×
Amerikaanse Vloot

Die Amerikaanse Vloot (Engels: United States Navy, afgekort USN) is die vloot-oorlogvoeringstak van die Amerikaanse Gewapende Magte en een van die sewe uniformdienste van die Verenigde State van Amerika. Dit word beraam om groter te wees as die volgende 13 grootste vlote gekombineer in terme van tonnemaat van gevegsvloot in 2009.

Amerikaanse Vloot
Seël van die Amerikaanse Vloot
Gestig 13 Oktober 1775
Land Verenigde State van Amerika
Tipe Vloot
Vaandel
Vlag
Hoofkwartier Pentagon
Aantal lede 323 561 aktiewe dienspersoneel
109 117 reserwe personeel
290 skepe
3 700+ vliegtuie
10 vliegdekskepe
9 amfibiese aanvalskepe
10 amfibiese transportdokke
12 doklandingskepe
22 kruisers
62 torpedojaers
11 fregatte
4 kusverdedigingskepe
72 duikbote
Kommandostruktuur Vlootdepartement
Mars Anchors Aweigh
Kleur Blou en Goud
Veldslae Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog
Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812
Meksikaans-Amerikaanse Oorlog
Tweede Opiumoorlog
Amerikaanse Burgeroorlog
Spaans-Amerikaanse Oorlog
Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog
Viëtnamoorlog
Golfoorlog
Irakse Oorlog
Formasieverbyvlug oor die USS Missouri in Tokiobaai tydens die Tweede Wêreldoorlog

Die Amerikaanse Vloot het ook die wêreld se grootste vliegdekvloot, met tien in diens, twee onder konstruksie, agt beplan, en twee in aktiewe reserwe. Die diens het 317 217 personeel op aktiewe diens en 62 500 in die Vlootreserwemag. Dit bedryf 289 skepe op aktiewe diens en het meer as 3 700 vliegtuie.

Die Amerikaanse Vloot het sy oorsprong uit die Kontinentale Vloot, wat tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog gestig is. Dit het 'n belangrike rol gespeel in die Amerikaanse Burgeroorlog om die Konfederasie te blokkeer, asook met die beslaglegging en beheer van sy riviere. Die vloot het 'n sentrale rol gespeel in die nederlaag van Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Die 21ste eeuse Amerikaanse Vloot hou 'n aansienlike internasionale teenwoordigheid, en is ontplooi in gebiede soos Oos-Asië, die Middellandse See, en die Midde Ooste. Dit is 'n blouwatervloot met die vermoë om slaankrag en ondersteuning te bied aan operasies aan al die kusstreke van die wêreld, betrokke te raak in areas tydens vredestyd, en vinnig te reageer op enige plaaslike krisisse. Dít maak van die vloot 'n aktiewe rolspeler in die afdwing van Amerikaanse buitelandse beleid en sy globale verdediging.

  • USS Port Royal vertrek op ontplooiing uit Pearl Harbor, Hawaii, 3 Sep 2003

  • Amfibiese aanvalsvaartuie van die Amerikaanse Vloot

  • Die VS Vloot se Sea Shadow verskuilde vaartuig

  • USS San Diego (LPD-22) ontvang haar kommissie, 19 Mei 2012

  • USS Virginia keer terug na die General Dynamics Electric skeepwerf

  • USS San Antonio, 'n amfibiese transportdok (29 April 2005)

  • USS John F. Kennedy seil verby die Rots van Gibraltar terwyl dit die Middelandse See verlaat.

  • Vier gestapelde Super Hornets vlieg oor die westelike Stille Oseaan (25 Okt. 2003)

  • Lugwapenordonanse laai 500-pond lasergeleide bomme op 'n wapentros onder aan 'n Grumman F-14 Tomcat.

  1. . Naval History & Heritage Command (in Engels). United States Navy. Geargiveer vanaf op 1 Januarie 2015. Besoek op3 September 2014.
  2. . Naval History & Heritage Command (in Engels). United States Navy. Geargiveer vanaf op 1 Januarie 2015. Besoek op3 September 2014.
  3. . Navy.mil (in Engels). U.S. Navy. 3 September 2014. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020.
  4. Gates, Robert M. (Januarie–Februarie 2009). . Foreign Affairs. Council on Foreign Relations.Onbekende parameter |subscription= geïgnoreer (help)
  5. Gates, Robert M. (17 April 2009). (in Engels). Naval War College Newport, Rhode Island. vanaf die oorspronklike op 17 April 2015.
  6. Die USS Gerald R. Ford (CVN-78) en die USS John F. Kennedy (CVN-79)

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

amerikaanse, vloot, engels, united, states, navy, afgekort, vloot, oorlogvoeringstak, amerikaanse, gewapende, magte, sewe, uniformdienste, verenigde, state, amerika, word, beraam, groter, wees, volgende, grootste, vlote, gekombineer, terme, tonnemaat, gevegsvl. Die Amerikaanse Vloot Engels United States Navy afgekort USN is die vloot oorlogvoeringstak van die Amerikaanse Gewapende Magte en een van die sewe uniformdienste van die Verenigde State van Amerika Dit word beraam om groter te wees as die volgende 13 grootste vlote gekombineer in terme van tonnemaat van gevegsvloot in 2009 4 5 Amerikaanse VlootSeel van die Amerikaanse VlootGestig 13 Oktober 1775 1 2 Land Verenigde State van AmerikaTipe VlootVaandelVlagHoofkwartier PentagonAantal lede 323 561 aktiewe dienspersoneel 3 109 117 reserwe personeel 3 290 skepe 3 3 700 vliegtuie 10 vliegdekskepe 9 amfibiese aanvalskepe 10 amfibiese transportdokke 12 doklandingskepe 22 kruisers 62 torpedojaers 11 fregatte 4 kusverdedigingskepe 72 duikboteKommandostruktuur VlootdepartementMars Anchors AweighKleur Blou en Goud Veldslae Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 Meksikaans Amerikaanse Oorlog Tweede Opiumoorlog Amerikaanse Burgeroorlog Spaans Amerikaanse Oorlog Eerste Wereldoorlog Tweede Wereldoorlog Korea oorlog Vietnamoorlog Golfoorlog Irakse OorlogFormasieverbyvlug oor die USS Missouri in Tokiobaai tydens die Tweede Wereldoorlog Die Amerikaanse Vloot het ook die wereld se grootste vliegdekvloot met tien in diens twee onder konstruksie 6 agt beplan en twee in aktiewe reserwe Die diens het 317 217 personeel op aktiewe diens en 62 500 in die Vlootreserwemag Dit bedryf 289 skepe op aktiewe diens en het meer as 3 700 vliegtuie Die Amerikaanse Vloot het sy oorsprong uit die Kontinentale Vloot wat tydens die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog gestig is Dit het n belangrike rol gespeel in die Amerikaanse Burgeroorlog om die Konfederasie te blokkeer asook met die beslaglegging en beheer van sy riviere Die vloot het n sentrale rol gespeel in die nederlaag van Japan tydens die Tweede Wereldoorlog Die 21ste eeuse Amerikaanse Vloot hou n aansienlike internasionale teenwoordigheid en is ontplooi in gebiede soos Oos Asie die Middellandse See en die Midde Ooste Dit is n blouwatervloot met die vermoe om slaankrag en ondersteuning te bied aan operasies aan al die kusstreke van die wereld betrokke te raak in areas tydens vredestyd en vinnig te reageer op enige plaaslike krisisse Dit maak van die vloot n aktiewe rolspeler in die afdwing van Amerikaanse buitelandse beleid en sy globale verdediging Galery Wysig USS Port Royal vertrek op ontplooiing uit Pearl Harbor Hawaii 3 Sep 2003 Amfibiese aanvalsvaartuie van die Amerikaanse Vloot Die VS Vloot se Sea Shadow verskuilde vaartuig USS San Diego LPD 22 ontvang haar kommissie 19 Mei 2012 USS Virginia keer terug na die General Dynamics Electric skeepwerf USS San Antonio n amfibiese transportdok 29 April 2005 USS John F Kennedy seil verby die Rots van Gibraltar terwyl dit die Middelandse See verlaat Vier gestapelde Super Hornets vlieg oor die westelike Stille Oseaan 25 Okt 2003 Lugwapenordonanse laai 500 pond lasergeleide bomme op n wapentros onder aan n Grumman F 14 Tomcat Verwysings Wysig Navy Birthday Information 13 October 1775 Naval History amp Heritage Command in Engels United States Navy Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2015 Besoek op 3 September 2014 Precedence of the U S Navy and the Marine Corps Naval History amp Heritage Command in Engels United States Navy Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2015 Besoek op 3 September 2014 3 0 3 1 3 2 Status of the Navy Navy mil in Engels U S Navy 3 September 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Gates Robert M Januarie Februarie 2009 A Balanced Strategy Reprogramming the Pentagon for a New Age Foreign Affairs Council on Foreign Relations Onbekende parameter subscription geignoreer help Gates Robert M 17 April 2009 Speech in Engels Naval War College Newport Rhode Island Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2015 Die USS Gerald R Ford CVN 78 en die USS John F Kennedy CVN 79 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Amerikaanse Vloot Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Amerikaanse Vloot amp ol,