fbpx
Wikipedia

Amerikium

95 plutoniumamericiumcurium
Eu

Am

(Uqp)
Algemeen
Naam, simbool, getal americium, Am, 95
Chemiese reeks actinides
Groep, Periode, Blok nvt, 7, f
Voorkoms silwerig wit
Atoommassa (243) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f7 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 25, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 12 g/cm³
Smeltpunt 1449 K
(1176 °C)
Kookpunt 2880 K
(2607 °C)
Smeltingswarmte 14,39 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 62.7 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1239 1356        
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal
Oksidasietoestande 6, 5, 4, 3
(amphoteric oxide)
Elektronegatiwiteit 1.3 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 578 kJ/mol
Atoomradius 175 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking no data
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 10 W/(m·K)
CAS-registernommer 7440-35-9
Vernaamste isotope
Hoofartikel: [[Isotope van {{{isotopevan}}}]]
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
241Am sin 432,2 y SF - -
α 5,638 237Np
242mAm sin 141 y IT 0,049 -
α 5,637 238Np
SF - -
243Am syn 7370 y SF - -
α 5,438 239Np
Verwysings

Amerikium (IFA: /ˌaməˈrɪkiəm/) of Amerisium, is 'n sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Am en atoomgetal 95. 'n Radioaktiewe metaal element, americium is 'n aktinied wat verkry word deur plutonium met neutrone te bombardeer en is die vierde transuraan wat ontdek is. Dit is na die Amerikas genoem na aanleiding van die vernoeming van europium na Europa.

Merkbare eienskappe

Suiwer amerikium het 'n wit en silwerige glinstering, maar teen kamertemperatuur verdof dit stadig in droë lug. Dit is meer silwerig as plutonium en neptunium en skynbaar meer smeebaar as neptunium of uraan. Alfauitstraling van 241Am is ongeveer drie keer soveel as die van radium. Gram hoeveelhede van 241Am stel intense gammastrale vry wat ernstige blootstellingsprobleme skep vir enige iemand wat die element hanteer.

Amerikium is ook splytbaar; die kritieke massa vir 'n sfeer van 241Am is ongeveer 60 kilogram. Dit is onwaarskynlik dat Amerikium as wapenmateriaal gebruik sal word, aangesien die kritieke massa daarvan heelwat groter is as dié van die makliker bekombare plutonium of uraanisotope. [1]

Toepassings

Hierdie element kan in kilogramhoeveelhede vervaardig word en het 'n paar gebruike (meestal 241Am aangesien dit makliker is om betreklik suiwer monsters van die isotoop te vervaardig). Amerikium word in huise en kantore aangetref waar sekere tipes rookspeurders 'n baie klein hoeveelheid (omtrent 0,2 mikrogram) van 241Am as 'n bron van ioniseringstraling het. 241Am word gebruik as 'n draagbare gammastraalbron vir gebruik in radiografie. Die element word ook gebruik om die dikte van glas te bepaal wanneer plaatglas vervaardig word. 242Am is a neutronuitstraler en word gebruik in neutronradiografie. Die isitoop is egter baie duur om in bruikbare hoeveelhede te vervaardig.

Geskiedenis

Amerikium is laat in 1944 deur Glenn T. Seaborg, Leon O. Morgan, Ralph A. James, en Albert Ghiorso by die oorlogstydse Metallurgiese Laboratorium van die Universiteit van Chicago (nou bekend as die Argonne National Laboratory) vir die eerste keer gesintetiseer. Die span het die isotoop 241Am geskep deur 239Pu in 'n kernreaktor aan opeenvolgende neutronvangreaksies te onderwerp. Dit het 240Pu en toe 241Pu geskep wat weer na 241Am verval het deur betaverval. Seaborg is patent 3 156 523 vir "Element 95 and Method of Producing Said Element" toegeken. Die ontdekking van amerikium en curium is vir die eerste keer in 1945 informeel op 'n kindervasvrae program aangekondig. [2]

Isotope

18 radioisotope van amerikium is gekarakteriseer waarvan die stabielste 243Am met 'n halfleeftyd van 7370 jaar is en 241Am met 'n halflewe van 432,2 jaar. Die res van die radioaktiewe isotope het halflewes van minder as 51 ure, en die meeste hiervan het halflewes van minder as 100 minute. Die element het ook agt metastate, waarvan die stabielste 242mAm (t½ 141 jaar) is. Die isotope van amerikium wissel in atoommassa van 231,046 ame (231Am) tot 249.078 ame (249Am).

Chemie

In waterige stelsels is die mees algemene oksidasietoestand +3, dit is baie moeiliker om Am(III) na Am(IV) te oksideer as wat dit is om dieselfde oksidasie vir Pu(III) te doen.

Tans is die oplossing-ontrekkingschemie van amerikium belangrik aangesien wetenskaplikes in verskeie dele van die wêreld daaraan werk om die mediumtermyn radiotoksisiteit van die afvalprodukte van die herprosessering van gebruikte kernbrandstof te verminder.

Anders as uraan vorm amerikium nie geredelik 'n dioksied amerisiel kern (AmO2)[3] nie, omdat dit baie moeilik is om amerikium bo die +3 oksidasietoestand te oksideer as dit in 'n waterige oplossing is. In die natuur kan die amerisiel kern kombineer met karbonaat sowel as ander suurstof moieties (OH-, NO2-, NO3-, en SO4-2) om gelaaide komplekse te vorm wat geneig is om geredelik mobiel te wees met lae affiniteit aan grond.

  • AmO2(OH)+1
  • AmO2(OH)2+2
  • AmO2(CO3)1+1
  • AmO2(CO3)2-1
  • AmO2(CO3)3-3

Verwysings

  • Los Alamos National Laboratory - Americium
  • Guide to the Elements - Revised Edition, Albert Stwertka, (Oxford University Press; 1998) ISBN 0-19-508083-1
  • It's Elemental - Americium
  • ATSDR - Public Health Statement: Americium

Eksterne skakels

  • WebElements.com - Americium (ook as 'n verwysing gebruik)

Amerikium
amerikium, plutonium, americium, curiumeu, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, americium, 95chemiese, reeks, actinidesgroep, periode, blok, fvoorkoms, silwerig, witatoommassa, molelektronkonfigurasie, 7s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand. 95 plutonium americium curiumEu Am Uqp Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal americium Am 95Chemiese reeks actinidesGroep Periode Blok nvt 7 fVoorkoms silwerig witAtoommassa 243 g molElektronkonfigurasie Rn 5f7 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 25 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 12 g cm Smeltpunt 1449 K 1176 C Kookpunt 2880 K 2607 C Smeltingswarmte 14 39 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 62 7 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 1239 1356 AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaalOksidasietoestande 6 5 4 3 amphoteric oxide Elektronegatiwiteit 1 3 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 578 kJ molAtoomradius 175 pmDiverseMagnetiese rangskikking no dataTermiese geleidingsvermoe 300 K 10 W m K CAS registernommer 7440 35 9Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van isotopevan iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP241Am sin 432 2 y SF a 5 638 237Np242mAm sin 141 y IT 0 049 a 5 637 238NpSF 243Am syn 7370 y SF a 5 438 239NpVerwysingsAmerikium IFA ˌameˈrɪkiem of Amerisium is n sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Am en atoomgetal 95 n Radioaktiewe metaal element americium is n aktinied wat verkry word deur plutonium met neutrone te bombardeer en is die vierde transuraan wat ontdek is Dit is na die Amerikas genoem na aanleiding van die vernoeming van europium na Europa Inhoud 1 Merkbare eienskappe 2 Toepassings 3 Geskiedenis 4 Isotope 5 Chemie 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsMerkbare eienskappe WysigSuiwer amerikium het n wit en silwerige glinstering maar teen kamertemperatuur verdof dit stadig in droe lug Dit is meer silwerig as plutonium en neptunium en skynbaar meer smeebaar as neptunium of uraan Alfauitstraling van 241Am is ongeveer drie keer soveel as die van radium Gram hoeveelhede van 241Am stel intense gammastrale vry wat ernstige blootstellingsprobleme skep vir enige iemand wat die element hanteer Amerikium is ook splytbaar die kritieke massa vir n sfeer van 241Am is ongeveer 60 kilogram Dit is onwaarskynlik dat Amerikium as wapenmateriaal gebruik sal word aangesien die kritieke massa daarvan heelwat groter is as die van die makliker bekombare plutonium of uraanisotope 1 Toepassings WysigHierdie element kan in kilogramhoeveelhede vervaardig word en het n paar gebruike meestal 241Am aangesien dit makliker is om betreklik suiwer monsters van die isotoop te vervaardig Amerikium word in huise en kantore aangetref waar sekere tipes rookspeurders n baie klein hoeveelheid omtrent 0 2 mikrogram van 241Am as n bron van ioniseringstraling het 241Am word gebruik as n draagbare gammastraalbron vir gebruik in radiografie Die element word ook gebruik om die dikte van glas te bepaal wanneer plaatglas vervaardig word 242Am is a neutronuitstraler en word gebruik in neutronradiografie Die isitoop is egter baie duur om in bruikbare hoeveelhede te vervaardig Geskiedenis WysigAmerikium is laat in 1944 deur Glenn T Seaborg Leon O Morgan Ralph A James en Albert Ghiorso by die oorlogstydse Metallurgiese Laboratorium van die Universiteit van Chicago nou bekend as die Argonne National Laboratory vir die eerste keer gesintetiseer Die span het die isotoop 241Am geskep deur 239Pu in n kernreaktor aan opeenvolgende neutronvangreaksies te onderwerp Dit het 240Pu en toe 241Pu geskep wat weer na 241Am verval het deur betaverval Seaborg is patent 3 156 523 vir Element 95 and Method of Producing Said Element toegeken Die ontdekking van amerikium en curium is vir die eerste keer in 1945 informeel op n kindervasvrae program aangekondig 2 Isotope Wysig18 radioisotope van amerikium is gekarakteriseer waarvan die stabielste 243Am met n halfleeftyd van 7370 jaar is en 241Am met n halflewe van 432 2 jaar Die res van die radioaktiewe isotope het halflewes van minder as 51 ure en die meeste hiervan het halflewes van minder as 100 minute Die element het ook agt metastate waarvan die stabielste 242mAm t 141 jaar is Die isotope van amerikium wissel in atoommassa van 231 046 ame 231Am tot 249 078 ame 249Am Chemie WysigIn waterige stelsels is die mees algemene oksidasietoestand 3 dit is baie moeiliker om Am III na Am IV te oksideer as wat dit is om dieselfde oksidasie vir Pu III te doen Tans is die oplossing ontrekkingschemie van amerikium belangrik aangesien wetenskaplikes in verskeie dele van die wereld daaraan werk om die mediumtermyn radiotoksisiteit van die afvalprodukte van die herprosessering van gebruikte kernbrandstof te verminder Anders as uraan vorm amerikium nie geredelik n dioksied amerisiel kern AmO2 3 nie omdat dit baie moeilik is om amerikium bo die 3 oksidasietoestand te oksideer as dit in n waterige oplossing is In die natuur kan die amerisiel kern kombineer met karbonaat sowel as ander suurstof moieties OH NO2 NO3 en SO4 2 om gelaaide komplekse te vorm wat geneig is om geredelik mobiel te wees met lae affiniteit aan grond AmO2 OH 1 AmO2 OH 2 2 AmO2 CO3 1 1 AmO2 CO3 2 1 AmO2 CO3 3 3Verwysings WysigLos Alamos National Laboratory Americium Guide to the Elements Revised Edition Albert Stwertka Oxford University Press 1998 ISBN 0 19 508083 1 It s Elemental Americium ATSDR Public Health Statement AmericiumEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Americium WebElements com Americium ook as n verwysing gebruik Sien amerikium in Wiktionary die vrye woordeboek H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Amerikium amp oldid 1969757,