×
Amfibieë

Amfibieë, of Amphibia, is 'n klas van die superklas Tetrapoda. Hulle het vier pote en word uit eiers gebore. Hulle woon in water wanneer hulle klein is en kan aan land gaan wanneer hulle ouer is. Paddas, salamanders en wurmsalamanders is die drie hoofgroepe amfibieë.

Amfibieë
Tydperk:260–0 m. jaar gelede
'n Rooioogboompadda (Litoria chloris) van Oos-Australië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Amphibia

Linnaeus, 1758
Subklasse en ordes

Orde Temnospondyli - uitgesterf
Subklas Lepospondyli - uitgesterf
Subklas Lissamphibia
Orde Anura
Orde Caudata
Orde Gymnophiona

Amfibieë word sonder bene gebore - hulle groei dit aan terwyl hulle klein is. Wanneer hulle grootword, verander hulle van vorm. Hierdie proses staan as metamorfose bekend. Die diere verloor later hul kieue en sterte, en groei agterbene aan. Klein paddas en salamanders word paddavisse genoem. Hierdie diere lê tot duisend eiers, gewoonlik in water of op klam plekke. Hulle vreet ander diere, veral insekte.

Daar is tans omtrent 5 700 spesies. Hulle word op al die kontinente aangetref, behalwe Antartika, maar fossielgetuienis bevestig dat hulle ook daar teenwoordig was.

Inhoud

Die vroegste Tetrapoda verskyn in die laat Devoon. 'n Bekende verteenwoordiger is Ichtyostega uit Groenland, ongeveer 363 miljoen jaar oud. 'n Bietjie ouer is Elginerpeton uit Skotland van 368 miljoen jaar gelede. In die Devoon en Karboon word daar 'n groot verskeidenheid fossiele vorme aangetref, maar fossiele van die moderne paddas en salamanders verskyn eers in die Jura. Die verwantskap met die ouer vorme soos die Temnospondyli en Lepospondyli is nie bekend nie.

Die moderne amfibieë word gewoonlik die Lissamphibia genoem, hoewel dit moontlik is dat hierdie groep nie monofileties is nie. Op grond van genetiese en morfologiese inligtings kan die volgende kladogram saamgestel word.

Tetrapoda

Amniota


Lissamphibia
Stegokrotaphia

Wurmsalamanders


Batrachia
Urodela

Salamandridae



Cryptobranchoidea



Bombinanura
Archaeobatrachia

Bombina, Xenopus


Neobatrachia

Hoër paddas: Bufo, Rana






Die tye waarop die aftakkings plaasgevind het, verskil egter tussen metodes. Die tak wat na die wurmsalamanders lei (Stegokrotaphia en Batrachia), is dalk oud. Die morfologiese metode plaas dit die laat Perm (~260 miljoen jaar gelede) en die genetiese metode in die Karboon (~337 miljoen jaar gelede). Die salamander/padda -aftakking (Urodela en Bombinanura) is 'n bietjie jonger (254 of 308 miljoen jaar gelede).

  • Klas Amphibia
    • Orde Anura (paddas)
    • Orde Caudata (salamanders)
    • Orde Gymnophiona (wurmsalamanders)
  1. , Maria Temming, sciencenews.org (23 April 2020)
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2019. Besoek op27 Februarie 2017.
  3. Fossils, Molecules, Divergence Times, and the Origin of LissamphibiansDavid Marjanović, Michel Laurin, Systematic Biology 56(3) 2007, bls. 369-388
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

amfibieë, amphibia, klas, superklas, tetrapoda, hulle, vier, pote, word, eiers, gebore, hulle, woon, water, wanneer, hulle, klein, land, gaan, wanneer, hulle, ouer, paddas, salamanders, wurmsalamanders, drie, hoofgroepe, amfibieë, tydperk, jaar, gelede, preЄ, . Amfibiee of Amphibia is n klas van die superklas Tetrapoda Hulle het vier pote en word uit eiers gebore Hulle woon in water wanneer hulle klein is en kan aan land gaan wanneer hulle ouer is Paddas salamanders en wurmsalamanders is die drie hoofgroepe amfibiee Amfibiee Tydperk 260 0 m jaar gelede PreYe Ye O S D C P T J K Pg N n Rooioogboompadda Litoria chloris van Oos AustralieWetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ChordataSubfilum VertebrataSuperklas TetrapodaKlas Amphibia Linnaeus 1758Subklasse en ordes Orde Temnospondyli uitgesterf Subklas Lepospondyli uitgesterf Subklas Lissamphibia Orde Anura Orde Caudata Orde Gymnophiona Amfibiee word sonder bene gebore hulle groei dit aan terwyl hulle klein is Wanneer hulle grootword verander hulle van vorm Hierdie proses staan as metamorfose bekend Die diere verloor later hul kieue en sterte en groei agterbene aan Klein paddas en salamanders word paddavisse genoem Hierdie diere le tot duisend eiers gewoonlik in water of op klam plekke Hulle vreet ander diere veral insekte Daar is tans omtrent 5 700 spesies Hulle word op al die kontinente aangetref behalwe Antartika maar fossielgetuienis bevestig dat hulle ook daar teenwoordig was 1 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Taksonomie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie vroegste Tetrapoda verskyn in die laat Devoon n Bekende verteenwoordiger is Ichtyostega uit Groenland ongeveer 363 miljoen jaar oud n Bietjie ouer is Elginerpeton uit Skotland van 368 miljoen jaar gelede In die Devoon en Karboon word daar n groot verskeidenheid fossiele vorme aangetref maar fossiele van die moderne paddas en salamanders verskyn eers in die Jura Die verwantskap met die ouer vorme soos die Temnospondyli en Lepospondyli is nie bekend nie 2 Die moderne amfibiee word gewoonlik die Lissamphibia genoem hoewel dit moontlik is dat hierdie groep nie monofileties is nie Op grond van genetiese en morfologiese inligtings kan die volgende kladogram saamgestel word 3 Tetrapoda AmniotaLissamphibia Stegokrotaphia WurmsalamandersBatrachia Urodela SalamandridaeCryptobranchoideaBombinanura Archaeobatrachia Bombina XenopusNeobatrachia Hoer paddas Bufo Rana Die tye waarop die aftakkings plaasgevind het verskil egter tussen metodes Die tak wat na die wurmsalamanders lei Stegokrotaphia en Batrachia is dalk oud Die morfologiese metode plaas dit die laat Perm 260 miljoen jaar gelede en die genetiese metode in die Karboon 337 miljoen jaar gelede Die salamander padda aftakking Urodela en Bombinanura is n bietjie jonger 254 of 308 miljoen jaar gelede Taksonomie WysigKlas Amphibia Orde Anura paddas Orde Caudata salamanders Orde Gymnophiona wurmsalamanders Verwysings Wysig The first frog fossil from Antarctica has been found Maria Temming sciencenews org 23 April 2020 UCMP Berkeley in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2019 Besoek op 27 Februarie 2017 Fossils Molecules Divergence Times and the Origin of Lissamphibians David Marjanovic Michel Laurin Systematic Biology 56 3 2007 bls 369 388Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Amfibiee Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Amfibiee amp ol,