×
Alkohol

Alkohol is 'n koolwaterstofderivaat ('n organiese koolwaterstofverbinding wat ook ander elemente as koolstof (C) en waterstof (H) bevat) met die kenmerkende -OH-groep (hidroksielgroep) wat aan 'n koolstofatoom verbind is, en wat die algemene formule CnH2n+1OH of CnH2n+2O het. Die IUPAC-name van verbindings in hierdie homoloë reeks word van die ooreenstemmende alkane afgelei; die -aan-agtervoegsel word bloot met -anol vervang. Alkohole met twee of drie OH-groepe word onderskeidelik diole en triole genoem.

Die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.
Bal-en-stok model van die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.

Alkohole kan word onderverdeel in drie kategorieë:

  • Primêre alkohole: 'n Alkohol waarvan die C-atoom wat aan die OH-groep verbind is, met slegs een ander C-atoom verbind is.
  • Sekondêre alkohole: 'n Alkohol waarvan die C-atoom wat aan die OH-groep verbind is, met twee ander C-atome verbind is.
  • Tersiêre alkohole: 'n Alkohol waarvan die C-atoom wat aan die OH-groep verbind is, met drie ander C-atome verbind is.

Inhoud

Die bekendste alkohol is etanol wat voorkom in wyn, bier ens en dikwels verstaan word onder die naam "alkohol". Andere bekende voorbeelde is metanol, propanol, isopropanol.

Oplosbaarheid

Alkhole bevat 'n polêre OH-groep en 'n nie-polêre alkielgroep. Alkoholkettings tot by butanol (C4H8OH) is in water oplosbaar — langerkettingalkohole is nie in water oplosbaar nie, aangesien die nie-polêre alkielgedeelte van die verbinding dominant is en nie-polêre stowwe nie in water kan oplos nie. Alkohole met vertakte alkielgroepe is meer oplosbaar in water as minder vertakte kettings. 'n Tersiêre alkohol is byvoorbeeld meer oplosbaar in water as 'n primêre alkohol.

Wanneer alkohole in water oplos, ioniseer hulle nie. Die oplossing bly neutraal.

Aangesien alkohole beide waterstofbinding en Vanderwaalskragte het, is hul kookpunte hoër as die ooreenstemmende alkane, wat slegs Vanderwaalskragte het. Aangesien alkohole met vertakte kettings se Vanderwaalskragte swakker word, is hul kookpunte laer.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

alkohol, koolwaterstofderivaat, organiese, koolwaterstofverbinding, ander, elemente, koolstof, waterstof, bevat, kenmerkende, groep, hidroksielgroep, koolstofatoom, verbind, algemene, formule, cnh2n, cnh2n, iupac, name, verbindings, hierdie, homoloë, reeks, wo. Alkohol is n koolwaterstofderivaat n organiese koolwaterstofverbinding wat ook ander elemente as koolstof C en waterstof H bevat met die kenmerkende OH groep hidroksielgroep wat aan n koolstofatoom verbind is en wat die algemene formule CnH2n 1OH of CnH2n 2O het Die IUPAC name van verbindings in hierdie homoloe reeks word van die ooreenstemmende alkane afgelei die aan agtervoegsel word bloot met anol vervang Alkohole met twee of drie OH groepe word onderskeidelik diole en triole genoem Die hidroksiel OH funksionele groep in n alkohol molekule Bal en stok model van die hidroksiel OH funksionele groep in n alkohol molekule Alkohole kan word onderverdeel in drie kategoriee Primere alkohole n Alkohol waarvan die C atoom wat aan die OH groep verbind is met slegs een ander C atoom verbind is Sekondere alkohole n Alkohol waarvan die C atoom wat aan die OH groep verbind is met twee ander C atome verbind is Tersiere alkohole n Alkohol waarvan die C atoom wat aan die OH groep verbind is met drie ander C atome verbind is Inhoud 1 Voorbeelde 2 Fisiese eienskappe 2 1 Oplosbaarheid 3 Kookpunte 4 Sien ook 5 Eksterne skakelsVoorbeelde WysigDie bekendste alkohol is etanol wat voorkom in wyn bier ens en dikwels verstaan word onder die naam alkohol Andere bekende voorbeelde is metanol propanol isopropanol Fisiese eienskappe WysigOplosbaarheid Wysig Alkhole bevat n polere OH groep en n nie polere alkielgroep Alkoholkettings tot by butanol C4H8OH is in water oplosbaar langerkettingalkohole is nie in water oplosbaar nie aangesien die nie polere alkielgedeelte van die verbinding dominant is en nie polere stowwe nie in water kan oplos nie Alkohole met vertakte alkielgroepe is meer oplosbaar in water as minder vertakte kettings n Tersiere alkohol is byvoorbeeld meer oplosbaar in water as n primere alkohol Wanneer alkohole in water oplos ioniseer hulle nie Die oplossing bly neutraal Kookpunte WysigAangesien alkohole beide waterstofbinding en Vanderwaalskragte het is hul kookpunte hoer as die ooreenstemmende alkane wat slegs Vanderwaalskragte het Aangesien alkohole met vertakte kettings se Vanderwaalskragte swakker word is hul kookpunte laer Sien ook WysigFoeselolieEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir alkohol Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Alkohol amp ol,