×
Amerikaanse Maagde-eilande

Die Amerikaanse Maagde-eilande (Engels: United States Virgin Islands, USVI, ook American Virgin Islands), amptelik die Maagde-eilande van die Verenigde State (Virgin Islands of the United States), is 'n eilandgroep in Noord-Amerika en 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika. Dit beslaan 'n oppervlakte van 346,36 km² en het 'n bevolking van 106 405 in 2010 gehad.

Virgin Islands of the United States
Maagde-eilande van die Verenigde State
Vlag Seël
Nasionale leuse: United in Pride and Hope
(Engels vir: "Verenig in trots en hoop")
Volkslied: The Star-Spangled Banner
(Engels vir: "Die sterbesaaide vaandel")

Nasionale volkslied: Virgin Islands March
(Engels vir: "Maagde-eilande-mars")
Hoofstad Charlotte Amalie

18°21′N64°56′W /18.350°N 64.933°W /18.350; -64.933

Grootste stad Charlotte Amalie
Amptelike tale Engels
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Joe Biden (D)
Albert Bryan (D)
Tregenza Roach (D)
Stacey Plaskett (D)
Onafhanklikheid
Stigting
• Deens-Wes-Indië-verdrag
• Hersienende Organisasiewet

Amerikaanse eilandgebied
31 Maart 1917
22 Julie 1954
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

346,4 km2 ()
133,7 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2010-sensus
- Digtheid

106 405
297 / km2 ()
769,2 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2015-skatting

$4,580 miljard
$36 350

MOI (2008) 0,894 (59ste) –baie hoog
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
- Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .vi
Skakelkode +1-340
Nasa-Satellietbeeld van die Amerikaanse Maagde-eilande
Kaart van die Amerikaanse Maagde-eilande
Politieke kaart van die Maagde-eilande:

Amerikaanse Maagde-eilande

Britse Maagde-eilande

Spaanse Maagde-eilande (Puerto Rico)

Puerto Rico (VSA)

Die Amerikaanse Maagde-eilande behoort geografies aan die Maagde-eilande van die Klein-Antille. Dit is in die noordoostelike Karibiese See op die grens met die Atlantiese Oseaan geleë. Die Amerikaanse Maagde-eilande grens in die weste aan Puerto Rico en in die ooste aan die Britse Maagde-eilande. Dit bestaan uit die hoofeilande Saint Croix, Saint John, Saint Thomas en ander eilande. Die hoofstad en grootste stad is Charlotte Amalie, wat op die eiland Saint Thomas geleë is.

Die Maagde-eilande is in 1493 deur Christophorus Columbus tydens sy tweede reis vir Europa ontdek en ná die heilige Ursula van Keulen en haar maagd-volgelinge Santa Ursula y las Once Mil Vírgenes ("St. Ursula en haar 11 000 maagde") genoem. Dié naam is later verkort tot "die Maagde-eilande". Alhoewel die Maagde-eilande deur die Spaanse Ryk opgeëis is, is dié eilande nooit deur Spanjaarde gekoloniseer nie. Tydens die volgende twee eeu was die Maagde-eilande onder beheer van verskeie Europese magte soos Groot-Brittanje, Nederland, Frankryk en Denemarke-Noorweë.

Die Deense Wes-Indiese Kompanie het in 1672 Saint Thomas gekoloniseer, gevolg deur Saint John in 1694; Saint Croix is in 1733 van Frankryk gekoop. Terselfdertyd het Groot-Brittanje die nabygeleë eilande Anegada, Jost van Dyke, Tortola en Virgin Gorda van Nederland verower. Die Deense Maagde-eilande is volgens die Deens-Wes-Indië-verdrag op 31 Maart 1917 vir VS$25 miljoen aan die Verenigde State verkoop. Dié eilande is onder die Hersienende Organisasiewet van 22 Julie 1954 georganiseer en vorm tans 'n nie-geïnkorporeerde, georganiseerde grondgebied van die Verenigde State. Die Amerikaanse Maagde-eilande word deur die Verenigde Nasies as 'n gebied sonder eie regering beskou. Die Amerikaanse Maagde-eilande is gesogte vakansieplekke en die ekonomie is veral op toerisme gebaseer.

Inhoud

Naam Oppervlakte
(km²)
Bevolking
(2008)
Bevolkingsdigtheid
Saint Croix 213 km² 53 234 250/km²
Saint John 50,8 km² 4 197 82,6/km²
Saint Thomas 80,9 km² 51 181 632,6/km²

Krieket was eens die gewildste sportsoort in die Amerikaanse Maagde-eilande, maar Amerikaanse sportsoorte soos Amerikaanse voetbal, basketbal en bofbal word nou meer beoefen. Die Amerikaanse Maagde-eilande is een van die gebiede wat met ander Karibiese state spelers beskikbaar stel vir die Wes-Indiese nasionale krieketspan, een van die "nasionale spanne" in internasionale krieket met toetsstatus. Die Wes-Indiese nasionale krieketspan het aan elke Krieketwêreldbeker deelgeneem en die eerste twee toernooie in 1975 en 1979 gewen.

  1. (en) (PDF). census.gov. U.S. Census Bureau. (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2019. Besoek op20 Januarie 2020.
  2. (en) . 5 Mei 2017. Besoek op20 Januarie 2020.Cite journal requires |journal= (help)
  3. (en) . Encyclopædia Britannica. vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op20 Januarie 2020.
  4. (en) . Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies. Geargiveer vanaf op 13 September 2019. Besoek op21 Mei 2018.
  5. (en) . CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op21 Mei 2018.
Algemeen
Wiki-webtuistes

Toerisme

  • (en)


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Publikasie datum: September 26, 2021

amerikaanse, maagde, eilande, engels, united, states, virgin, islands, usvi, american, virgin, islands, amptelik, maagde, eilande, verenigde, state, virgin, islands, united, states, eilandgroep, noord, amerika, eilandgebied, verenigde, state, amerika, beslaan,. Die Amerikaanse Maagde eilande Engels United States Virgin Islands USVI ook American Virgin Islands amptelik die Maagde eilande van die Verenigde State Virgin Islands of the United States is n eilandgroep in Noord Amerika en n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika Dit beslaan n oppervlakte van 346 36 km en het n bevolking van 106 405 in 2010 gehad Virgin Islands of the United States Maagde eilande van die Verenigde State Vlag SeelNasionale leuse United in Pride and Hope Engels vir Verenig in trots en hoop Volkslied The Star Spangled Banner Engels vir Die sterbesaaide vaandel source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Nasionale volkslied Virgin Islands March Engels vir Maagde eilande mars source source source track Hoofstad Charlotte Amalie 18 21 N 64 56 W 18 350 N 64 933 W 18 350 64 933Grootste stad Charlotte AmalieAmptelike tale EngelsRegering President Goewerneur Luitenant goewerneur Afgevaardigde Niegeinkorporeerde georganiseerde grondgebied Joe Biden D Albert Bryan D Tregenza Roach D Stacey Plaskett D Onafhanklikheid Stigting Deens Wes Indie verdrag Hersienende Organisasiewet Amerikaanse eilandgebied 31 Maart 1917 22 Julie 1954Oppervlakte Totaal Water 346 4 km2 133 7 myl2 feitlik niksBevolking 2010 sensus Digtheid 106 405 1 297 km2 769 2 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2015 skatting 4 580 miljard 36 350 2 MOI 2008 0 894 59ste baie hoogGeldeenheid Amerikaanse dollar a href ISO 4217 html title ISO 4217 USD a Tydsone Somertyd AST UTC 4 nie toegepas nie UTC 4 Internet TLD viSkakelkode 1 340 Nasa Satellietbeeld van die Amerikaanse Maagde eilande Kaart van die Amerikaanse Maagde eilande Politieke kaart van die Maagde eilande Amerikaanse Maagde eilande Britse Maagde eilande Spaanse Maagde eilande Puerto Rico Puerto Rico VSA Die Amerikaanse Maagde eilande behoort geografies aan die Maagde eilande 3 van die Klein Antille Dit is in die noordoostelike Karibiese See op die grens met die Atlantiese Oseaan gelee Die Amerikaanse Maagde eilande grens in die weste aan Puerto Rico en in die ooste aan die Britse Maagde eilande Dit bestaan uit die hoofeilande Saint Croix Saint John Saint Thomas en ander eilande Die hoofstad en grootste stad is Charlotte Amalie wat op die eiland Saint Thomas gelee is Die Maagde eilande is in 1493 deur Christophorus Columbus tydens sy tweede reis vir Europa ontdek en na die heilige Ursula van Keulen en haar maagd volgelinge Santa Ursula y las Once Mil Virgenes St Ursula en haar 11 000 maagde genoem Die naam is later verkort tot die Maagde eilande Alhoewel die Maagde eilande deur die Spaanse Ryk opgeeis is is die eilande nooit deur Spanjaarde gekoloniseer nie Tydens die volgende twee eeu was die Maagde eilande onder beheer van verskeie Europese magte soos Groot Brittanje Nederland Frankryk en Denemarke Noorwee Die Deense Wes Indiese Kompanie het in 1672 Saint Thomas gekoloniseer gevolg deur Saint John in 1694 Saint Croix is in 1733 van Frankryk gekoop Terselfdertyd het Groot Brittanje die nabygelee eilande Anegada Jost van Dyke Tortola en Virgin Gorda van Nederland verower Die Deense Maagde eilande is volgens die Deens Wes Indie verdrag op 31 Maart 1917 vir VS 25 miljoen aan die Verenigde State verkoop Die eilande is onder die Hersienende Organisasiewet van 22 Julie 1954 georganiseer en vorm tans n nie geinkorporeerde georganiseerde grondgebied van die Verenigde State Die Amerikaanse Maagde eilande word deur die Verenigde Nasies as n gebied sonder eie regering beskou 4 Die Amerikaanse Maagde eilande is gesogte vakansieplekke en die ekonomie is veral op toerisme gebaseer 5 Inhoud 1 Hoofeilande 2 Sport 3 Verwysings 4 Bronnelys 5 Eksterne skakelsHoofeilande WysigNaam Oppervlakte km Bevolking 2008 BevolkingsdigtheidSaint Croix 213 km 53 234 250 km Saint John 50 8 km 4 197 82 6 km Saint Thomas 80 9 km 51 181 632 6 km Sport WysigKrieket was eens die gewildste sportsoort in die Amerikaanse Maagde eilande maar Amerikaanse sportsoorte soos Amerikaanse voetbal basketbal en bofbal word nou meer beoefen Die Amerikaanse Maagde eilande is een van die gebiede wat met ander Karibiese state spelers beskikbaar stel vir die Wes Indiese nasionale krieketspan een van die nasionale spanne in internasionale krieket met toetsstatus Die Wes Indiese nasionale krieketspan het aan elke Krieketwereldbeker deelgeneem en die eerste twee toernooie in 1975 en 1979 gewen Verwysings Wysig en U S Virgin Islands 2010 Census Results PDF census gov U S Census Bureau Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2019 Besoek op 20 Januarie 2020 en Gross Domestic Product Per Capita for U S Virgin Islands 5 Mei 2017 Besoek op 20 Januarie 2020 Cite journal requires journal help en United States Virgin Islands Encyclopaedia Britannica Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020 Besoek op 20 Januarie 2020 en Non Self Governing Territories Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019 Besoek op 21 Mei 2018 en Virgin Islands CIA World Factbook Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020 Besoek op 21 Mei 2018 Bronnelys WysigAlgemeen en United States Virgin Islands Encyclopaedia Britannica Besoek op 20 Januarie 2021 Eksterne skakels WysigWiki webtuistesWikimedia Commons bevat media in verband met Amerikaanse Maagde eilande en Toerisme inligting oor Amerikaanse Maagde eilande op WikivoyageToerisme en Visit to Be Inspired Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Amerikaanse Maagde eilande amp ol,