is in 1799 getroud. Vanaf om en by 1796 het Ampère privaatlesse by Lyon in wiskunde, chemie en tale aangebied; en in 1801 het hy verhuis na Bourg, as professor van fisika en chemie en los sy vrou en seun (Jean Jacques Ampère) agter in Lyon. Sy is oorlede in 1804 en hy het nooit herstel van haar dood nie. Hy is in dieselfde jaar aangewys as professor van wiskunde by 'n hoërskool in Lyon.

Bydrae tot fisika en ander studies

Ampère se roem lê hoofsaaklik in sy bydrae tot die wetenskap met die verhoudings tussen wetenskap en elektromagnetisme, of, soos hy dit genoem het, elektrodinamika. Op 11 September 1820 hoor hy van H. C. Ørsted se ontdekking dat 'n voltaïse 'n reaksie op 'n magnetiese naald veroorsaak. Slegs 'n week later op 18 September lê hy 'n voorstel voor wat 'n veel meer volledige verklaring gee aan hierdie buitengewone gebeurtenis.

Sien ook

André-Marie Ampère
andré, marie, ampère, januarie, 1775, junie, 1836, franse, fisikus, word, algemeen, beskou, hoofontdekkers, elektromagnetisme, eenheid, elektriese, stroomsterkte, ampère, ampère, vernoem, 1825gebore, januarie, 1775lyon, frankrykoorlede, junie, 1836, marseille,. Andre Marie Ampere 20 Januarie 1775 10 Junie 1836 was n Franse fisikus en word algemeen beskou as een van die hoofontdekkers van elektromagnetisme Die eenheid van elektriese stroomsterkte die ampere en die wet van Ampere is na hom vernoem Andre Marie AmpereAndre Marie Ampere in 1825Gebore 20 Januarie 1775Lyon FrankrykOorlede 10 Junie 1836 op 61 Marseille FrankrykNasionaliteit FrankrykVakgebied FisikaInstelling s Ecole PolytechniqueBekend vir Wet van Ampere Ampere se kragwetHandtekeningVroee dae WysigAmpere is gebore in Lyon Frankryk naby sy vader se landhuis in Poleymieux au Mont d Or As n jong kind het hy reeds n liefde ontwikkel vir kennis en dit word gese dat hy groot wiskundige bewerkings gemaak het met klein spoelklippe voor hy nog enige syfers geken het Sy vader het hom Latyn begin leer maar daarmee gestaak nadat hy Ampere se groter talente vir wiskundige studies ontdek het Die jong Ampere het tog gou weer begin Latyn leer wat hom in staat gestel het om die werk van Euler en Bernoulli te bemeester In 1796 het hy Julie Carron ontmoet en n verbintenis het tussen hulle ontstaan Hulle is in 1799 getroud Vanaf om en by 1796 het Ampere privaatlesse by Lyon in wiskunde chemie en tale aangebied en in 1801 het hy verhuis na Bourg as professor van fisika en chemie en los sy vrou en seun Jean Jacques Ampere agter in Lyon Sy is oorlede in 1804 en hy het nooit herstel van haar dood nie Hy is in dieselfde jaar aangewys as professor van wiskunde by n hoerskool in Lyon Bydrae tot fisika en ander studies WysigAmpere se roem le hoofsaaklik in sy bydrae tot die wetenskap met die verhoudings tussen wetenskap en elektromagnetisme of soos hy dit genoem het elektrodinamika Op 11 September 1820 hoor hy van H C Orsted se ontdekking dat n voltaise n reaksie op n magnetiese naald veroorsaak Slegs n week later op 18 September le hy n voorstel voor wat n veel meer volledige verklaring gee aan hierdie buitengewone gebeurtenis Sien ook WysigSI eenhede vernoem na menseOntsluit van https af wikipedia org w index php title Andre Marie Ampere amp oldid 1779486,