×
Altaar (sterrebeeld)

Die Altaar (Latyn: Ara) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim tussen die Skerpioen en die Suidelike Driehoek. Dit is een van die 48 sterrebeelde wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne konstellasies.

Altaar
Latynse naam Ara
Genitief Arae
Afkorting Ara
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 17,39h
Deklinasie -53,58º
Grootte 237 vk. grade (63ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 7
Helderste ster Beta Arae
Naaste ster Gliese 674
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 7
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 17
Aangrensende sterrebeelde
Suidelike Kroon, Skerpioen, Winkelhaak, Suidelike Driehoek, Paradysvoël, Pou, Teleskoop
Portaal Sterrekunde

Die Altaar se helderste ster, Beta Arae, het ’n oënskynlike helderheid van 2,9 mag. Gamma Arae is ’n dubbelster net suid daarvan. Daar word geglo Mu Arae het minstens vier planete wat om hom wentel.

Die noordwestelike hoek van die Altaar kruis met die Melkweg en bevat verskeie oop sterreswerms (onder meer NGC 6200) en newelvlekke (insluitende die helder swerm/newelvlek-paar NGC 6188 en NGC 6193). Die helderste ster van die bolvormige swerm NGC 6397 is net 6 500 ligjare weg, en dit is dus een van die naaste bolvormige swerms aan ons sonnestelsel.

Inhoud

In die Griekse mitologie word Ara genoem as die altaar wat deur die siklope gebou is en waar die Olimpiese gode offerandes gebring en ’n verbond gesluit het voordat hulle die Titaniese gode aangeval het.

  1. Dunlop, Storm (2005). Atlas of the Night Sky. Collins. ISBN 0-00-717223-0.
  2. Hyginus, Astronomica, 39, Altar


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

altaar, sterrebeeld, altaar, latyn, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, tussen, skerpioen, suidelike, driehoek, sterrebeelde, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, konstellasies, altaarlatynse, naam, aragenitief, araeafkorting, arawaa. Die Altaar Latyn Ara is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim tussen die Skerpioen en die Suidelike Driehoek Dit is een van die 48 sterrebeelde wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne konstellasies AltaarLatynse naam AraGenitief AraeAfkorting AraWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 17 39hDeklinasie 53 58ºGrootte 237 vk grade 63ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 7Helderste ster Beta AraeNaaste ster Gliese 674Sterre helderder as 3 m 2Sterre met planete 7Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 17Aangrensende sterrebeeldeSuidelike Kroon Skerpioen Winkelhaak Suidelike Driehoek Paradysvoel Pou TeleskoopPortaal Sterrekunde Die Altaar se helderste ster Beta Arae het n oenskynlike helderheid van 2 9 mag Gamma Arae is n dubbelster net suid daarvan Daar word geglo Mu Arae het minstens vier planete wat om hom wentel Die noordwestelike hoek van die Altaar kruis met die Melkweg en bevat verskeie oop sterreswerms onder meer NGC 6200 en newelvlekke insluitende die helder swerm newelvlek paar NGC 6188 en NGC 6193 Die helderste ster van die bolvormige swerm NGC 6397 is net 6 500 ligjare weg en dit is dus een van die naaste bolvormige swerms aan ons sonnestelsel 1 Inhoud 1 Mitologie 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsMitologie WysigIn die Griekse mitologie word Ara genoem as die altaar wat deur die siklope gebou is en waar die Olimpiese gode offerandes gebring en n verbond gesluit het voordat hulle die Titaniese gode aangeval het 2 Sien ook WysigAlpha AraeVerwysings Wysig Dunlop Storm 2005 Atlas of the Night Sky Collins ISBN 0 00 717223 0 Hyginus Astronomica 39 AltarEksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Ara NightSkyInfo com Constellation Ara Star Tales Ara Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Altaar sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Altaar sterrebeeld amp ol,